Party Nest

Party Nest Customised party decorations By Party Nest is ons vol partytjie pret! Ons skep partytjie dekor volgens enige tema - vir selfdoen of klaargemaak.

Kinders is MAL daaroor om hulle eie naam op hulle partytjie te sien, en ons is MAL daaroor om kinders gelukkig te maak! Ons maak graag unieke versierings in Afrikaans en kan help met beplanning, klaargemaakte partytjiestelle, doen dit self stelle, skoolpakkies, versiering te huur, en selfs met lekker idees om almal op die groot dag te vermaak! Party Nest is all about party fun! We create decor fo

r any theme and make fun treat pacls for parties or school. Our page shows a few examples only. Kids LOVE seeing their own name on their birthday decor and we LOVE making kids happy!

Eenie meenie maainie mo, vang 'n skelm aan sy mou...As hy nies laat los hom gou... dis lockdown tjoekie toe met jou!
07/06/2020

Eenie meenie maainie mo, vang 'n skelm aan sy mou...
As hy nies laat los hom gou... dis lockdown tjoekie toe met jou!

Paar resies Ferarri items
07/06/2020

Paar resies Ferarri items

Nog 'n paar super cool idees vir die nuwe trend van virtual parties.  Ek's veral mal dieretuin ene.  Bestel onversierde ...
22/03/2020

Nog 'n paar super cool idees vir die nuwe trend van virtual parties. Ek's veral mal dieretuin ene. Bestel onversierde koekies by een van die baie baksters wat julle ondersteuning nou nodig het, lewer by die onderskeie huise af en kry die selfone reg :-)

* Let everyone give a video chat-enabled tour of the animals living in their houses — the pets, the stuffed animals, the outside birds or even any unwanted bugs living in the kitchen or basement.
* Make sugar cookies with animal cutouts. Then let the kids decorate the animal cookies with frosting and sprinkles.

https://www.jsonline.com/story/life/wisconsin-family/2020/03/20/birthday-parties-milwaukee-during-coronavirus/2880206001/

There are a lot of disappointed kids whose birthday parties were canceled by the coronavirus. Here's how they can still celebrate.

Kyk bietjie hoe oulik is hierdie Video Hug opsie as deel van 'n virtuele viering.  Elke partytjie gas kry 'n link om iet...
22/03/2020

Kyk bietjie hoe oulik is hierdie Video Hug opsie as deel van 'n virtuele viering. Elke partytjie gas kry 'n link om iets op te neem, en dan maak mens 'n video collage met wense wat van orals af kom. Daar is 'n klein fooi om die app te gebruik per partytjie, en daarvoor kan onbeperkte gaste hulle opnames maak. Die video is privaat en mens beheer self wie dit mag sien. Ek het dit nog nie getoets nie, maar dis blykbaar baie oulik en 'n geskenk om vir altyd te koester :-)

https://vidhug.com/?utm_source=theconfettipost.com&utm_medium=referral&utm_campaign=long_distance_birthday
Easily create surprise group videos, starring family & friends, that are beautiful, meaningful & memorable.

VIDHUG.COM
VidHug | Surprise Group Video Gifts For Birthdays & More
Easily create surprise group videos, starring family & friends, that are beautiful, meaningful & memorable.

Easily create surprise group videos, starring family & friends, that are beautiful, meaningful & memorable.

Hierdie weergawe van Martin Luther se boodskap het my nogal geraak. Mag ons verantwoordelik wees, deernis en hulp vir on...
17/03/2020

Hierdie weergawe van Martin Luther se boodskap het my nogal geraak. Mag ons verantwoordelik wees, deernis en hulp vir ons medemens gee, en naby aan God wees.

Liefde vir julle almal en mag God ons wysheid gee vir al die moeilike besluite wat ons dag tot dag moet maak 🌸🌸🌸

Verskeie verskierings op standaard boksies
08/03/2020

Verskeie verskierings op standaard boksies

Kyk die pragtige partytjie fotos in hierdie maand se Baba en Kleuter!  Dis tyd vir lekker woooorsbroojies en honde pakki...
30/01/2020

Kyk die pragtige partytjie fotos in hierdie maand se Baba en Kleuter! Dis tyd vir lekker woooorsbroojies en honde pakkies wat hulle ore vrolik kan flap..
Dit was 'n voorreg om ontwerpe en van die gedrukte versierings te maak hiervoor en die mooi fotos te sien van die partytjie deur Corinne's Petite Partyki Datjies

Kyk die pragtige partytjie fotos in hierdie maand se Baba en Kleuter!  Dit was 'n voorreg om ontwerpe en van die gedrukt...
30/01/2020

Kyk die pragtige partytjie fotos in hierdie maand se Baba en Kleuter! Dit was 'n voorreg om ontwerpe en van die gedrukte versiering te maak hiervoor en die mooi fotos te sien van die partytjie deur Corinne's Petite Partyki Datjies

