Kampvuur Fees

Kampvuur Fees Smag jy ook na 'n bosveld vuur saam met hartsvriende? Ons bied alles bos, braai, kamp en kuier πŸ₯‚
(1)

🌟 AANDAG alle uitstallers! 🌟*Slegs 30 spasies nog beskikbaarOns is opgewonde om aan te kondig dat registrasie vir uitsta...
22/08/2024

🌟 AANDAG alle uitstallers! 🌟
*Slegs 30 spasies nog beskikbaar

Ons is opgewonde om aan te kondig dat registrasie vir uitstallers nou oop is vir vanjaar se Kampvuur Fees Stellenbosch! Kom wees deel van hierdie onvergeetlike geleentheid op La Boucher Wines & Slaley Wine Stellenbosch, 30 November - 1 Desember 2024.

UITSTALLERSREGISTRASIE:
➑️ https://form.jotform.com/240733879062058

Vir enige navrae kontak ons gerus:
[email protected] | 079 697 2672


πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦πŸ·πŸŽΆπŸ”₯

🌟 Uitstallersregistrasie NOU OOP! 🌟Ons is opgewonde om aan te kondig dat registrasie vir uitstallers nou oop is vir vanj...
16/07/2024

🌟 Uitstallersregistrasie NOU OOP! 🌟

Ons is opgewonde om aan te kondig dat registrasie vir uitstallers nou oop is vir vanjaar se Kampvuur Fees Stellenbosch! Kom wees deel van hierdie onvergeetlike geleentheid op La Boucher Wines & Slaley Wine Stellenbosch, 30 November - 1 Desember 2024.

UITSTALLERSREGISTRASIE:
➑️ https://form.jotform.com/240733879062058
*Slegs 45 spasies beskikbaar

Vir enige navrae kontak ons gerus:
[email protected] | 079 697 2672



πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦πŸ·πŸŽΆπŸ”₯

πŸŽ‰ Dankie aan ons hoofborge! πŸŽ‰Die betrokkenheid en ondersteuning van verskeie borgskappe is onlosmaaklik deel van die suk...
14/06/2024

πŸŽ‰ Dankie aan ons hoofborge! πŸŽ‰

Die betrokkenheid en ondersteuning van verskeie borgskappe is onlosmaaklik deel van die sukses wat die Kampvuur Fees beleef - julle bydrae maak werklik 'n verskil in ons gemeenskap.

Kampvuur Fees sΓͺ dankie! Ons sien julle volgende jaar πŸ₯³

Toeka Se Dae Oppi Kole Slaghuis Waterberg Toyota Bela-Bela Yarana Construction Warmbad Landini Belanet Juksta Bluestar - Financial Advisory Services authorised by Sanlam

06/06/2024

π—ͺ𝗔π—₯π—₯π—œπ—˜ π— π—’π——π—˜π—Ÿπ—Ÿπ—˜: Die Warries is baie trots op Kelly-Ann Luckhoff, MinΓ© Oberholster en Grizelda van der Merwe wat aan Mej. Kampvuur by die Kampvuur Fees te Mbizi deelgeneem het.

Hulle is deel van b-U Models Suid-Afrika en het uiters goed presteer. Kelly-Ann is as Mej. Kampvuur gekroon en MinΓ© is as 1ste prinses gekroon. πŸ‘‘ https://bit.ly/45b1uO4

π—ͺ𝗔π—₯π—₯π—œπ—˜ π— π—’π——π—˜π—Ÿπ—¦: The Warries are very proud of Kelly-Ann Luckhoff, MinΓ© Oberholster, and Grizelda van der Merwe who participated in Mej Kampvuur at the Kampvuurfees at Mbizi.

They are part of B-U Models South Africa and performed exceptionally well. Kelly-Ann was crowned Mej Kampvuur and MinΓ© was crowned 1st princess. πŸ‘‘ https://bit.ly/3RgxJ8Z

Ons innige meegevoel, gebede en liefde aan die Meijer gesin en familie 🀍
02/06/2024

Ons innige meegevoel, gebede en liefde aan die Meijer gesin en familie 🀍

Ons innige meegevoel, gebede en liefde aan die Meijer gesin en familie met die groot hartseer van James Meijer se afsterwe.

Ons onthou die ligtekop seuntjie met die helder ogies en pragtige glimlag.

