Spitcor Events

  • Home
  • Spitcor Events

Spitcor Events We do Spit Braai's!!! Anywhere anytime!!!
(11)

Naweek wat verby is se 2 funksies dankie Sonia van Laas & Scholtz prokureurs en dan die 2 de een troue op Clara Anna fon...
13/12/2023

Naweek wat verby is se 2 funksies dankie Sonia van Laas & Scholtz prokureurs en dan die 2 de een troue op Clara Anna fontein game reserve dankie Denise.

Naweek wat verby is se funksie by DIE VENUE dankie Annie was n lekker een gewees
04/12/2023

Naweek wat verby is se funksie by DIE VENUE dankie Annie was n lekker een gewees

26/11/2023
7 funksies afgelope paar weke dankie aan almal great fun by elke liewe een gewees
26/11/2023

7 funksies afgelope paar weke dankie aan almal great fun by elke liewe een gewees

Dankie aan Bianca em die crew van Donadio was n great dag met julle op Killarney gewees en lekker om ou gesigte te sien.
23/10/2023

Dankie aan Bianca em die crew van Donadio was n great dag met julle op Killarney gewees en lekker om ou gesigte te sien.

Last friday's function at DGB thanks Kurt and Natalia always a great party with you guys and was good too see old faces
04/10/2023

Last friday's function at DGB thanks Kurt and Natalia always a great party with you guys and was good too see old faces

Afgelope 2 weke se 3 funksies, bachelors by Bellville krieket klub 20 gaste, Blackheath 35 pax thank you Andrew en dan t...
28/09/2023

Afgelope 2 weke se 3 funksies, bachelors by Bellville krieket klub 20 gaste, Blackheath 35 pax thank you Andrew en dan troue by Parow rolbal klub veels geluk Koorts 60 gaste dankie aan almal en al die funksies was great gewees more DGB

Spitbraai / catering for any occasion starting from R150.00 p/p082 077 3246spitco.h@gmail.com
21/08/2023

Spitbraai / catering for any occasion starting from R150.00 p/p
082 077 3246
[email protected]

New name, New face same quality with a bigger updated menu on its way.
21/04/2023

New name, New face same quality with a bigger updated menu on its way.

Afgelope 2 weke se 3 funksies baie dankie aan almal
01/07/2022

Afgelope 2 weke se 3 funksies baie dankie aan almal

Past weekend's spit thank you very much Lisa was a huge success.
09/06/2022

Past weekend's spit thank you very much Lisa was a huge success.

Afgelope 6 weke se 8 funksies dankie aan almal.
31/05/2022

Afgelope 6 weke se 8 funksies dankie aan almal.

Afgelope naweek se 2 troues geluk aan al die paartjies.Baie dankie aan THE RUSTY SPOON dat jul ons gebruik het en jul pu...
31/03/2022

Afgelope naweek se 2 troues geluk aan al die paartjies.
Baie dankie aan THE RUSTY SPOON dat jul ons gebruik het en jul puik werk decore was awsome

Umshanti (Swellendam)
Joostenberg

Die naweek wat verby is se 3 funksies, Pamela van Ottery vir 30 gaste, Eileen se 50ste verjaarsdag by DIE VENUE (KLIP DA...
24/03/2022

Die naweek wat verby is se 3 funksies, Pamela van Ottery vir 30 gaste, Eileen se 50ste verjaarsdag by DIE VENUE (KLIP DAM) vir 100 gaste en dan ook vir Hannlie by WITTE WATER PLAAS (PIKKETBERG) vir 40 gaste. Dankie aan almal vir jul onderstening.

21/03/2022
Afgelope 3 weke se 4 funksies, 2 weke terug tannie Ronel en Teuns se verjaarsdae en afgelope naweek Keagan se bachelor p...
14/03/2022

Afgelope 3 weke se 4 funksies, 2 weke terug tannie Ronel en Teuns se verjaarsdae en afgelope naweek Keagan se bachelor partytjie en dan Eulusna se na troue partytjie. Dankie aan almal se ondersteuning.

