14/11/2020
Kontak Zoemi vir hulp met jou Verversings vir jou Werkswinkel of enige ander Opleiding of samekoms.
Daar is verskillende opsies om van te kies.
Takeaway opsie maak voorsiening vir geen skottelgoed, maar breekware kan voirsien word.
Afhaal/Aflewer.
Koffietafel, etes en alles wat nodig is om funksie ‘n sukses te maak!
Kontak Erika: 0829228352