Anthony McGee artist

  • Home
  • Anthony McGee artist

Anthony McGee artist Entertainment
(2)

We as A&K Services take pride in delivering our services with respect and dedication to our clients.
08/09/2024

We as A&K Services take pride in delivering our services with respect and dedication to our clients.

Are you seeking a business that provides dedicated support for all your needs?Look no further than "A&K Services" and "A...
02/09/2024

Are you seeking a business that provides dedicated support for all your needs?

Look no further than "A&K Services" and "A-M Shuttle", your comprehensive solution. Contact us today to discuss your requirements; we are readily available and committed to addressing your needs.

As a company prioritizing exceptional service, we place our clients first. Based in Gauteng, we serve the entire region.

Please reach out to us today at 082 717 1954 to fulfill your needs.

Our clients are our top priority.

Kom geniet die naweek se optredes saam ons Vrydag van 20:00 Sharky Town Vanderbijlpark Saterdag kom warm op voor die gro...
28/08/2024

Kom geniet die naweek se optredes saam ons

Vrydag van 20:00 Sharky Town Vanderbijlpark

Saterdag kom warm op voor die groot game by Oppiplaas Waverley Pretoria van 12:00 tot 16:00

Sien julle daar ons gaan Gatskop

Sukkel jy met paar klein goed in en om die huis of kom jy nie by al jou draaie nie well kom ons help gerus met net wat j...
26/08/2024

Sukkel jy met paar klein goed in en om die huis of kom jy nie by al jou draaie nie well kom ons help gerus met net wat jy benodig Kontak ons op 082 717 1954 vandag nog vir n sakpas prys en beste diens

A&K Services

Are you struggling with a few small things in and around the house or you can't get to all your stops? Well, let us help you with just what you need. Contact us today on 082 717 1954 for a pocket-friendly price and the best service.

A&K Services

25/08/2024
Sien julle vanaand by Jan Se Skuld 18:00 kom kuier lekker saam en skud die worries wegSien julle daar
23/08/2024

Sien julle vanaand by Jan Se Skuld 18:00 kom kuier lekker saam en skud die worries weg

Sien julle daar

Man was dit 'n fantastiese aand en 'n baie spesiale dankie my pragtige vrou Karlien Husselman Musician Songwriter het sy...
08/08/2024

Man was dit 'n fantastiese aand en 'n baie spesiale dankie my pragtige vrou Karlien Husselman Musician Songwriter het sy nie beautiful gelyk nie julle!!!
Julle almal was amazing en dankie aan elke liewe kunstenaar daar en wenners julle verdien dit!!!

30/07/2024

What a great show was dit nie en dankie my pragtige vrou Karlien Husselman Musician Songwriter vir al die ondersteuning terwyl ek siek is... My vrou motiveer my voor show en sê "Jy kan engel doen jou bes" ek lief jou my vrou en dankie aan elke een wat daar was by Biekie Bos Meyerton en welkom aan ons nuwe aanhangers julle is great

Sien julle binnekort

Liefde
A McGee

30/07/2024
Kom join ons die naweek Biekie Bos Saterdag saam  Benade en Karlien Husselman Musician Songwriter Anthony McGee artist v...
22/07/2024

Kom join ons die naweek Biekie Bos Saterdag saam Benade en Karlien Husselman Musician Songwriter Anthony McGee artist van 18:00 toot Laat

En Sondag by Butchers Backyard van 13:00 kom geniet n lekker middag ete en live entertainment saam Karlien Husselman en Anthony McGee

Sien julle daar

11/07/2024

Hi julle gaan like asb ons bestuur blad waar ons bestuur en shows sal geadverteer en doen en late Angelinekhmusic4life is ons bestuur vir ale optrede en hanteer ale besprekings gaan like asb die blad en share hom

https://www.facebook.com/share/4iAGU1bYdQugGqn5/?mibextid=qi2Omg

Karlien Husselman is a gold record singer and writer.

