Circle Events

  • Home
  • Circle Events

Circle Events -Endless possibilities-
(11)

Wedding time...
24/09/2024

Wedding time...

New Bridal magazine - get yourself a copy - Sakpas Bruidjie 0625836129
03/09/2024

New Bridal magazine - get yourself a copy - Sakpas Bruidjie 0625836129

Crazy special: Rustic Rock Wedding Venue  082 877 1571
03/09/2024

Crazy special: Rustic Rock Wedding Venue 082 877 1571

We do it all, from setup to cleanup.. 🤪
22/08/2024

We do it all, from setup to cleanup.. 🤪

Wedding time....
17/08/2024

Wedding time....

I had completely forgot about this crazy rush.. Thanks for all your hard work Aurora - Dawn of Décor, with you by our si...
02/04/2024

I had completely forgot about this crazy rush.. Thanks for all your hard work Aurora - Dawn of Décor, with you by our side we definitely can do miracles.

10/02/2024

Perfect for a garden wedding.. Or dinner and dance under the magical trees.

Is dit dalk jy?
03/02/2024

Is dit dalk jy?

Die soektog het begin. ***Sakpas Bruidjie se gesig*** Ons is opsoek na iemand met 'n bubbly personality, iemand wat opgewonde is soos ons, iemand wat gemaklik voor die kamera is, iemand wat social media love. Is dit jy of ken jy dalk iemand. Share asb ons post om die regte persoon te vind. Tag al jou besties wat sal like om ons gesiggie te wees!

06/01/2024

Kyk hoe awesome is die..

21/12/2023

What do you think a Wedding Planner Guide should cover? Only the basics like budget, table placements or would you like a more extensive coverage on different topics?

Send us a message if you are interested in collaborating with us.Looking for wedding related products, suppliers, vendor...
18/12/2023

Send us a message if you are interested in collaborating with us.
Looking for wedding related products, suppliers, vendors and brides.

Last minute bookings for 5 exclusive dates before we open bookings for 2024.
23/07/2023

Last minute bookings for 5 exclusive dates before we open bookings for 2024.

Kyk hoe cute😂😂
05/07/2023

Kyk hoe cute😂😂

26/01/2023
Looking for new wedding suppliers to take hands and collaborate with.
21/01/2023

Looking for new wedding suppliers to take hands and collaborate with.

What a blessed way to start a wedding 🤗
26/11/2022

What a blessed way to start a wedding 🤗

Ietsie mooi..
31/10/2022

Ietsie mooi..

Mag Ek Dit Elke Dag Onthou ...

●Moenie op mekaar skreeu wanneer julle verskil nie. Dit doen skade aan julle verhouding. (Spreuke 15:1)
●Moenie kwaad praat van mekaar by ander nie. Jou woorde het krag. (Gen. 2:19)
●Deel nie mekaar se intimiteit met ander nie. Dis owerspel. (Matt. 5:28)
●vergelyk nie jou maat met ander nie. Jou maat was en is jou keuse. (2 Kor. 10:12)
●Weerhou nie intimiteit van mekaar nie. Jul liggame behoort aan mekaar. (1 Kor. 7:5)
●Wees sag en liefdevol. Julle het albei immers jul lewens vir mekaar opgeoffer. Dit maak seer wanneer julle ongeskik en onbeskof teenoor mekaar is omdat julle geirriteerd is. Wees sag. (Efe. 4:2)
●Gee nie plek vir geheime nie. Julle is een. Geheime veroorsaak verdeeltheid. (Gen. 2:25)
●Negatiewe kommentaar teenoor mekaar is afbrekend en doen skade aan jul verhouding sekuriteit. Julle wil veilig voel bymekaar en mekaar bou.
●Jou maat se liggaamsbou bepaal nie hul waarde nie. Waardeer en bemin mekaar tot jul oud is. (Efe. 5:29)
●Behandel mekaar met respek voor ander en ook wanneer jul alleen is. Hanteer verskille met liefde en oop kommunikasie wanneer julle privaat is, nie voor ander en nie voor kinders nie. (Matt. 1:19)
●Sê gereeld vir mekaar julle waardeer mekaar en respekteer mekaar en dat julle mekaar se moeite en opofferings waardeer. (1 Tes 5:18)
●Maak saam kos sonder kritiek en geniet die samesyn in die kombuis of wys waardeering vir mekaar se kookkuns. (Spr. 31:14)
●Stel nie die kinders se belange voor mekaar nie. Julle het mekaar eerste immers lief. Stel ook nie die famielie eerste nie. (Gen. 2:24)
●Belé in mekaar se geestelike groei deur geestelike leestof aan te skaf en bid vir mekaar. Jou en jou maat se verhouding met God is baie belangrik. (Efe. 5:26)●Spandeer kwaliteit tyd bymekaar en laat mekaar belangrik voel. (Jak. 5:16)
●Maak tyd om met mekaar te speel en te lag. Die lewe het genoeg stres en dinge. Julle skryf die verhaal van mooi in jul lewens en julle is daar om mekaar gelukkig te hou. Doen dit terwyl julle kan. (Pred. 9:9)
●Moenie dat geld julle vreugde bepaal nie. Maak seker dat dit nie n wapen teen mekaar is nie en onthou jul albei verdien die inkomste al is net een op n payroll. (1 Pet. 3:7)
●Moenie mekaar se swakhede blootstel nie maar bedek dit eerder, jy kan jou eie swakheid so bloodstel en jouself sleg laat lyk. Beskerm mekaar, dit sal jou waarde verhoog. (Efe. 5:30)
●Eer mekaar se ouers en reik uit na die kinders. (Hoogl 8:2)
●Moet nooit nalaat om haar te vertel dat jy haar liefhet nie. Sy wil dit altyd hoor. (Efe. 5:25)
●Groei in jou Christenskap , dis die eenigste manier hoe jy n goeie en Goddelike man en vrou kan wees. (Rom. 8:29)
(Elize Erwee)

Address


Telephone

+27828771571

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Circle Events posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Circle Events:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Event Planning Service?

Share