KnipitNou

KnipitNou Party/Babyshower setups and custom made gifts, party packs and Decor. Personalized gifts and Decor

Anemé se Groovy partytjie!Hierdie was so n lekker tema om te doen 🤩
11/02/2025

Anemé se Groovy partytjie!

Hierdie was so n lekker tema om te doen 🤩

What a honor to be part of this initiative... 🤗Milton Primary SchoolCustom designed and printed, Academic Achievement Ba...
10/02/2025

What a honor to be part of this initiative... 🤗

Milton Primary School

Custom designed and printed, Academic Achievement Badges
Custom Printed Appreciation Bags

We can help with any order big or small 🌸

Custom designed and printed party packs!Enige temaVerskeidenheid boksie tiepes beskikbaar
06/02/2025

Custom designed and printed party packs!

Enige tema
Verskeidenheid boksie tiepes beskikbaar

Coffee is always better with a friend ☕🤗Coffee mug tumblersAny design can be placed on the tumblers 🤩
04/02/2025

Coffee is always better with a friend ☕🤗

Coffee mug tumblers
Any design can be placed on the tumblers 🤩

Skinny Tumblers (450ml)Nice year end gift idea 🤩
03/02/2025

Skinny Tumblers (450ml)

Nice year end gift idea 🤩

01/02/2025
Juffrou Pamper PacksHande room, koffie stokkie, sweeties en 2 vinger KitKat(pryse wissel van wat in die pakkie gaan soos...
28/01/2025

Juffrou Pamper Packs

Hande room, koffie stokkie, sweeties en 2 vinger KitKat
(pryse wissel van wat in die pakkie gaan soos versoek word)

Custom printed party boxesSquishmallow temaParty boksiesOros labels
27/01/2025

Custom printed party boxes

Squishmallow tema
Party boksies
Oros labels

Michael word 3! 🏁🏎️
24/01/2025

Michael word 3! 🏁🏎️

Zhayden word 8!Elke jaar vra my seuntjie opgewonde wat gaan ons doen vir sy partytjie en dan kom die kort antwoord, wat ...
23/01/2025

Zhayden word 8!

Elke jaar vra my seuntjie opgewonde wat gaan ons doen vir sy partytjie en dan kom die kort antwoord, wat wil jy graag hê?
En soos altyd kies hy n tema wat my kreatiewe kant lekker challenge 😎

Pokémon was die tema en ek het LEKKER gespeel met die tema!

Wie sê skool Partytjies moet vervelig wees 😎Llewellyn se skool PartytjieKonstruksie TemaToolboksies met sweeties, graafi...
13/01/2025

Wie sê skool Partytjies moet vervelig wees 😎

Llewellyn se skool Partytjie
Konstruksie Tema
Toolboksies met sweeties, graafie met sweetie

Wow!Baie dankie aan elke nuwe follower, die jaar hou groot dinge in 😎Net ń Shout out vir al my nuwe followers! Nicolet H...
08/01/2025

Wow!
Baie dankie aan elke nuwe follower, die jaar hou groot dinge in 😎

Net ń Shout out vir al my nuwe followers! Nicolet Havenga, Elzaan Verster Venter, Shaheed Dadabhay, Sandra Farquhar Steyn, Martin Becker, Nikita Kok, Anishca Edwards, Angelique Marais, Sanet van Staden, Cara Jansen, Lieschke Saayman, Leone Geldenhuis, Vickus Jacobsz, Zanmarie Koster, Hendrik Els, Tellita Seaman, Dwayne Chase, Elvira Austin, Fredie Schnetler, Justin Warren Bates, Thembekile Themba, Marylee Pricilla Maartens, Paul Tsotetsi, Mq Ali, Karlene de Lange, Danie Oosthuizen, Cecelia Pike, Shane-Ann Van Der Westhuizen, Charne Wiese, Monè Schoeman, Monique Steenkamp

Geseend is ons nie 🤗 en ons sê baie baie dankie aan elke liewe klient wat ons ondersteun!Ons 1ste paar dae terug en ons ...
08/01/2025

Geseend is ons nie 🤗 en ons sê baie baie dankie aan elke liewe klient wat ons ondersteun!

Ons 1ste paar dae terug en ons is al hard aan die werk 🤩

Spa-rty!
Rumé se 9de verjaarsdag pakkies vir n lekker oggend by die spa!

Silver, Grys en wit balloon Arch en Shimmer wall setup. Oe maar die shimmer wall is so mooi 🤩Baie dankie Jackie vir die ...
05/12/2024

Silver, Grys en wit balloon Arch en Shimmer wall setup.

Oe maar die shimmer wall is so mooi 🤩

Baie dankie Jackie vir die geleentheid om vir julle te kan opstel.

Kontak ons gerus om jou volgende funksie mooi te maak! Groot of klein ons help graag.

Elfie Kit 2024Spesiale versoek elfie kit.Ons is so opgewonde om te sien wat die mamma met haar elfies op tower.Die kit s...
01/12/2024

Elfie Kit 2024

Spesiale versoek elfie kit.
Ons is so opgewonde om te sien wat die mamma met haar elfies op tower.

Die kit sluit in 24 aktiwiteite wat die elfies elke dag kan uitvoer. (daar is n voorbeeld in die boks maar kan uitgebeeld word op enige manier), welkom briefie, reels, totsiens briefie ens.
Ons kan dit in Afrikaans of engels doen.

Address


Telephone

+27713516529

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KnipitNou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to KnipitNou:

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Event Planning Service?

Share