23/01/2025
WEN! WEN! WEN!🏆
Staan ‘n kans om ‘n leer standaard rugsak te wen!
Hoe om in te skryf: 2 opsies
1. Plaas n foto van jou Rolbossie of rolbossies😁 of
2. Los n review op ons Facebook blad
* Tag asb jou vriende en deel hierdie kompetisie
Kompetisie sluit Vrydag 28 Februarie 2025
(Wenner word die daaropvolgende week aangekondig)
Bepalings en voorwaardes geld
NB! Volg al die stappe om in aanmerking te kom! Die produk wat gewen word, kan nie geruil word vir kontant of 'n ander produk nie!