BloomCo Farm Flowers

  • Home
  • BloomCo Farm Flowers

BloomCo Farm Flowers Farm fresh cutflowers grown in Vaalharts at your doorstep��

Sien julle weer Dinsdag!!Vir navrae of bestellings, whatsapp 0761224213💚
16/02/2025

Sien julle weer Dinsdag!!

Vir navrae of bestellings, whatsapp 0761224213

💚

15/02/2025

Vandag is 2 weke vandat BloomCo Farm Flowers se kwekery oopgemaak het.Dit het so vinnig gebeur,maar tog 'n droom wat al lank in wording is...Dankie aan elkeen se ondersteuning!!

Spesiale dankie aan my man Boelie Smith, jy sien somehow my crazy drome,en help my dit realiteit maak....Dankie 🩷

Dankie Jennifer Herbst, jy het 'n magic touch met fotos...

16 Kudulaan
Phokwani
Hartswater
0761224213

💐🪴🤩🌹🌿

Ons is oop van 8h-12h!!Lekker koffie mooi plante🪴Vars blomme @ R150 per bos💐Sien julle by Kudulaan 16, Phokwani, Hartswa...
15/02/2025

Ons is oop van 8h-12h!!

Lekker koffie mooi plante🪴

Vars blomme @ R150 per bos💐

Sien julle by Kudulaan 16, Phokwani, Hartswater 🤩

En so kom Valentine 2025 tot n einde❤️Dankie aan al my kliënte wat my ondersteun het!Julle help my bou aan Groot drome.....
14/02/2025

En so kom Valentine 2025 tot n einde❤️

Dankie aan al my kliënte wat my ondersteun het!
Julle help my bou aan Groot drome...

Wees altyd lief vir mekaar soos vandag ❤️

Foto is van gelukkig dame wat haar mooi tafel en blomme met my gedeel het😍

Daar is nog tyd oor om iets spesiaal vir iemand te kry!❤️❤️❤️Die blomme is ongelukkig uitverkoop (dankie almal!!)  MAAR ...
14/02/2025

Daar is nog tyd oor om iets spesiaal vir iemand te kry!❤️❤️❤️

Die blomme is ongelukkig uitverkoop (dankie almal!!) MAAR hier is steeds baie oulike potte en wye verskeidenheid van plante om spesiale geskenk bymekaar te sit.

Kudulaan 16
Phokwani
Hartswater
0761224213

❤️

❤️Valentine 2025 Loading......❤️Rose tot waar die oog kan sien!!Baie indrukwekkend....😍😍 en plekkies gesien wat ek nie g...
12/02/2025

❤️Valentine 2025 Loading......❤️

Rose tot waar die oog kan sien!!Baie indrukwekkend....😍😍 en plekkies gesien wat ek nie geweet het bestaan nie.

Amazing!

😍❤️😍❤️😍❤️😍❤️😍❤️😍❤️😍❤️😍❤️

‼️A A N D A G‼️BloomCo Farm Flowers Kwekery sal MÔRE 12 Feb gesluit wees vir aankope vir Valentynsdag ❤️❤️❤️Indien jy no...
11/02/2025

‼️A A N D A G‼️

BloomCo Farm Flowers Kwekery sal MÔRE 12 Feb gesluit wees vir aankope vir Valentynsdag ❤️❤️❤️

Indien jy nog iets soek vir jou geliefde, laat weet my vandag om teleurstelling te voorkom!!

0761224213

😍

Mooiste huisplante en staatmakers vir tuin (vir son en skadu) ingekry!! 🌿🪴🌞🌈
11/02/2025

Mooiste huisplante en staatmakers vir tuin (vir son en skadu) ingekry!! 🌿🪴🌞🌈

Shell vine blom!!Vinnig groeiende rankplant.Blomme ruik baie lekker.Kan volson hanteer.Rypgevoelig.R150🌿🩷BloomCo is vand...
10/02/2025

Shell vine blom!!Vinnig groeiende rankplant.Blomme ruik baie lekker.Kan volson hanteer.Rypgevoelig.R150🌿

🩷BloomCo is vandag slegs tot 12h oop🩷

Oop vandag tot 12h!!Baie specials!Koop vir R200 of meer, en kies een van die plantjies beskikbaar.Lekker weer vandag vir...
08/02/2025

Oop vandag tot 12h!!
Baie specials!
Koop vir R200 of meer, en kies een van die plantjies beskikbaar.
Lekker weer vandag vir familie outing!😉🌿☕️🌈

Baie mooi nuwe voorraad ingekry!!Blom en groente saailinge en mooiste plantjies😍Lekker eetgoedjies te koop!!🍰Vars blomme...
07/02/2025

Baie mooi nuwe voorraad ingekry!!
Blom en groente saailinge en mooiste plantjies😍

Lekker eetgoedjies te koop!!🍰

Vars blomme!!🌹🌿

More oop van 08h00 tot 12h00🌞

Kudulaan 16
Phokwani
Hartswater




Indien jy op BloomCo se whatsapp broadcast wil wees, stuur vir my 'n privaat boodskap na 0761224213.Daaglikse specials w...
04/02/2025

Indien jy op BloomCo se whatsapp broadcast wil wees, stuur vir my 'n privaat boodskap na 0761224213.
Daaglikse specials word uitgestuur!!
Daar is nog vars lelies en penny gum ook in voorraad 🌿🪴

❤️ V A L E N T Y N S D A G  2 0 2 5 ❤️🌹 ROSE BESKIKBAAR 🌹Bestelling belangrik!! Voor Vrydag 7 Feb0761224213BloomCo Farm ...
03/02/2025

❤️ V A L E N T Y N S D A G 2 0 2 5 ❤️

🌹 ROSE BESKIKBAAR 🌹

Bestelling belangrik!! Voor Vrydag 7 Feb

0761224213

BloomCo Farm Flowers



Lekker eetgoedjies vir honger kinders na skool!!🧁 Steeds 40% af op plante en potte🩷
03/02/2025

Lekker eetgoedjies vir honger kinders na skool!!🧁
Steeds 40% af op plante en potte🩷

02/02/2025
Sien julle almal more!!Massive 40% af op meeste plante, alle potte, kompos, potgrond en meer!Kyk uit vir die PIENK kol o...
31/01/2025

Sien julle almal more!!

Massive 40% af op meeste plante, alle potte, kompos, potgrond en meer!

Kyk uit vir die PIENK kol op item vir afslag🩷

Vars blomme, koffie, saailinge en meer wag vir julle!!

07h00-12h00

💐🪴☕️

😍
26/01/2025

😍

Sien julle in Hartswater volgende Saterdag, 1 Feb!🌈GROOT specials vir opening!!🎁Watch this space for more info📱☕️🥂🌿🪴💐
22/01/2025

Sien julle in Hartswater volgende Saterdag, 1 Feb!🌈

GROOT specials vir opening!!🎁

Watch this space for more info📱

☕️🥂🌿🪴💐

Address

16B Kudulaan

8570

Telephone

+27761224213

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BloomCo Farm Flowers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Event Planning Service?

Share