Parow noord 30pax
Atlantis 20pax
Killarney 12pax
Porterville (Laatson) 42pax

Naweek se 3 funksies baie dankie aan almal Hoender/bees rol/lam.ParklandsHoutbaaiKampsbaai
22/02/2022

Naweek se 3 funksies baie dankie aan almal Hoender/bees rol/lam.
Parklands
Houtbaai
Kampsbaai

Saterdag se troue in Uilenkraalsmond (Gansbaai) geluk julle 2 en weereens dankie
15/02/2022

Saterdag se troue in Uilenkraalsmond (Gansbaai) geluk julle 2 en weereens dankie

Saterdag wat verby is se 50ste verjaarsdag dankie Soreta. Pork belly/Lam
10/02/2022

Saterdag wat verby is se 50ste verjaarsdag dankie Soreta. Pork belly/Lam

Laas saterdag se 2 funksies en een spit verhuuring dankie Soreta en Martin. Blouberg / Dynefontein/ Brackenfell
04/02/2022

Laas saterdag se 2 funksies en een spit verhuuring dankie Soreta en Martin. Blouberg / Dynefontein/ Brackenfell

Laas week vrydag se spit by TABLE VIEW PRIMARY SCHOOL vir 140 gaste dankie Herman en die onderwysers was great gewees.
27/01/2022

Laas week vrydag se spit by TABLE VIEW PRIMARY SCHOOL vir 140 gaste dankie Herman en die onderwysers was great gewees.

Saterdag se 2 funksies eerste een Chante se troue in Jonkershoek baie geluk julle 2 en twede een in Kraaifontein dankie ...
17/01/2022

Saterdag se 2 funksies eerste een Chante se troue in Jonkershoek baie geluk julle 2 en twede een in Kraaifontein dankie Tracy.

Laas naweek se 3 funksies vrydag Welmarie se belated verjaarsdag. Sterdag se 2 funksies Jason Reis De Franca se verjaars...
14/01/2022

Laas naweek se 3 funksies vrydag Welmarie se belated verjaarsdag. Sterdag se 2 funksies Jason Reis De Franca se verjaarsdag partytjie in Brackenfell en by Marunis se gaste huis in Plattekloof dankie vir almal se ondersteuning. Dan net ook n heads up vir Oscor van GBAY STRETCH TENTS vir sy ondersteuning gan loer gerus op sy blad.

SPITCO "FOR A KWAAI SPITBRAAI"🍽🍖🥂(  LIKE AND SHARE OUR PAGE #)🙏🏼We do all FUNCTIONS!!! eg. 🤵👰WEDDINGS, 🎂🎁BIRTHDAYS, 👨‍💻👩...
23/12/2021

SPITCO "FOR A KWAAI SPITBRAAI"🍽🍖🥂
( LIKE AND SHARE OUR PAGE #)🙏🏼
We do all FUNCTIONS!!! eg. 🤵👰WEDDINGS, 🎂🎁BIRTHDAYS, 👨‍💻👩‍💻COPERATE FUNCTIONS, 🙋‍♂️🙋🏼‍♀️🍾FAREWELL PARTYS... And MUCH MUCH MORE!!!
💡FOR ANY ENQUIRIES:
📞WHATSAPP HENNIE AT 082 077 3246
📩EMAIL: [email protected]

End Year function for 100 guest🙋🏼‍♀️🙋🏻‍♂️
23/12/2021

End Year function for 100 guest🙋🏼‍♀️🙋🏻‍♂️

End Year Functions👨‍💻👩‍💻 over the WEEKEND.Catering for over 90 GUEST🙋🏻‍♂️🙋🏼‍♀️.What a success and people had a jol🎉🍾.Wel...
20/12/2021

End Year Functions👨‍💻👩‍💻 over the WEEKEND.
Catering for over 90 GUEST🙋🏻‍♂️🙋🏼‍♀️.
What a success and people had a jol🎉🍾.
Well done to Hennie as he had great feedback from guest👌🏼👊🏻.
📲FOR MORE INFORMATION:
📱WhatsApp Hennie @ 0820773246
📩 Email: [email protected]

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spitcor Events posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Spitcor Events:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Event Planning Service?

Share