07/05/2022
Book tickets now for the next Classics in Clarens concert:
Schubertiade
Piano: Tinus Botha & Waldo Weyer
28 May 2022 @ 17:30, Camelot Guest House Clarens
The word “Schubertiade” is used to describe an informal, intimate celebration of the music of Franz Schubert, usually in a private residence. Due to constraints of space in most private residences, the music being celebrated would usually not include anything that calls for more than three or four players. Music for piano, four hands, is, therefore, the ideal fare for such an assembly.
When mention is made of Schubert’s output for piano, four hands, the first works that come to mind are the iconic Fantasy in f minor and the famous March Militaire. This programme features works that are heard less often but are no less masterful in conception than their more well-known counterparts. In the four works presented in this Schubertiade, the whole gamut of the composer’s expressive genius is laid bare: from the simple to the virtuosic, the introspective to the tempestuous, and the miniature to the expansive.
AFRIKAANS
Die term “Schubertiade” word aangewend om ’n informele, intieme samekoms ter viering van die musiek van Franz Schubert te beskryf. So ’n byeenkoms het gewoonlik in ’n privaatwoning plaasgevind. Aangesien ruimte in die meeste privaatwonings beperk is, bestaan programme meestal uit musiek wat vir nie meer as drie of vier spelers geskryf is nie. Musiek vir klavier, vier hande, is daarom die ideale dis op só ’n musiekspyskaart.
Wanneer Schubert se komposisies vir klavierduet ter sprake kom, d**k die meeste van ons dadelik aan die ikoniese F mineur Fantasie en die bekende Militêre Mars. In hierdie aanbieding vier ons werke wat dalk minder gehoor word, maar nie minder meesterlik in konsepsie is as hulle meer bekende eweknieë nie. In die vier werke wat in hierdie Schubertiade aangebied word, word die volle omvang van die komponis se ekspressiewe meesterskap blootgelê. Eenvoud, virtuositeit, innigheid, stormagtigheid, kleinskaligheid, en grootsheid kom alles tot volle reg onder Schubert se sorgsame hand.
Programme:
1. Introduction, variations, and finale in B-flat major, D. 968a
2. Allegro in A minor “Lebensstürme”, D. 947
3. Sonata in B-flat major, D. 617
Allegro moderato
Andante con moto
Allegretto
4. Variations in A-flat major, D. 813
ONLY 40 tickets available!
SLEGS 40 kaartjies beskikbaar!
https://qkt.io/cxjjVe