DJ SKUD SKUD

DJ SKUD SKUD For all your DJ, lighting, photography, video, decor and catering services,also live entertainment,

Join me and Roberto Pestana with the Western Cape Social group for a evening full of fun, Rugby SA vs NZ on the big scre...
13/08/2024

Join me and Roberto Pestana with the Western Cape Social group for a evening full of fun, Rugby SA vs NZ on the big screen plus karaoke
Ek en Djy pub and grub in parklands
Don't miss this one, it's going to be a night to remember
31 Aug 2024
See you there ๐Ÿ˜๐ŸŽต๐ŸŽค๐Ÿ•บ

Ek en Djy pub en grub maak eerskomende woensdag oop, hulle is gelee in Parklands, asb gaan ondersteun hulle, ek sien jul...
10/06/2024

Ek en Djy pub en grub maak eerskomende woensdag oop, hulle is gelee in Parklands, asb gaan ondersteun hulle, ek sien julle volgende donderdag 20 Jun daar, kan nie wag nie, super excited ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐ŸŽต๐Ÿ•บ

Is julle reg vir die naweek se groot kuier by Rooidakkies in die pragtige Tankwa Karoo Gaan defnitief een vir die boeke ...
10/06/2024

Is julle reg vir die naweek se groot kuier by Rooidakkies in die pragtige Tankwa Karoo
Gaan defnitief een vir die boeke wees, moet dit nie mis loop nie
Ek sal dus nie sondag by EJs Paarl wees nie, maar ek sien julle weer die volgende sondag daar
Baie dankie vir almal se ondersteuning, julle is awesome ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐ŸŽต๐Ÿ•บ

Boek jou plek nou en kom kuier saam met ons vir die lang naweek 14, 15 en 16 junieRooidakkies Tankwa Karoo, the place to...
27/05/2024

Boek jou plek nou en kom kuier saam met ons vir die lang naweek 14, 15 en 16 junie
Rooidakkies Tankwa Karoo, the place to be ๐Ÿ•บ๐Ÿ•บ๐Ÿ•บ
Sien julle daar ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐ŸŽต

Upcoming gigs for May 20248 May: Breezy Hill Paarl 10 May: Station pub Franschhoek 11 May: Shipwreck river market Velddr...
08/05/2024

Upcoming gigs for May 2024

8 May: Breezy Hill Paarl
10 May: Station pub Franschhoek
11 May: Shipwreck river market Velddrif
12 May: EJs Paarl
15 May: Breezy Hill Paarl
17 May: Station pub Franschhoek
18 May: 4x4 Event Atlantis
19 May: EJs Paarl
22 May: Breezy Hill Paarl
24 May: Station pub Franschhoek
25 May: Breezy Hill Paarl
26 May: EJs Paarl
29 May: Breezy Hill Paarl
31 May: Station pub Franschhoek
For any enquiries or bookings
Please contact me
Riaan Wessels
Ear Entertainment
0825678725
[email protected]
๐Ÿ˜๐ŸŽค๐ŸŽต๐Ÿ•บ

Jeugdag vieringe in die Tankwa Karoo by Rooidakkies , hoop om julle daar te sien, gaan n lekker jol wees ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐ŸŽต๐Ÿ•บ
07/05/2024

Jeugdag vieringe in die Tankwa Karoo by Rooidakkies , hoop om julle daar te sien, gaan n lekker jol wees ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐ŸŽต๐Ÿ•บ

Join my saterdag by Shipwreck river market bar and restaurant in Velddrif Weer een vir die boeke ๐Ÿ•บ๐Ÿ•บ๐Ÿ•บ
07/05/2024

Join my saterdag by Shipwreck river market bar and restaurant in Velddrif
Weer een vir die boeke ๐Ÿ•บ๐Ÿ•บ๐Ÿ•บ

Please feel free to contact me for any bookings or quotations We cater for any event, big or small Turbosound Yamaha All...
15/04/2024

Please feel free to contact me for any bookings or quotations
We cater for any event, big or small
Turbosound
Yamaha
Allen and Heath
Chauvet lightning
Shure
Riaan Wessels
Ear Entertainment
0825678725
[email protected]

Join ons vanaand by Breezy Hill Paarl, kom sing jou favourite tunes, let's go ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐ŸŽต๐Ÿ•บ
10/04/2024

Join ons vanaand by Breezy Hill Paarl, kom sing jou favourite tunes, let's go
๐Ÿ˜๐ŸŽค๐ŸŽต๐Ÿ•บ

Kom join my saterdag aand by St Helena baai hotel vir n lekker opskop Daar gaan behoorlik gemakietie word, sien julle da...
08/04/2024

Kom join my saterdag aand by St Helena baai hotel vir n lekker opskop
Daar gaan behoorlik gemakietie word, sien julle daar ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐ŸŽต๐Ÿ•บ

Join my vrydag aand weer vir n lekker party by station pub in Franschhoek, altyd lekker met n jaggie ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐Ÿ•บ๐Ÿป
31/01/2024

