Bloom Self-Expression Boutique

  • Home
  • Bloom Self-Expression Boutique

Bloom Self-Expression Boutique Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bloom Self-Expression Boutique, Party Entertainment Service, .

Klimaks is nie die eindbestemming "Seks is 'n gefluisterde belofte, 'n sagte briesie wat ons siele roer. Dit is 'n stadi...
14/11/2024

Klimaks is nie die eindbestemming

"Seks is 'n gefluisterde belofte, 'n sagte briesie wat ons siele roer.
Dit is 'n stadige, soet wals, waar elke tree ons nader trek na mekaar.
In hierdie intieme dans verloor ons onsself, maar vind mekaar tog.
Klimaks is net 'n pouse, 'n asemlose oomblik voordat ons voortgaan met ons sensuele verkenning.
Ons liefde is 'n grenslose oseaan, waar elke golf teen die oewers van ons harte neerstort.
Ons jaag nie om die horison te bereik nie, maar swem in die dieptes van ons verbinding.”

Het jy al ooit gevoel dat jy van jou eie liggaam ontkoppel is, asof sekere dele nie meer joune is nie?Miskien het jy sek...
09/11/2024

Het jy al ooit gevoel dat jy van jou eie liggaam ontkoppel is, asof sekere dele nie meer joune is nie?

Miskien het jy seksuele trauma ervaar, en dit het jou verlore laat voel, skaam en onseker oor jou eie liggaam.
Miskien verwerp jy op die oomblik die mooiste dele van jou vroulike self, en blameer dit selfs vir wat met jou gebeur het.
Miskien kan jy op die oomblik nie plesier ervaar nie, want jy assosieer dit met ongewenste gevoelens, gevoelens wat jou daarvan weerhou om heeltemal te kan "let go"
Baie vroue sukkel om ñ orgasme te kry omdat hul eie liggaam en verstand dit ten alle koste weerstaan.
Jou liggaam en gees probeer jou beskerm.
Maar dit hou jou in werklikheid gyselaar.
Hou jou gevries in vorige herinneringe.
Dit verhoed jou om iets natuurlik en mooi te ervaar.

Die leuens wat ons glo wat nie waar is nie!!!

Seksuele trauma kan ons siening van ons liggame, veral ons vroulike dele, verwring. Ons kan hulle dalk begin sien as:

Skandelik
Gebreek
Vuil
Onwaardig
Sondig

Maar, liewe blom, hierdie leuens is nie waarheid nie.

*Jou Liggaam, Jou Tempel

Jou liggaam is 'n heilige ruimte, waardig van liefde, sorg en eerbied. Jou vroulike dele is pragtig, sterk dog sag en veerkragtig.

* Herwin jou krag, dit is moontlik en nooit te laat

Dit is tyd om los te kom van die skaamte en stigma rondom seksuele trauma.

Onthou:
Jou liggaam is joune alleen.
Jou grense is heilig.
Jou plesier is 'n geboortereg.
Die vroulike klitoris se eksklusiewe funksie is
-Plesier
Jou pragtige liggaam is gemaak om plesier te ervaar.

*Begin met klein genesing stappe terug na jou ware intieme self

1. Soek ondersteuning:
Terapie, ondersteuningsgroepe, getroue vriendin.
Dalk het jy die behoefte om net vir iemand te vertel
"Dit" het met my ook gebeur.
2. Oefen en selfversorging:
Voed jou vel, streel jou siel. Dans. Mediteer. Skryf jou storie uit op papier.
3. Herwin intimiteit:
Met jouself, jou liggaam en jou begeertes.
Koester die tyd wat jy spandeer op self bevrediging oefen selfbewuste mastrubasie. Leer ken jou intieme liggaam op ñ mooi, sagte liefdevolle manier met respek en eerbied. Maak jou eie tenkie vol sodat jy nie verder soek op ongesonde plekke vir intimiteit. Baie kere kry ons seksuele identiteit verder seer in ongesonde verhoudings. Leer ken jou eie waarde. Bou dit op.
Dis deel van self-liefde. Gesonde mastrubasie.
4. Vier jou vroulikheid: eer jou siklusse, jou kurwes en jou krag.

* Bevestigings
"My liggaam is myne, en ek is mal daaroor."
“Ek is meer as my trauma.”
"Ek vertrou myself en my grense."
"My vroulike dele is pragtig en waardig."

*Jy is nie alleen nie!

Deel hierdie plasing met 'n vriendin wat moet weet sy is geliefd.
Lewer kommentaar of bemoediging hieronder met jou eie storie van veerkragtigheid en hoop.
Kom ons staan ​​saam, sterker en liefdevoller as ooit.








