Griffel & Lei Events Venue

  • Home
  • Griffel & Lei Events Venue

Griffel & Lei Events Venue Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Griffel & Lei Events Venue, Wedding Venue, Driefontein, .

Cobus & Lise Oostuizen ♡ 26/10/2024"As al jou paaie huis se kant toe staanAs jy voor skemer nog ‘n vlug moet vangSal ek ...
27/10/2024

Cobus & Lise Oostuizen ♡ 26/10/2024
"As al jou paaie huis se kant toe staan
As jy voor skemer nog ‘n vlug moet vang
Sal ek jou vashou tot die wêreld vergaan
Ek sal jou trane met ‘n lag vervang
Ek sal jou trane met sjampanje vervang"

60ste Western opskop Griffel & Lei Events Venue !
21/09/2024

60ste Western opskop Griffel & Lei Events Venue !

Vir sulke oulike ontbyt en braai vadersdag bokse sal jy vêr soek! Griffel & Lei Events Venue ....ons funksies is altyd "...
14/06/2024

Vir sulke oulike ontbyt en braai vadersdag bokse sal jy vêr soek! Griffel & Lei Events Venue ....ons funksies is altyd " buite die boks"!

ń Pappa beskerm, luister, troos, verstaan, gee drukkies & is altyd daar... Sê die Vadersdag dankie vir pappa, met n lekk...
06/06/2024

ń Pappa beskerm, luister, troos, verstaan, gee drukkies & is altyd daar...
Sê die Vadersdag dankie vir pappa, met n lekker bederf boks.

Moedersdag Griffel & Lei Events Venue !
12/05/2024

Moedersdag Griffel & Lei Events Venue !

30/04/2024
Kom bederf jou kosbare moeder met ñ 3 gang boerekos maal soos in die ou dae!
21/04/2024

Kom bederf jou kosbare moeder met ñ 3 gang boerekos maal soos in die ou dae!

"Skool Rapport"DIE BENNINK's BRUILOF FEES - 3 Feb 2024****Sy's 'n bondeltjie liefde as hul donkiekar ry, en stadsliggies...
09/02/2024

"Skool Rapport"
DIE BENNINK's BRUILOF FEES - 3 Feb 2024
****Sy's 'n bondeltjie liefde as hul donkiekar ry, en stadsliggies waai so by hul verby!****
*Die ondeunde boerseun met sy sagte donkerkop nooi - julle liefde was duidelik sigbaar in die wedersydse respek waarmee julle mekaar toegooi!*

Griffel & Lei skryf vir julle twee op ons "LEI" - hou aan om die mooi in eenvoud en opregtheid raak te sien. Mag die liefde wen!

Riemland skoonheid uit die "ou" dae!
08/02/2024

Riemland skoonheid uit die "ou" dae!

"Old School" sjarme vir enige funksie!
08/02/2024

"Old School" sjarme vir enige funksie!

Griffel & Lei se storie!
08/02/2024

Griffel & Lei se storie!

Address

Driefontein

9560

Telephone

+27823070350

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Griffel & Lei Events Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Event Planning Service?

Share