Join my vrydag aand weer vir n lekker party by station pub in Franschhoek, altyd lekker met n jaggie ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐Ÿ•บ๐Ÿป

14/01/2024
Hi EveryoneI would like to use the opportunity to thank all my existing clients for contributing to my success in 2023, ...
03/01/2024

Hi Everyone
I would like to use the opportunity to thank all my existing clients for contributing to my success in 2023, I hope I will have the opportunity to please more new clients in 2024
I am really looking forward to this year, hope you all have a good year ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐Ÿ•บ
For bookings please contact us at
Ear Entertainment
Riaan Wessels
0825678725
[email protected]

Looking forward to this one, hope to see you all there ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐Ÿ•บ
19/12/2023

Looking forward to this one, hope to see you all there ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐Ÿ•บ

Ons is reg vir julle by Crown Bar, kom sing n tune of 2 ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐Ÿ•บ๐Ÿป
06/12/2023

Ons is reg vir julle by Crown Bar, kom sing n tune of 2 ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐Ÿ•บ๐Ÿป

New venue for Wednesday night karaokeCrown bar Paarl, hope to see you all there ๐ŸŽค๐Ÿ•บ๐Ÿป
04/12/2023

New venue for Wednesday night karaoke
Crown bar Paarl, hope to see you all there ๐ŸŽค๐Ÿ•บ๐Ÿป

Anyone looking for some entertainment on Wednesdays, Thursdays and Sundays, please feel free to contact me on 0825678725
08/11/2023

Anyone looking for some entertainment on Wednesdays, Thursdays and Sundays, please feel free to contact me on 0825678725

Die naweek gaan ons weer groot by Albertinia se aalwyn en bier fees van 6 tot 8 Okt, hoop om julle almal daar te sienWho...
02/10/2023

Die naweek gaan ons weer groot by Albertinia se aalwyn en bier fees van 6 tot 8 Okt, hoop om julle almal daar te sien
Whoop whoop ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐Ÿ•บ

Happy birthday Tyla van der BergVelddrif jou lekker dingVanaand gaan ons groot ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐Ÿ•บ
30/09/2023

Happy birthday Tyla van der Berg
Velddrif jou lekker ding
Vanaand gaan ons groot ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐Ÿ•บ

Waar kyk almal rugby vanaand, kom geniet n aand saam met ons by Station pub in Franschhoek, lekker sing, lekker rugby en...
25/08/2023

Waar kyk almal rugby vanaand, kom geniet n aand saam met ons by Station pub in Franschhoek, lekker sing, lekker rugby en lekker kuier ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐Ÿ•บ

Wat n lekker een om na uit te sien die naweek, as jy in die omgewing is, kom maak beslis n draai vir n lekker saam kuier...
16/08/2023

Wat n lekker een om na uit te sien die naweek, as jy in die omgewing is, kom maak beslis n draai vir n lekker saam kuier
Een vir die boeke ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐Ÿ•บ

Join ons saterdag by Shipwreck bar in Velddrif vir n lekker show en geniet die rugby na die tyd, sien julle 18h00 ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐Ÿ•บ
02/08/2023

Join ons saterdag by Shipwreck bar in Velddrif vir n lekker show en geniet die rugby na die tyd, sien julle 18h00 ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐Ÿ•บ

Hard work pays off, ek is so gebless met hierdie gig, n voor show vir Ray Dylan, een van my Icons in Afrikaanse musiek, ...
24/07/2023

Hard work pays off, ek is so gebless met hierdie gig, n voor show vir Ray Dylan, een van my Icons in Afrikaanse musiek, kom deel asb die aand met ons as jy in die omgewing is, โค๏ธโค๏ธโค๏ธ

See you all tonight at Station pub in Franschhoek ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐ŸŽผ๐Ÿ•บ
07/07/2023

See you all tonight at Station pub in Franschhoek ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐ŸŽผ๐Ÿ•บ

04/07/2023

Sjoe, wil net vir almal dankie se vir al my birthday wishes
Skud julle biscuits krummels!!!!!

My office vir die dag๐Ÿ˜๐ŸŽค๐ŸŽผ๐Ÿ•บ
16/06/2023

My office vir die dag๐Ÿ˜๐ŸŽค๐ŸŽผ๐Ÿ•บ

Sien julle vanaand by Breezy hill paarl ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐ŸŽผ๐Ÿ•บ
15/06/2023

Sien julle vanaand by Breezy hill paarl
๐Ÿ˜๐ŸŽค๐ŸŽผ๐Ÿ•บ

Sien julle vanaand ๐Ÿ•บ๐Ÿ•บ๐Ÿ•บAfrikaans is groot ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐ŸŽผ๐Ÿ•บ
14/06/2023

Sien julle vanaand ๐Ÿ•บ๐Ÿ•บ๐Ÿ•บ
Afrikaans is groot ๐Ÿ˜๐ŸŽค๐ŸŽผ๐Ÿ•บ

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DJ SKUD SKUD posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DJ SKUD SKUD:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Want your business to be the top-listed Event Planning Service?

Share