22/01/2020

Goeie dag aan al my getroue ondersteuners en alles van die beste vir 2020!
Ek geniet partytjies en veral die kreatiewe kant daarvan ontsettend baie, maar as gevolg van werksdruk gaan ek ongelukkig vir 'n klein rukkie moet terugstaan. Tot einde Mei gaan ek dus nie enige nuwe navrae kan beantwoord nie. Bestaande beprekings gaan natuurlik voort soos wat ons gereel het. Ek is hopelik spoedig weer aanlyn om voort te gaan en lekker saam met julle partytjies te beplan.
Baie groete, Michelle

Lugballonne met dierbare hasies wat in die lug sweef
05/01/2020

Lugballonne met dierbare hasies wat in die lug sweef

Pragtige partytjie deur Corinne's Petite Partyki Datjies.  Dis 'n voorreg om te help met ontwerpe en daarna aan sulke pr...
05/01/2020

Pragtige partytjie deur Corinne's Petite Partyki Datjies. Dis 'n voorreg om te help met ontwerpe en daarna aan sulke pragtige fotos te kan verkyk.

Gene-li & haar hasie maaitjies het besluit om haar eerste verjaarsdag te vier met 'n lugbalon reis. Met hulle pienk tassies gepak was dit hul droom reis en deel ons graag hul avonture met julle

'n Rock n Roll partytjie met Matteo as die ster van die aand.  Lisa, die partytjie was pragtig en dankie vir die mooi fo...
30/12/2019

'n Rock n Roll partytjie met Matteo as die ster van die aand. Lisa, die partytjie was pragtig en dankie vir die mooi fotos.

Alice se droom wereld se oorspronklike weergawe is nou al 'n ruk deel van die publieke domein.   Hier is so paar van die...
29/12/2019

Alice se droom wereld se oorspronklike weergawe is nou al 'n ruk deel van die publieke domein. Hier is so paar van die ontwerpe en partytjie fotos.

So paar van die flaminke in waterverf en helder kleure
29/12/2019

So paar van die flaminke in waterverf en helder kleure

Lekker kattemaai en rinkink.  Vrolike bont katte met parmantige brille, of sagte grys en pienk katjies.Baie dankie Cisca...
17/08/2019

Lekker kattemaai en rinkink. Vrolike bont katte met parmantige brille, of sagte grys en pienk katjies.
Baie dankie Cisca en Leana vir julle mooi partytjie fotos.

'n Plaas met rooi trekkers, diere en plaaseetgoed bly 'n groot lekkerte..
09/02/2019

'n Plaas met rooi trekkers, diere en plaaseetgoed bly 'n groot lekkerte..

Kyk die stylvolle en vrolike partytjie met skitterende sterretjies, beplan en gestileer deur Mariana Smit! Dankie vir di...
14/01/2019

Kyk die stylvolle en vrolike partytjie met skitterende sterretjies, beplan en gestileer deur Mariana Smit! Dankie vir die pragtige fotos.

Helder pienk uiltjies vir 'n ooievaarstee.  DIe pienk pom pom lyfies het so oulik gelyk.
04/01/2019

Helder pienk uiltjies vir 'n ooievaarstee. DIe pienk pom pom lyfies het so oulik gelyk.

Lugbalonne in blou en aardse kleure vir 'n seun.
04/01/2019

Lugbalonne in blou en aardse kleure vir 'n seun.

Trek my koord en kyk hoe ek opgewonde my ore vir jou flapEk wil nog kyk of die koord 'n tong kan word :-)
03/01/2019

Trek my koord en kyk hoe ek opgewonde my ore vir jou flap
Ek wil nog kyk of die koord 'n tong kan word :-)

Langhaar poedel met lente blomme, of 'n skattige maltesie met genoeg pienk en pastel kleure om enige dogtertjie te beder...
03/01/2019

Langhaar poedel met lente blomme, of 'n skattige maltesie met genoeg pienk en pastel kleure om enige dogtertjie te bederf.

Hierdie dierbare hasie is so geliefd deur groot en klein.Beatrix Potter se pragtige stories en illustrasies is nou al 'n...
03/01/2019

Hierdie dierbare hasie is so geliefd deur groot en klein.

Beatrix Potter se pragtige stories en illustrasies is nou al 'n ruk in die publieke domein en is 'n ware skatkis vir die nageslag.

01/01/2019
Vintage herdenkings bord met woestyn rosies en vetplante
21/12/2018

Vintage herdenkings bord met woestyn rosies en vetplante

Vintage verjaarsdag en herdenkings
21/12/2018

Vintage verjaarsdag en herdenkings

Vir elkeen met so klein bietjie wild en avontuurlustigheid in hulle.Prente uit 'n paar verskillende partytjies
20/12/2018

Vir elkeen met so klein bietjie wild en avontuurlustigheid in hulle.
Prente uit 'n paar verskillende partytjies

14/12/2018
Brandweer partytjie met brandweerwa lekkergoed pakkies, vlamme orals en verskeie ander versierings.Plus 'n klompie fotos...
18/08/2018

Brandweer partytjie met brandweerwa lekkergoed pakkies, vlamme orals en verskeie ander versierings.
Plus 'n klompie fotos van verskillende partytjies as inspirasie - dankie vir almal se bydraes

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Party Nest posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Party Nest:

Shortcuts

  • Address
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Event Planning Service?

Share