Krummels & Korsies

Krummels & Korsies Hier bak ons op die tradisionele manier, en nie met geursels en kleursels wat bygevoeg word by 'batc Ons kan dit dalk vir jou maak of bak.
(2)

Aangesien daar so groot verskeidenheid gebak en opsies is, kan ons nooit alles hier plaas nie. Sou jy wonder of dit gemaak of gebak kan word, moenie huiwer om te vra nie. Ons pryse is ook uiters mededingend.

13/01/2024

Spesiale dank vir hierdie regsadvies en die plasing van hierdie inligting: As gevolg van die feit dat almal stadig gehi-jack word, ja hi-jack nie gehack nie, is hulle besig om ons rekeninge plat te slaan, nou nog meer. Net in geval kennisgewing: 'n Prokureur het ons aangeraai om dit te plaas Die oortreding van privaatheid kan deur die wet gestraf word. LET WEL: Facebook Meta is nou 'n openbare entiteit. Alle lede moet so n nota plaas. Indien u nie ten minste een keer 'n verklaring publiseer nie, sal tegnies verstaan word dat u die gebruik van u foto's toelaat, asook die inligting wat in u profielstatusopdaterings bevat. EK STAAF HIERMEE DAT EK NIE FACEBOOK META MY TOESTEMMING GEE OM ENIGE VAN MY PERSOONLIKE DATA OF FOTO'S TE GEBRUIK OF TE DEEL NIE. Copy en paste, moenie deel nie. Ek kry meer sales ad posts as vriende se posts. Hou jou vinger enige plek in hierdie plasing vas en klik ′′ kopie ". Gaan na jou bladsy waar daar staan "What's on your mind. " Tik op jou vinger enige plek in die leë veld. Klik plak. Dit opgradeer die stelsel. What ever!

15/08/2022
13/08/2022
13/08/2022

Klomp nuwe produkte op die lys bygekom. Daar is byvoorbeeld nou fudge beskuit ook. Dit is werklik heerlik.

Ons produkte groei by die dag. Daar is groot verskeidenheid nuwe blatjangs, jellies, en ander produkte wat op ons lys ge...
02/04/2022

Ons produkte groei by die dag. Daar is groot verskeidenheid nuwe blatjangs, jellies, en ander produkte wat op ons lys gevoeg is.

Moenie ons peuselborde vergeet nie. Pryse is baie billik.

Aflewering kan in die Pretoria, Brits, Harties omgewing gereël word.

Nuut beskikbaar. Kleinkoekies in kleure en ander geure.Kontak ons gerus vir navrae, of om gebak te bestel vir die feesty...
11/12/2021

Nuut beskikbaar. Kleinkoekies in kleure en ander geure.

Kontak ons gerus vir navrae, of om gebak te bestel vir die feestyd.

Vandag nog suksesvolle aflewering gehad.
26/11/2021

Vandag nog suksesvolle aflewering gehad.

Nog nuwe produkte op die lys. Soos die heerlike Pynapel konsentraat om te geniet op warm somersdag. Verdun met water of ...
24/11/2021

Nog nuwe produkte op die lys. Soos die heerlike Pynapel konsentraat om te geniet op warm somersdag. Verdun met water of sodawater.

13/11/2021

Probeer gerus van ons nuwe produkte wat ook nou tuisgemaak word. Dit is Aarbei blatjang, Bruin sampioen achar, Wit sampioen achar, en verskeie heerlike ingelegde slaaie. Daar is pasta slaai, 3 bone slaai. Te veel om op te noem. Kontak gerus vir Annelie by 0795908073.

14/10/2021

Met die aanvang van Covid, was ons pryslys slegs 3 bladsy lank. Vandag staan ons sterk met 24 bladsye met bie groot reeks produkte. Daar is tans baie meer wat ons bied as net die algemene gebak. Kontak ons gerus vir meer inligting betreffende ons produkte en dienste.

Vars gebakte boerbeskuit. Tans in die oond om te droog.
26/09/2021

Vars gebakte boerbeskuit. Tans in die oond om te droog.