James het diep in ons harte ingekruip en was deel van Laerskool Nylstroom se hoofleiers van 2016.

Ons Nylies en gemeenskap se harte is stukkend.

Mag die Here elkeen van sy geliefdes toevou in Sy liefde en genade.

Vir ewig β€˜n Nylie!
Jy sal nooit vergeet word nie, James.

Kampvuur Fees 2024 | Marno van der MerweOns sien julle vandag om 11:00 vir Marno van der Merwe se optrede by die jaar se...
02/06/2024

Kampvuur Fees 2024 | Marno van der Merwe

Ons sien julle vandag om 11:00 vir Marno van der Merwe se optrede by die jaar se Kampvuur Fees πŸ₯³πŸ₯‚

πŸ—“οΈ DATUM: Sondag, 02 Jun 2024
🏞️ PLEK: Mbizi Game Lodge & Spa
🎟️ KAARTJIES: https://itickets.co.za/events/475706
*Dagbesoekers welkom

KAARTJIES OOK BESKIKBAAR BY DIE HEK

Liefde, groete,
Kampvuur Fees πŸ”₯

Kampvuur Fees, is julle reg? 😁😁😁*Hekke open 09:00Kom geniet 'n naweek vol pret, vermaak, heerlike kos en 'n gesellige at...
02/06/2024

Kampvuur Fees, is julle reg? 😁😁😁
*Hekke open 09:00

Kom geniet 'n naweek vol pret, vermaak, heerlike kos en 'n gesellige atmosfeer met 'n groot verskeidenheid uitstallers en bekendes soos Ivan Roux, Brendan Peyper, Deon Groot, Kurt Darren, Marno van der Merwe en meer.

πŸ—“οΈ DATUM: 31 Mei tot 2 Junie 2024
🏞️ PLEK: Mbizi Game Lodge & Spa
🎟️ KAARTJIES: https://itickets.co.za/events/475706

KAARTJIES OOK BESKIKBAAR BY DIE HEK πŸ₯³

Liefde en groete,
Kampvuur Fees πŸ”₯

Join us at Kampvuur Fees on Sunday, 2 June 2024, for an electrifying performance by M&MdanceStudio! πŸ’ƒβœ¨Get ready to be me...
02/06/2024

Join us at Kampvuur Fees on Sunday, 2 June 2024, for an electrifying performance by M&MdanceStudio! πŸ’ƒβœ¨

Get ready to be mesmerized by the elegance and talent of our amazing dancers as they light up the stage with their sensational moves. Don't miss this unforgettable experience!

DATE: 31 May - 2 June 2024
VENUE: Mbizi Game Lodge & Spa
TICKETS: https://itickets.co.za/events/475706

Mark your calendars and join us for a day filled with music, dance, and fun at Kampvuur Fees! See you there! πŸŽΆπŸ•Ί

01/06/2024
01/06/2024
Kampvuur Fees 2024 | Kurt DarrenOns sien julle vanaand om 20:00 vir Kurt Darren se optrede by die jaar se Kampvuur Fees ...
01/06/2024

Kampvuur Fees 2024 | Kurt Darren

Ons sien julle vanaand om 20:00 vir Kurt Darren se optrede by die jaar se Kampvuur Fees πŸ₯³πŸ₯‚

πŸ—“οΈ DATUM: Saterdag, 01 Jun 2024
🏞️ PLEK: Mbizi Game Lodge & Spa
🎟️ KAARTJIES: https://itickets.co.za/events/475706
*Dagbesoekers welkom

KAARTJIES OOK BESKIKBAAR BY DIE HEK

Liefde, groete,
Kampvuur Fees πŸ”₯

Kampvuur Fees Limpopo | KAMPSTOELE WELKOMπŸ—“οΈ DATUM: 31 Mei tot 2 Junie 2024🏞️ PLEK: Mbizi Game Lodge & Spa🎟️ KAARTJIES: h...
01/06/2024

Kampvuur Fees Limpopo | KAMPSTOELE WELKOM

πŸ—“οΈ DATUM: 31 Mei tot 2 Junie 2024
🏞️ PLEK: Mbizi Game Lodge & Spa
🎟️ KAARTJIES: https://itickets.co.za/events/475706

Die Kampvuur Fees bied alles bos, braai, kamp, en kuier! Sluit aan by ons en geniet die gesellige atmosfeer saam met bekendes soos Ivan Roux, Brendan Peyper, Deon Groot, Kurt Darren, Marno van der Merwe en nog vele meer.