-Deseree Jacobs
2024

Empowering Women's S*xual Wellness*"S*xuality is a fundamental part of being human,and women deserve to reclaim their ri...
08/11/2024

Empowering Women's S*xual Wellness*

"S*xuality is a fundamental part of being human,
and women deserve to reclaim their right to pleasure."
-Esther Perel

At Bloom, we're dedicated to support each women on their journey towards reclaiming their s*xual autonomy and pleasure, especially those who have experienced s*xual trauma. Our mission is to foster a safe and nurturing environment, encouraging women to rediscover their s*xuality in a healthy, mindful, and empowered way.

*Reclaiming Pleasure, Reclaiming Self*

We believe that every woman deserves to experience pleasure, joy, and fulfillment in her intimate life. Our approach focuses on mindful self-discovery, including mindful ma********on and the thoughtful use of intimate toys, to help women:

1. Heal from trauma and rebuild confidence
2. Reconnect with their bodies and desires
3. Cultivate self-love and self-care
4. Explore and express their s*xuality authentically

*A Safe Space for Growth*

Bloom is committed to providing:

1. Trauma-informed care and support
2. Education on healthy s*xuality and intimacy
3. Access to resources and community
4. A judgment-free space for self-expression

*Your Journey, Your Way*

Our goal is to empower women to take control of their s*xual wellness, embracing their unique needs, desires, and boundaries. We invite you to join us on this transformative journey, where you'll find the courage to bloom into your fullest, most authentic self.

BLOOM, Where Self-Love meets Sensuality and Intimate Expression.Join our Community of Empowered Women!Host a BLOOM and s...
06/11/2024

BLOOM, Where Self-Love meets Sensuality and Intimate Expression.

Join our Community of Empowered Women!
Host a BLOOM and share the gift of of embracing intimacy, self-love and connection with your friends.
Discover luxurious intimate products and confidential conversations in the privacy and safety of your own home.
Benefits for hosting a BLOOM include a complimentary consultation and gift.

Interested in hosting a BLOOM?
Follow the link to find out more and we will help you organize your own Intimate BLOOM.

https://wa.me/message/7UP7ABQQW7THA1

Services exclusively available to women 18 years and older, residing in the Garden Route area

03/11/2024

Girls just want to have fun!
"Catch the weiner"
This is a cheeky little game to break the nerves and have some fun and giggles with your besties before a Bloom Presentation.

“Intellektueel, verbeeldingryk, romanties, emosioneel."Dit is wat seks sy verrassende teksture, sy subtiele transformasi...
28/10/2024

“Intellektueel, verbeeldingryk, romanties, emosioneel."
Dit is wat seks sy verrassende teksture, sy subtiele transformasies, sy libido-verhoogde seksuele stimulerend elemente gee.
Seks verloor al sy krag en magiese skoonheid wanneer dit eksplisiet, meganies, oordoen word, wanneer dit 'n meganistiese obsessie word.
Dit word 'n verveling.
Jy krimp jou wêreld van sensasies.
Jy verdroog dit, verhonger dit, tap die bloed uit dit uit.
As jy jou seksuele lewe voed met al die opwinding en avonture wat liefde in sensualiteit inspuit, sal jy die kragtigste mens in die wêreld wees.
Die bron van seksuele krag is nuuskierigheid en passie.
Jy kyk hoe sy vlammetjie doodgaan van versmoring.
Seks floreer nie op eentonigheid nie.
Seks moet gemeng word met trane, lag, woorde, beloftes, tonele, jaloesie, afguns, al die speserye van vrees, buitelandse reise, nuwe gesigte, romanse, stories, drome, fantasieë, musiek, dans, o***m, wyn."

- Anaïs Nin, Die Dagboek van Anais Nin.

Om ñ gesonde intieme emosionele konneksie te vorm binne ñ verhouding moet ons emosioneel intelligent kan kommunikeer. Se...
10/09/2024

Om ñ gesonde intieme emosionele konneksie te vorm binne ñ verhouding moet ons emosioneel intelligent kan kommunikeer.
Seks is slegs die fisiese deel van intimiteit.
As ons nie kommunikeer oor hoe ons voel en wat ons verwag binne ons seksuele verhouding gaan die vlamme en vonke van passie gou uitwoed en jou koud en alleen laat voel.

Soms kan dit vir ñ persoon ongemaklik wees om oop te maak.
Al vra jy een vraag op ñ slag sal dit jouself en die ander ruimte gee om te kan oopmaak.
Onthou dit is belangrik hoe ons die vraag vra en die ander kans gee om te reageer sonder dat ons, ons opinie afdwing. Luister met begrip om die ander te verstaan.

Die volgende vrae kan jou help om die seksuele intimiteit en kommunikasie te verhoog in jou verhouding.

🩷Ek hou daarvan wanneer ons...
Wat is iets waarvan jy regtig hou?

🩷Jy is so "hot" as jy...
Ons moet dit gereeld laat gebeur!

🩷Hoe hou jy daarvan om aangeraak en plesier te ontvang?

