Melomaan Nuus

Melomaan Nuus For the love of art ja ons wil graag ons talent bietjie meer blootstelling te gee

https://vote.easypolls.net/67a39d6f18820000608e7627Kom en stem nou vir jou gunsteling Akteur en Aktrise
19/02/2025

https://vote.easypolls.net/67a39d6f18820000608e7627

Kom en stem nou vir jou gunsteling Akteur en Aktrise

Create free online polls using the intuitive and easy-to-use EasyPolls.net from ObjectPlanet. You can share your polls on Facebook, Twitter, or embed the poll on your page. You can create web polls for free in minutes.

Lekker aand saam Helene Bester
16/02/2025

Lekker aand saam Helene Bester

With Jeanette Pretorius – I just got recognised as one of their top fans! 🎉
30/01/2025

With Jeanette Pretorius – I just got recognised as one of their top fans! 🎉

15/01/2025

Goeiemore mammas. Deel asb 🙏🏻 Sharing is caring 😉
Volg die skakel om al ons musiek op een plek te kry 👇🏻
https://li.sten.to/clb3mack
fans

Welkom in 2025
12/01/2025

Welkom in 2025

André se TV-show, Skaterlag met André, sal op VIA (kanaal 146 op DSTV) te sien wees vanaf Januarie 2025.  Om deel van di...
07/11/2024

André se TV-show, Skaterlag met André, sal op VIA (kanaal 146 op DSTV) te sien wees vanaf Januarie 2025. Om deel van die TV-opnames te wees, kontak asseblief vir Monica Booysen by 011 815 3000 of stuur ’n e-pos na [email protected] Vul asseblief ook die volgende aanlynvorm in: https://tinyurl.com/ vrywilliger

was dit nou nie lekker om jul gunsteling akteurs te kon sien kom ons kyk bietjie hoe lyk jul gunsteling aktrise
05/11/2024

was dit nou nie lekker om jul gunsteling akteurs te kon sien kom ons kyk bietjie hoe lyk jul gunsteling aktrise

Hier is ons benoemde akteurs en Aktrises vir 2025 se toekennings wie is jou gunstelings
03/11/2024

Hier is ons benoemde akteurs en Aktrises vir 2025 se toekennings wie is jou gunstelings

04/09/2024
https://www.podbean.com/pu/pbblog-xc25t-10abc86Ons is tans besig om al ons radio programme te begin laai op die podcast ...
12/05/2024

https://www.podbean.com/pu/pbblog-xc25t-10abc86

Ons is tans besig om al ons radio programme te begin laai op die podcast so indien jy binnekort na jou program soek sal jy dit hierso kan vind dit sal ongelukkig 'n tydjie vat voor ons als hier op sal he

Radio onderhoude

Dankie ook aan Gideon en Anton Fitchat vir die huldeblyk aan Bles Bridges en Fredi Nest wat Melomaan ondersteun het vana...
19/03/2024

Dankie ook aan Gideon en Anton Fitchat vir die huldeblyk aan Bles Bridges en Fredi Nest wat Melomaan ondersteun het vanaf die begin van Melomaan se dae

Mary Jane  ontvang die prys vir die dansliedjie van die jaar
19/03/2024

Mary Jane ontvang die prys vir die dansliedjie van die jaar

Sosiale media kunstenaar en Instrumentele Kunstenaar wat aangewys was is Willie Kloppers en Lene Kloppers
19/03/2024

Sosiale media kunstenaar en Instrumentele Kunstenaar wat aangewys was is Willie Kloppers en Lene Kloppers

Alba Voster was aangewys as o/16 kunstenaar van die jaar.Alba Voster en Janie Bay se lied Tydbom het aan hulle die groep...
19/03/2024

Alba Voster was aangewys as o/16 kunstenaar van die jaar.
Alba Voster en Janie Bay se lied Tydbom het aan hulle die groep van die jaar besorg.
Asook die Engelse lied van die jaar was aangewys

Impala Internet Radio se luisteraars keuse Karlien Husselman
19/03/2024

Impala Internet Radio se luisteraars keuse Karlien Husselman

Alouise se lied Paar draaie is aangewys as die Country lied van die jaar
19/03/2024

Alouise se lied Paar draaie is aangewys as die Country lied van die jaar

Address

Alberton

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Melomaan Nuus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Melomaan Nuus:

Videos

Share