26/09/2021

Ons is nou by nuwe perseel. Steeds in die De Wildt area wat dit vir ons net nog meer gemaklik maak om ons sake te reël en te beplan. Konrak ons gerus vir enige navrae. Ons bied ook ander produkte. Dit is nie beperk tot net gebak nie. Ons het ook verskeie ingelegde produkte, tuisgemaakte s***e, konfyte, botter, kerrievis. Beskikbaar ook is vars en gevriesde hoendervleis. Die reeks sluit ook gevriesse groente, chips, ens in. Ons hoor graag van julle by 0795908073 of 0718338154.

05/09/2021

Ons produkte brei uit.
Ons het ook Pekanneute bygevoeg op die lys.
Kontak ons gerus vir meer inligting.

05/08/2021

Groot sukses gehad op die onlangse mark wat ons op De Wildt bygewoon en van ons s***e, kerrievis en botter verkoop het. Ons volgende mark is die 28e Augustus. Kontak ons gerus vir meer inligting.

Nuwe reeks tuisgemaakte s***e en konfyte beskikbaar saam met ons bestaande reeks, asook ons baie gewilde pekel komkommer...
24/07/2021

Nuwe reeks tuisgemaakte s***e en konfyte beskikbaar saam met ons bestaande reeks, asook ons baie gewilde pekel komkommerskyfies en kerrievis. Vir ons pryslys en meer, kontak ons gerus.

Heerlike tuisgemaakte kerrievis ook op die lys van produkte te koop.
17/06/2021

Heerlike tuisgemaakte kerrievis ook op die lys van produkte te koop.

Probeer gerus hierdie nuwe happie op u peuselborde. Die Kaaswielietjies.
27/05/2021

Probeer gerus hierdie nuwe happie op u peuselborde. Die Kaaswielietjies.

Probeer gerus ons nuwe happie. Die kaas wielietjies.
27/05/2021

Probeer gerus ons nuwe happie. Die kaas wielietjies.

21/04/2021

Die Here het vir my ń baie besondere talent gegee, ń universele talent, wat in alle tale verstaan word..... KOS!!!! Enige iets wat te doen het met iets om te eet. Alle vorms van gebak, verwerking van kos en enige vorm van prosesering, soos ook vleis verwerking, biltong, konfyte, s***e, gebottel... absoluut enige iets. Dit is altyd ń sukses omdat ek net die instrument is en die Here self die Leidsman.
Dankie Here vir die besondere talant wat U my gegee het, wat nooit onder die maatemmer weg gesteek sal word nie, maar tot eer en verheerliking van U naam gedoen sal word.
AMEN

Platters gemaak vir 30 mense. Daar was oorgenoeg van alles op die platters.
17/04/2021

Platters gemaak vir 30 mense. Daar was oorgenoeg van alles op die platters.

Nog 'n gelukkige paartjie met hulle platters. Een soet en een sout plattertjie net vir die twee van hulle.....
17/04/2021

Nog 'n gelukkige paartjie met hulle platters. Een soet en een sout plattertjie net vir die twee van hulle.....

Weer gelukkige kliënt gehad met sy 'platter for 2' op sy vrou se verjaarsdag en hulle 4de huweliksherdenking.
27/03/2021

Weer gelukkige kliënt gehad met sy 'platter for 2' op sy vrou se verjaarsdag en hulle 4de huweliksherdenking.

Nog 'n goeie mark gedoen.
27/03/2021

Nog 'n goeie mark gedoen.

Address

Vrede Landgoed, 184 R513
Akasia
0200

Opening Hours

Monday 07:00 - 20:00
Tuesday 07:00 - 20:00
Wednesday 07:00 - 20:00
Thursday 07:00 - 20:00
Friday 07:00 - 16:30
Saturday 07:30 - 15:00

Telephone

+27795908073

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Krummels & Korsies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Krummels & Korsies:

Share

Category


Other Caterers in Akasia

Show All