🩷Ek wil ñ fantasie met jou deel, maar ek is Nogal senuweeagtig. Is jy oop om dit te hoor?

🩷Wat is jou begeertes en grense?

🩷Hoe gereeld is dit belangrik vir jou om intiem te wees?

🩷Wat is jou definisie van goeie seks?

🩷Hoe hanteer jy verwerping of om nie in die bui te wees nie?

🩷Hoe kan ek jou ondersteun om gemaklik te voel om jou begeertes en grense uit te druk?

🩷Wat is ñ paar emosionele of fisiese sellers wat jou intimiteits ervaring kan beinvloed?

🩷Hoe kan ek jou help om meer teenwoordig en betrokke te voel tydens intieme oomblikke?

🩷Wat beteken toestemming vir jou, en hoe kan ons dit prioritiseer in ons seks lewe?

🩷Hoe kan ek jou help na ñ uitdagende dag, en hoe kan ek jou ondersteun?

Ek hoop jy blom waar jy geplant is!

04/09/2024
31/08/2024

A Woman's rational brain completely shuts down when she is in full blown or****ic surrender release.
This will only happen with partnered s*x when she feels completely safe.

And, yes a woman can reach this blissful state with the practice of "mindful ma********on"

As we'll all know, mindfulness is the practice of becoming conscious and aware, of being present in the moment rather than distracted, so basically this is taking mindfulness one step further. "When applied to the way we pleasure ourselves it can help us move beyond a quick session and into a much deeper connection with ourselves which ultimately leads to more pleasure, a greater understanding of our bodies and a lovely way to relax." Basically, it's the real self-care and self-love we all need.

Po*******hy has done women a huge disserviceIn teaching men What they now think women want ...Fast and furiousDisconnect...
21/08/2024

Po*******hy has done women a huge disservice
In teaching men
What they now think women want ...

Fast and furious
Disconnected
Minimal foreplay
Ge***al focused
Goal oriented
Release based
Penetrative
S3x

Nothing could be further from the truth
And to be fair ...
Any man can do that

But to make love with a woman
Slowly
Gently
Vulnerably
Connected
Journeying
Exploring
Discovering

Focusing on her whole body
Feeling her soul
Touching her spirit
Penetrating her heart

Well ...
That takes a special kind of man

A man who surrenders instead of controls
A man who gives as much as he takes
A man who opens his heart and not just his mind
A man who is not afraid to feel his depths
A man who understands his divine power

To lead her
To open her
To crack open her heart

A man who knows his gift
Is love

🍌 🌶 🍆 🍓 🍒 🥒 Wat is jou gunsteling emoji? Die nuwe Emojibator reeks is beskikbaar.En dit is super oulik!!!Stuur my ñ What...
14/08/2024

🍌 🌶 🍆 🍓 🍒 🥒
Wat is jou gunsteling emoji?
Die nuwe Emojibator reeks is beskikbaar.
En dit is super oulik!!!
Stuur my ñ Whatsapp vir die catalogue!

Liefste BlommeAs enige iemand sou belangstel ek het ñ katalogus wat ek via Whatsapp kan aanstuur. Pop in sê "hallo" en e...
13/08/2024

Liefste Blomme

As enige iemand sou belangstel ek het ñ katalogus wat ek via Whatsapp kan aanstuur.
Pop in sê "hallo" en ek stuur vir jou.
Enige vra is welkom as daar iets is waarmee ek kan help.

🩷🩷🩷Desie

Unlock an Evening of Elegance and Empowerment! Gather your closest friends for an unforgettable night of fun, laughter, ...
13/08/2024

Unlock an Evening of Elegance and Empowerment! Gather your closest friends for an unforgettable night of fun, laughter, and discovery. Host an exclusive intimate wellness party and be the first to explore the latest in luxury pleasure products. Enjoy personalized demonstrations, expert advice, and exclusive discounts in the comfort of your home. Make it a night to remember with light refreshments, engaging activities, and an experience that celebrates confidence and connection. Don’t miss out—book your party today and indulge in an evening of sophistication and empowerment!

-the afterglow (promotes safety and intimacy) Just as important as foreplay
13/08/2024

-the afterglow (promotes safety and intimacy)
Just as important as foreplay

S*x is physical S*x is emotion-in-actionS*x is spiritual Some will experience s*x just physically others will dive deep ...
10/08/2024

S*x is physical
S*x is emotion-in-action
S*x is spiritual
Some will experience s*x just physically others will dive deep into the depths of human connection.
S*x is holy communication.

Female milk ducts anatomy 🌸We are indeed wonderfully made!
22/07/2024

Female milk ducts anatomy 🌸We are indeed wonderfully made!

Address


Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00

Telephone

+27660684239

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bloom Self-Expression Boutique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bloom Self-Expression Boutique:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Opening Hours
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Event Planning Service?

Share