M.A.K Bemarking

M.A.K Bemarking Hier by M.A.K bemarking bring ons almal bymekaar van klein tot groot. Kom kuier saam ons in jou taal

10/09/2022
Ons by M.A.K wil net Baie geluk sรช met jou verjaardag Elandrรฉ hoop jy het ล„ awesome dag en jaar wat voorlรฉ. ๐Ÿ˜๐Ÿพ
28/08/2022

Ons by M.A.K wil net Baie geluk sรช met jou verjaardag Elandrรฉ hoop jy het ล„ awesome dag en jaar wat voorlรฉ. ๐Ÿ˜๐Ÿพ

09/08/2022

Ons gee vandag 2 kaartjies weg vir Elandrรฉ se show by Carnival City

Elandrรฉ se nuwe liedjie
05/08/2022

Elandrรฉ se nuwe liedjie

Music video by Elandrรฉ performing Lieflik. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Afri...

๐Ÿ”ด Kom geniet 'n ongelooflike show saam met die talentvolle E L A N D R ร‰. ๐Ÿ”ดDatum: 10 September 2022Tyd: 19:00 (deure maa...
18/07/2022

๐Ÿ”ด Kom geniet 'n ongelooflike show saam met die talentvolle E L A N D R ร‰. ๐Ÿ”ด

Datum: 10 September 2022

Tyd: 19:00 (deure maak 18:00 oop)

Venue: Mardi Gras Theater (Carnival City)

Geen eie eet en drink goed word toegelaat nie. Daar sal eet en drink goed te koop wees by venue.

Alle kaartjies is gereserveerde sitplekke

Kinders onder 12jaar oud - R120

Volwassenses vanaf - R250

Enige navrae kontak 061 352 0237

Sien julle daarโ€ผ๏ธ

14/07/2022

๐Ÿ“ฃ๐Ÿ“ฃ๐Ÿ”ด ๐Ÿ…๐Ÿ…๐Ÿ…๐Ÿ…ž๐Ÿ…ค๐Ÿ…๐Ÿ…’๐Ÿ…”๐Ÿ…œ๐Ÿ…”๐Ÿ…๐Ÿ…ฃ ๐Ÿ”ด๐Ÿ“ฃ ๐Ÿ“ฃ

๐‘ถ๐’๐’” ๐’Š๐’” ๐’”๐’–๐’‘๐’†๐’“ ๐’๐’‘๐’ˆ๐’†๐’˜๐’๐’๐’…๐’† ๐’๐’Ž ๐’Ž๐’†๐’• ๐’‹๐’–๐’๐’๐’† ๐’•๐’† ๐’…๐’†๐’†๐’ ๐’…๐’‚๐’• ๐’๐’๐’” ๐’—๐’๐’๐’ˆ๐’†๐’๐’…๐’† ๐’Œ๐’–๐’๐’”๐’•๐’†๐’๐’‚๐’‚๐’“ ล„ ๐’•๐’‚๐’๐’†๐’๐’•๐’—๐’๐’๐’๐’† ๐’‹๐’๐’๐’ˆ ๐’Ž๐’‚๐’ ๐™ช๐™ž๐™ฉ Despatch ๐™ž๐™จ!!!!

๐•„๐•–๐•ฅ ๐•ฅ๐•ฃ๐•–๐•—๐•—๐•–๐•ฃ๐•ค ๐•ค๐• ๐• ๐•ค:

๐•๐•ฆ๐•ฆ๐•ฃ ๐• ๐•ก ๐••๐•š๐•– ๐•จ๐•’๐•ฅ๐•–๐•ฃ
๐•Ž๐•’๐•’๐•ฃ ๐••๐•š๐•– ๐•จ๐•š๐•Ÿ๐•• ๐•จ๐•’๐•’๐•š
๐•‹๐•ฆ๐•ค๐•ค๐•–๐•Ÿ ๐••๐•š๐•– ๐•๐•’๐•œ๐•–๐•Ÿ๐•ค
๐•Ž๐• ๐• ๐•ฃ๐••๐•– ๐•ฆ๐•š๐•ฅ ๐•›๐• ๐•ฆ ๐•ž๐• ๐•Ÿ๐••
โ„๐•’๐•Ÿ๐•• ๐•’๐•’๐•Ÿ ๐•™๐•’๐•Ÿ๐••
๐”ผ๐•Ÿ ๐•Ÿ๐• ๐•˜ ๐•ง๐•–๐•๐•– ๐•ž๐•–๐•–๐•ฃ!!!