BESPREEK NOU!!! Stel jy en jou gesin belang om 10 Augustus in Pretoria by die lieflike intieme Cafe Barcelona 'n heerlik...
10/07/2024

BESPREEK NOU!!!
Stel jy en jou gesin belang om 10 Augustus in Pretoria by die lieflike intieme Cafe Barcelona 'n heerlike middag van musiek en inspirasie saam met Karlien Husselman en Anthony McGee te spandeer?
PROGRAM:
Verwelkoming
14:00
Optrede en Inspirasie boodskap
14:30 - 15:15 Karlien Husselman
Gesels en kuier
15:15 - 16:00
Anthony McGee en duette met Karlien
Husselman
16:00 - 16:45
Kaartjies R100pp ingang
Kinders onder 12 gratis
Kontant kroeg en Spyskaart om etes te bestel sal beskikbaar wees
SITPLEK!!!
Slegs 70 kaartjies beskikbaar (laat weet nou en spring vir jou tafel bespreking)

Karlien Husselman is 'n goueplaat sangeres.
Jodel Koningin van Suid- Afrika.
Talle nommer 1, top 10 en top 20 Radio treffers.
Sy is 'n sanger, skrywer en digter.
Kom geniet 'n heerlike middag saam met jou gesin.
Tema: Lig in jou donker (Wit en Swart)
Besprekings: 0835385612

23/05/2024

Sien julle daar

So trots op jou engel
23/05/2024

So trots op jou engel

Sokkie en dans treffer (Remix Ian Potgieter) - Ons vier 22 Jaar in die musiekbedryf saam met Karlien Husselman

Gaan like ons trots borg Haval Alberton se nuwe blad!!!Hulle karre is 1ste klas en fantasties diens
19/05/2024

Gaan like ons trots borg Haval Alberton se nuwe blad!!!

Hulle karre is 1ste klas en fantasties diens

!!We have a NEW page!!

Please go give us a like and a follow on the new page
HavalAlberton

07/05/2024

See you tonight with A n K Live talent on Tik Tok 22:00 bring your talent and join us

Time has moved to 22:00

Don't be late

Julle kan dit nie miss nie julle moet hulle gaan join dit is fantasties en hulle is soos n familie by Raceview Motors Da...
06/05/2024

Julle kan dit nie miss nie julle moet hulle gaan join dit is fantasties en hulle is soos n familie by Raceview Motors

Dankie vir wat julle vir ons doen julle is amazing baie dankie die hele Raceview Motors Alberton span

Join us on Saturday for our Strongman Competition! Registration starts at 8am - Competition starts at 9am to 1pm!

Kom geniet die naweek saam ons in Parys en Meyerton Vanaand begin 20:00
03/05/2024

Kom geniet die naweek saam ons in Parys en Meyerton

Vanaand begin 20:00

02/05/2024

PotchefstroomKarlien Husselman en Anthony Mcgee Live at ZappasFor everyone in and around Parys, come and have fun with Karlien Husselman and Anthony McGee Husselman who will entertain you with their singing talent. Then I'm not even talking about Zappa's delicious specials. See you there. Informatio...

Het jy 'n Besigheid wat jy will bemark..?A&K Marketing is jou oplossing Kontak ons gerus op 082 717 1954 en ons gee jou ...
24/04/2024

Het jy 'n Besigheid wat jy will bemark..?

A&K Marketing is jou oplossing

Kontak ons gerus op 082 717 1954 en ons gee jou ons pakette en meer inligting.

Hoor graag van julle

24/04/2024

💫🥳Karlien Husselman & Anthony 🥳💫

Kom kuier lekker saam met ons!

27th of April 2024
From 16h00

👉🏻Free Entry

🥩🍻 Food and drink specials













Address


Telephone

+27827171954

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anthony McGee artist posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Anthony McGee artist:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Event Planning Service?

Share