
04/01/2025
Opgewonde vir 'n nuwe opwindende jaar van heerlike happies en uitdagings!
2025 ons is reg vir jou...🤗
Kontak ons gerus vir enige platter behoeftes... Ons doen partytjies sowel as korporatiewe werks funksies.
Ons lewer af, en is geleë in Pretoria, Ashlea Gardens.
Navrae - [email protected]
Anke - 082 568 0178