Liefde, groete,
Kampvuur Fees

01/06/2024

Ons gaan by die KAMPVUUR FEES LIMPOPO vanaand!!
🏞️ PLEK: Mbizi Game Lodge & Spa
🎟️ KAARTJIES: itickets.co.za/events/475706
πŸŽ™οΈπŸ•ΊπŸŽ΅
Kampvuur Fees Mbizi Game Lodge & Spa Kurt Darren iTickets SA Dunay Nortje Select Musiek SA Events Magazine

Kampvuur Fees 2024 | DEON GROOT MusiekOns sien julle vanaand om 18:30 vir Deon Groot se optrede by die jaar se Kampvuur ...
01/06/2024

Kampvuur Fees 2024 | DEON GROOT Musiek

Ons sien julle vanaand om 18:30 vir Deon Groot se optrede by die jaar se Kampvuur Fees πŸ₯³πŸ₯‚

πŸ—“οΈ DATUM: Saterdag, 01 Jun 2024
🏞️ PLEK: Mbizi Game Lodge & Spa
🎟️ KAARTJIES: https://itickets.co.za/events/475706
*Dagbesoekers welkom

KAARTJIES OOK BESKIKBAAR BY DIE HEK

Liefde, groete,
Kampvuur Fees πŸ”₯

01/06/2024
Ons sien julle vandag om 15:00 vir Karin van Jaarsveld se optrede by die jaar se Kampvuur Fees πŸ₯³πŸ₯‚πŸ—“οΈ DATUM: Saterdag, 01 ...
01/06/2024

Ons sien julle vandag om 15:00 vir Karin van Jaarsveld se optrede by die jaar se Kampvuur Fees πŸ₯³πŸ₯‚

πŸ—“οΈ DATUM: Saterdag, 01 Jun 2024
🏞️ PLEK: Mbizi Game Lodge & Spa
🎟️ KAARTJIES: https://itickets.co.za/events/475706
*Dagbesoekers welkom

KAARTJIES OOK BESKIKBAAR BY DIE HEK

Liefde, groete,
Kampvuur Fees πŸ”₯

Karin van Jaarsveld Die Karin Kamer

Kampvuur Fees Limpopo | MNR & MEJ KAMPVUUR*Inskrywings vind plaas by die verhoog Saterdag, 01 Junie (09:00 - 12:00)Ons p...
01/06/2024

Kampvuur Fees Limpopo | MNR & MEJ KAMPVUUR
*Inskrywings vind plaas by die verhoog Saterdag, 01 Junie (09:00 - 12:00)

Ons pret belaaide program sal van jonk tot oud heeldag besig hou! Sien uit na bekendes soos Ivan Roux, Brendan Peyper, Deon Groot, Kurt Darren en Marno van der Merwe.
*PROGRAM SAL BINNEKORT BEKENDGESTEL WORD

πŸ—“οΈ DATUM: 31 Mei tot 2 Junie 2024
🏞️ PLEK: Mbizi Game Lodge & Spa
🎟️ KAARTJIES: https://itickets.co.za/events/475706

Liefde, groete,
Kampvuur Fees

Kampvuur Fees Limpopo | Miami Canners Cook Off Show*Saterdag 01 Junie 2024 (11:00) - 4 spanne van 5, bestandele word voo...
01/06/2024

Kampvuur Fees Limpopo | Miami Canners Cook Off Show
*Saterdag 01 Junie 2024 (11:00) - 4 spanne van 5, bestandele word voorsien.

Ons pret belaaide program sal van jonk tot oud heeldag besig hou! Sien uit na bekendes soos Ivan Roux, Brendan Peyper, Deon Groot, Kurt Darren, Marno van der Merwe en meer.

πŸ—“οΈ DATUM: 31 Mei tot 2 Junie 2024
🏞️ PLEK: Mbizi Game Lodge & Spa
🎟️ KAARTJIES: https://itickets.co.za/events/475706

TROTS GEBORG DEUR Miami Canners πŸ™πŸΌπŸŽ‰πŸ”₯

Liefde, groete,
Kampvuur Fees

Address

Bela-Bela
0480

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kampvuur Fees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kampvuur Fees:

Videos

Share