Dis ๏ผฅ ๏ผฌ ๏ผก ๏ผฎ ๏ผค ๏ผฒ ร‰!!!!!

๐‘ฏ๐’๐’๐’‘ ๐’‹๐’–๐’๐’๐’† ๐’Š๐’” ๐’๐’†๐’• ๐’”๐’ ๐’๐’‘๐’ˆ๐’†๐’˜๐’๐’๐’…๐’† ๐’”๐’๐’๐’” ๐’๐’๐’”!!!

Onthou 10 September 2022!!!! Venue is Carnival City

Kaartjies sal binnekort beskikbaar wees.

11/07/2022

๐Ÿ”œ Ons is super opgewonde!!! ๐Ÿ“ฃ

๐Ÿ”ด10 September 2022 Save the date Julle!๐Ÿ”ด

Hou ons page dop om te Sien wie ons volgende Kunstenaar is!!!
Raai wie dit is in die comments.

24/06/2022

Is julle net so opgewonde oor als wat terugkeer na normaal toe?! ๐Ÿ˜ƒ ons is besig om ons volgende show te reรซl!!! Wie wil julle graag Sien?!

24/03/2022

Dag sรช almal!!! ๐Ÿ‘‹

Ons is nog besig met al ons reรซlings Vir ons volgende show. ๐ŸŸ

Comment hier onder wie julle graag wil sien in ons area. ๐ŸŽค ๐ŸŽถ

Deel 2
14/03/2022

Deel 2

Wat ล„ awesome experience. Dankie aan almal wat daar was en die aand moontlik gemaak het. Dit was ล„ lekker kuier. Hier is...
14/03/2022

Wat ล„ awesome experience. Dankie aan almal wat daar was en die aand moontlik gemaak het. Dit was ล„ lekker kuier. Hier is deel 1 van die aand se gebeurtenis. Nog fotoโ€™s volg.

Dankie aan en

Dankie aan ons fotograaf Berdine Bester vir al jou moeite.

Tag julle vriende en Share ons post.

03/03/2022

๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บDit is amper tyd!!! ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ
Kaartjies uitverkoop โ€ผ๏ธโ€ผ๏ธ๐Ÿ˜ƒ Weens GROOT aanvrae is ons toegelaat om nog ล„ paar kaartjies vry te stel in lyn met Covid regulasies. ๐Ÿ˜‰ Wie sien ons daarโ‰๏ธโ“Tag julle vriende en family.

Hier is die link: https://qkt.io/I3oIRA

Sien julle Saterdag vanaf 15:00


Super opgewonde ๐Ÿ˜† dit gaan ล„ lekker kuier wees.
01/03/2022

Super opgewonde ๐Ÿ˜† dit gaan ล„ lekker kuier wees.

Ek sien uit om saam .moore โ€˜n verhoog te deel Saterdag๐Ÿ’ƒ๐Ÿผ glo my jy wil nie die show misloop nie! Kry julle kaartjies nou - https://qkt.io/I3oIRA

Julle raak opgewonde!!!!! ๐Ÿ˜† Nog net ล„ week oor om jou kaartjies te kry.  Dit gaan ล„ VIBE wees ๐Ÿ’ƒ ๐Ÿ•บ                     Ho...
25/02/2022

Julle raak opgewonde!!!!! ๐Ÿ˜† Nog net ล„ week oor om jou kaartjies te kry.

Dit gaan ล„ VIBE wees ๐Ÿ’ƒ ๐Ÿ•บ



Hoop om julle daar te sien ๐Ÿ‘‰

70% Uitverkoop!
๐——๐—ฒ๐—บ๐—ถ ๐—Ÿ๐—ฒ๐—ฒ & ๐—ฅ๐—ถ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป ๐—Ÿ๐—ถ๐˜ƒ๐—ฒ

Twee optredes in een . Kom luister hoe Demi Lee Moore julle vasvang met haar engelstem.
En DAN..... Vat รฑ bietjie saam Riaan Benade en De Bende.

Sat, 5 Maart | 16h00
Red Roman Shed

Book: https://bit.ly/3nHJlTM

15/02/2022

5 Maart 2022 ongeveer 15:00 maak hierdie deure oop vir n Lekker kuier en goeie Afrikaanse Musiek.

Moenie uitmis nie!! Bring die kinders, ouma en oupa ook. Dit is ล„ dag Vir die familie en vriende.

Hoop om julle te Sien.

Address

Boksburg

Telephone

+27613520237

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when M.A.K Bemarking posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share

Category