Cancelled: Bapsfontein "2de Asem" 29 Oktober

Cancelled: Bapsfontein "2de Asem" 29 Oktober BAPSFONTEIN is verwaarloos en verlate
MAAR die ou saal staan nog! Met skrapers, musikante & allerlei hulp kan ons 'n 1 dag Revival doen...!

23/05/2021

Onthou jy die ou BAPSFONTEIN...?!

Sien fotos...

04/06/2016

Haai Almal,

As gevolg van onvoorsiene omstandighede sal die vertoning by Bapsfontein nie die jaar beplan kan word nie.

Ons sal wel kyk na n show in die toekoms.

Ons dank almal vir hulle belangstelling...

Die Span

28/04/2016
DAAR GAAN SLEGS 600 KAARTJIES BESKIKBAAR GESTEL WORD!1st COME 1st SERVE.KAARTJIES BEHOORT TEEN AUGUSTUS MAAND BESKIKBAAR...
10/04/2016

DAAR GAAN SLEGS 600 KAARTJIES BESKIKBAAR GESTEL WORD!
1st COME 1st SERVE.
KAARTJIES BEHOORT TEEN AUGUSTUS MAAND BESKIKBAAR TE WEES!

Daar word dalk ook n Dans in di hotel gereel vir die Saterdagaand 27 ste.
Dit hang af van die belangstelling...

Sal julle op hoogte hou.
Ons sal ook inligting verskaf vi verblyf om Bapsfontein.
Mense, die gaan GROOT WEES...!

Indien jy die ou goeie dae wil herleef...
Jy gaan nooit weer so kans kry ni!

Ons was daar vandag en di trane het geloop van emosie!
VERAL toe ek gaan sing saam met di maestros FANIE, WILLEM , LOUIS EN CORNÉ VAN "Waterfront Orkes"!!!

Hier kom n paartie...!!!

Was vandag daar.Slegs 700 sitplekke.600 binne saal en 100 buite.R100 per kaartjie.Kostes is hoog.Sal julle op hoogte hou...
10/04/2016

Was vandag daar.
Slegs 700 sitplekke.
600 binne saal en 100 buite.
R100 per kaartjie.
Kostes is hoog.
Sal julle op hoogte hou...

10/04/2016

Ons kort slasher en alle hulp!
Die saal maar verniel!

10/04/2016

Mense ons het hulp nodig om di saal mooi en reg te maak.
Ook bouers en slasher om grasse te sny.
Ook generators en elektrisiën ens.
Plek baie verwaarloos!

08/04/2016

Ons het musikante.
Sangers wat sover belangstel:
Clive Bruce
Matt Hurter
Buddy Vaughn
Steve Ashley
Billy Forrest
Junior John Jackson
Daniel hoffmann
Rosa Lee
Tanya...

GEEN BACKTRACKS NIE!
LIVE BAND!

08/04/2016

Soek stalletjies maar almal moet verskillend wees.
Geen 2 stalle mag dieselfde verkoop nie.
Hulle moet Rien Vunderink kontak.

08/04/2016

MUSIEKDAG met MOBY DICK & KUNSTENAARS.

Slegs ou Garde Kunstenaars en GRROOT sangers sal optreë.
Geen opkomende kunstenaars.

Die plek is verwaarloos maar ons beplan om die ou saal net so te gebruik.
Grond rondom skoonmaak ens...
Dit gaan nie 'n GRÊND AFFAIR wees ni, maar plein met minimum fasiliteite.

Die publiek bring eie drinkgoed, stoele & sambrele.
Geen vure nie.
Gasbottels is welkom.

Ons is maar in die begin stadium van reëlings.

Die komitee en helpers gee hulle eie tyd vrygewig.

Ons het reeds n komitee gestig en het baie borge & hulp nodig.
So 20 mense gaan help met organisasie en dienste.

Ons benodig:
MUSIKANTE
KUNSTENAARS
KLANK
GENERATORS
TOILETTE
KUNSTENAARS TENT
VERSNAPPERINGE
SEKURITEIT
JUMPING CASTLES
SKRAPERS
DEKORASIE
GRASBALE
Enige ander hulp sal waardeer word...

Stalletjies is welkom teen n fooi maar sekuriteit reëls sal geld.
Daar sal ook net selektief stalletjies goedgekeur word.

Gelde ingesamel sal aangewend word vir dienste gelewer en hopelik kry ons 1 of 2 liefdadighede wat ook sal baat vind indien die reaksie oorweldigend is.

Haai almal, die is maar nog net 'n idee.
Dit hang van julle af en die bystand of die fees kan realiseer...

Laat ons weet of julle die
"BAPSFONTEIN 2de ASEM"
wil laat happen...!

Groete,
Moby Dick

28/03/2016

Ons kort asb hulp:
MUSIKANTE
SKRAPERS
ROLLERS
TOILETS
DEKORASIE
GRASBALE
STALLETJIES
GENERATORS VIR ORKESTE
en vele meer...

Het self die pamflet getik in 1984!Toegang was R3 & R1
21/03/2016

Het self die pamflet getik in 1984!
Toegang was R3 & R1

21/03/2016
20/03/2016

INDIEN JULLE FOTOS HET VAN BAPSFONTEIN, FIESTALAND of IMPALA, pos hulle vir ons...

Address

Bapsfontein
0000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cancelled: Bapsfontein "2de Asem" 29 Oktober posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cancelled: Bapsfontein "2de Asem" 29 Oktober:

Videos

Share