Let’s support Schalk Bezuidenhout while touring Australia ! One of the best South African comedians! If you are keen to laugh until your tummy hurts…. Check out Schalk’s page and book your tickets!
25/12/2023
12/04/2023
N Lekker naweek oppad in Noosa gereel die awesome span van Afrikaanse Klub Australië Inc! Hop oor na hul page om te sien wat beplan word .
01/04/2023
Arno Jordaan se nuutste song is uit! Gooi him kliphard op hierdie mooi saterdag !
Perthoria!!! Dankie vir al die amazing fotos wat instroom! Dankbaar😍
19/02/2023
Dis hoe dit klink as meer as 600 mense saam “Die Land” sing ! Dankie Perth!
19/02/2023
Perth ! Wow! Wow! Wow! Jul was n lekker groep! Dankie vir die saam sing en kuier! Stuur jul fotos na [email protected] en ons post dit hier!
Lianie May Jay du Plessis Irene-Louise Van Wyk Ivan Roux SA
18/02/2023
Hello Perth! Vannaand is ons laaste Afrikaanse Somer Toer Down Under vertoning!
Ons het nog n paar kaartjies oor.
Kom kuier saam met ons en geniet n aand saam met Jay du Plessis Lianie May Ivan Roux SA Irene-Louise Van Wyk www.mco.events
17/02/2023
Sound check in Melbourne!! Is julle reg vir Jay du Plessis, Lianie May, Irene-Louise Van Wyk en Ivan Roux SA?
Hier kom n ding!
16/02/2023
Melbourne! Ons sien jul 17 Februarie by die The Thornbury Theatre !
Kom kuier lekker saam in Afrikaans! Kry jou kaartjies nou🎶🎤 www.mco.events
12/02/2023
Brisbane jul was super warm met groot gees! Dankie vir julle!
N groot dankie vir Esti
12/02/2023
Brisbane jul was super warm met groot gees! Dankie vir julle!
N groot dankie vir Esti van CapturePro Photography vir die amazing fotos! Priceless memories!
Ons volgende stop is
AFRIKAANSE SOMER TOER DOWN UNDER 2023 - MELBOURNE
En
Afrikaanse ARIKAANSE SOMER TOER DOWN UNDER 2023 - PERTH
Sydney! Stuur vir ons jul fotos en videos na [email protected] en ons post dit op ons page!
Jay du Plessis
10/02/2023
Sydney! Wow! Jul was awesome! Laat ons sien of Brisbane soveel gees het !
Vroeg uit die vere vir die vlug na Brisbane !
Lianie May
Jay du Plessis
Ivan Roux SA
Irene-Louise Van Wyk
Be the first to know and let us send you an email when M & CO Events posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.