The Vintage Venue

The Vintage Venue Unique and stylish venue. Completely different from the rest. Vintage exquisite rentals. Boma and braai area

12/11/2022
UITNODIGING na Emmanuel Enkelloper CHRISTEN Groep se  volgende byeenkoms met braai. Dit gaan wees more 22 Januarie om 1n...
21/01/2022

UITNODIGING na Emmanuel Enkelloper CHRISTEN Groep se volgende byeenkoms met braai.

Dit gaan wees more
22 Januarie om 1nm.

Dis soos altyd by die pragtige VINTAGE VENUE in Waldrif Noord. WHATS APP OF SMS 0835116197 vir ALLE inligting

Die ingangs fooi is R50.
Pragtige tafels word gedek vir almal wat kom.
Als wat jy kan nodig kry - is reeds hier.
GRATIS :- Pap, sous, n slaai en baby baked potato, met koffie of tee word verskaf. Charcoal gereed om te braai is ook beskikbaar.
Al wat jy moet bring is jou eie vleis en dalk n broodrolletjie.
NB:-Jammer, geen alkohol gebruik tydens ons byeenkomste nie.
Hou in gedagte dat ons nie n dating club is nie. Ons is n vriendskap groep. Hier ontmoet jy oulike vriende en dalkies net n lewens maat.

PSALM 103
DIe Here handel nie met ons volgens ons sonde nie, vergeld ons nie vir ons ongeregtighede nie WANT so groot as die afstand tussen hemel en aarde is, so groot is Sy liefde VIR DIE WAT HOM DIEN.
SHALOM, Marina D

Vintage venue to rent. This amazing fairytale venue is available for your Christmas party. Everything is ready for you a...
19/12/2021

Vintage venue to rent. This amazing fairytale venue is available for your Christmas party. Everything is ready for you and your loved ones to just walk in and enjoy a wonderfull Christmas day

UITNODIGING na Emmanuel Enkelloper CHRISTEN Groep se  volgende byeenkoms met braai. Dit gaan wees hierdie Saterdag 6 NOV...
03/11/2021

UITNODIGING na Emmanuel Enkelloper CHRISTEN Groep se volgende byeenkoms met braai.
Dit gaan wees hierdie Saterdag 6 NOVEMBER om 1nm

Dis soos altyd by die pragtige VINTAGE VENUE in Vaaldriehoek. Ons is naby Arconpark - in Waldrif Noord. WHATS APP OF SMS 0835116197 vir ALLE inligting

Die ingangs fooi is R50.
Pragtige tafels word gedek vir almal wat kom.
Als wat jy kan nodig kry - is reeds hier.
GRATIS :- Pap, sous n slaai en baby baked potato, met koffie of tee word verskaf. Charcoal gereed om te braai is ook beskikbaar.
Al wat jy moet bring is jou eie vleis, broodrolletjie en koeldrank.
NB:-Jammer, geen alkohol gebruik tydens ons byeenkomste nie.
Hou in gedagte dat ons nie n dating club is nie. Ons is n vriendskaps groep. Daarom hoef niemand vreemd of skaam te voel om te kom nuwe vriende ontmoet nie. Almal by die braai is ook enkellopers en kom dus gewoonlik alleen hier aan.

Psalm 37:4
Vind jou vreugde in die Here en hy sal jou gee wat jou hart begeer.

SHALOM, Marina D

UITNODIGING na Emmanuel Enkelloper CHRISTEN Groep se  volgende byeenkoms met braai. Dit gaan wees volgende Saterdag 2 OK...
29/09/2021

UITNODIGING na Emmanuel Enkelloper CHRISTEN Groep se volgende byeenkoms met braai.
Dit gaan wees volgende Saterdag 2 OKTOBER om 1nm

Dis soos altyd by die pragtige VINTAGE VENUE in Vaaldriehoek. Ons is naby Arconpark - in Waldrif Noord. WHATS APP OF SMS 0835116197 vir ALLE inligting

Die ingangs fooi is R50.
Pragtige tafels word gedek vir almal wat kom.
Als wat jy kan nodig kry - is reeds hier.
GRATIS :- Pap, sous n slaai en baby baked potato, met koffie of tee word verskaf. Charcoal gereed om te braai is ook beskikbaar.
Al wat jy moet bring is jou eie vleis, broodrolletjie en koeldrank.
NB:-Jammer, geen alkohol gebruik tydens ons byeenkomste nie.
Hou in gedagte dat ons nie n dating club is nie. Ons is n vriendskaps groep. Daarom hoef niemand vreemd of skaam te voel om te kom nuwe vriende ontmoet nie. Almal by die braai is ook enkellopers en kom dus gewoonlik alleen hier aan.

WAT IS GELOOF?
HEBREERS 11:1
Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.

SHALOM, Marina D

UITNODIGING na Emmanuel Enkelloper CHRISTEN Groep se  volgende byeenkoms met braai. Dit sal wees op 5 Junie om 1nmDis so...
02/06/2021

UITNODIGING na Emmanuel Enkelloper CHRISTEN Groep se volgende byeenkoms met braai.
Dit sal wees op 5 Junie om 1nm

Dis soos altyd by die pragtige VINTAGE VENUE in Vaaldriehoek. Ons is naby Arconpark -in Waldrif Noord. WHATS APP OF SMS 0835116197 vir ALLE inligting

Die ingangs fooi is R50.
Pragtige tafels word gedek vir almal wat kom. Als wat jy kan nodig kry - is reeds hier.
GRATIS :- Pap, sous, slaai en baby baked potato, met koffie of tee word verskaf. Charcoal gereed om te braai is ook beskikbaar.
Al wat jy moet bring is jou eie vleis, broodrolletjie en koeldrank.
NB:-Jammer, geen alkohol gebruik tydens ons byeenkomste nie.
Hou in gedagte dat ons nie n dating club is nie. Ons is n vriendskaps groep. Daarom hoef niemand vreemd of skaam te voel om te kom nuwe vriende ontmoet nie. Almal by die braai is ook enkellopers en kom dus gewoonlik alleen hier aan.

WAT IS GELOOF?
HEBREERS 11:1
Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.

SHALOM, Marina D

Address

Plot 54 Old Jhb Road
Emfuleni
1939

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Vintage Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Vintage Venue:

Share

Category


Other Event Planners in Emfuleni

Show All