Die Stoor, Kareedouw

Die Stoor, Kareedouw This beautiful venue is located on a farm outside Kareedouw.
(1)

11/07/2024
🎉Bespreek jou plek NOU!🎉☝🏼R200pp vir 'n tafelsitplek☝🏼R150pp vir 'n stoel! ☝🏼R120 Kinders 0/12
04/04/2024

🎉Bespreek jou plek NOU!🎉
☝🏼R200pp vir 'n tafelsitplek
☝🏼R150pp vir 'n stoel!
☝🏼R120 Kinders 0/12

📢Boek nou vir jou 2024 troue!
11/12/2023

📢Boek nou vir jou 2024 troue!

Die 23ste September was Prop vol, van Rugby op Paul Saur se sportgronde tussen Kareedouw en Patensie, karasmatiese resie...
02/10/2023

Die 23ste September was Prop vol, van Rugby op Paul Saur se sportgronde tussen Kareedouw en Patensie, karasmatiese resies karre, 'n lekker kuier saam Prop en 'n afsluiting met die rugby op die groot skerm tussen die Springbokke en Irland! Norma Jean's Diner, Kareedouw Kareedouw rugby

Ons sien julle Saterdag!
20/09/2023

Ons sien julle Saterdag!

Ons sien julle Saterdag by die Vrou Wees Fees!
31/08/2023

Ons sien julle Saterdag by die Vrou Wees Fees!

13/06/2023

FONDSINSAMELING VEILING‼️
Elke persoon wat n Bod maak se naam kom in die Lucky Draw om 2 Vrou Wees Fees Kareedouw toegang kaartjies te wen🤩

Ons het goed gedink om n Facebook Veiling te hou om fondse in te samel vir 2 projekte waar ons betrokke is by 2 Kleuterskooltjies op Kareedouw.
Veiling Begin Vandag 06 Junie en einding 30 Junie.
Bod begin op R500
3 Pragtige Muur skilderye/Kunswerke ( size - 100x40)
Asb los n comment met jou Bee 🤗

Amelda Coomans
Monja du Bruyn
Tania Claassen
Doreen Pieters
Martia Landman
Liz Knoesen
Elise Kommer
Esthea Muller
Ronel Haefele
Latasha Wait
Theresa Du Preez
Lyné van der Sand
Kareedouw rugby
Juanita De Jager
Hannelie Du Preez
Landie Herselman
Christine Ge**er
Nicky Strydom
Tertius Kritzinger

13/06/2023
*🍲POTJIEKOSKOMPETISIE🍲* ten bate van CVO Omega Akademie. 🔥Vure brand vanaf 10:00. 🍲Wegneem potjiekos en roosterkoeke te ...
11/05/2023

*🍲POTJIEKOSKOMPETISIE🍲*
ten bate van CVO Omega Akademie.

🔥Vure brand vanaf 10:00.

🍲Wegneem potjiekos en roosterkoeke te koop!

🥂Kontantkroeg en lekker musiek!

☎️Kontak Aniska op 076 671 8796 vir inskrywings en navrae.

24/04/2023

Maak julle reg Kareedouw, want ROBBIE WESSELS kom vir ons kuier!!

Address

Melkhoutkraal
Kareedouw
6400

Telephone

+27828751511

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Stoor, Kareedouw posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Stoor, Kareedouw:

Share


Other Kareedouw event planning services

Show All

You may also like