Kosserig

Kosserig Ma se kos met 'n TWIST

Die week se menu! Sien uit om weer soos elke week almal te bederf.Bestel vir Maandag tot Donderdag en kry 10% af. Daar i...
09/02/2025

Die week se menu! Sien uit om weer soos elke week almal te bederf.
Bestel vir Maandag tot Donderdag en kry 10% af. Daar is slegs 9 Valentynsbokse oor - onthou om jou bestelling te plaas. Mag almal n wonderlike week he!!
PS: Fotos van verlede week se daily.
Onthou om ons groep te join: https://chat.whatsapp.com/BEomgKctjyVIUXDWwAEajb

Valentynsdag is om die draai. Maak dit ekstra spesiaal vir jou geliefde. Ons het slegs n sekere hoeveelheid beskikbaar! ...
06/02/2025

Valentynsdag is om die draai. Maak dit ekstra spesiaal vir jou geliefde. Ons het slegs n sekere hoeveelheid beskikbaar! Plaas jou bestelling op 0823091961

Laaste 2 weke se daily meals! Wat was jou gunsteling? Ek d**k die 1 pot beef stew het GEWEN! Dankie vir al die ondersteu...
02/02/2025

Laaste 2 weke se daily meals! Wat was jou gunsteling? Ek d**k die 1 pot beef stew het GEWEN! Dankie vir al die ondersteuning 🙏🏻

Verlede week se daily. Healthy en Hearty etes beskikbaar. Kontak ons op 0823091961 om jou bestelling te plaas! Soveel da...
20/01/2025

Verlede week se daily. Healthy en Hearty etes beskikbaar. Kontak ons op 0823091961 om jou bestelling te plaas! Soveel dankie vir al die ondersteuning en die komplimente!

Gister se daily meal: Layered Chicken and Couscous salad: Roasted cherry tomato pesto, roasted veggies, topped with chic...
14/01/2025

Gister se daily meal: Layered Chicken and Couscous salad: Roasted cherry tomato pesto, roasted veggies, topped with chicken and feta.

Vanaand is dit ń gunsteling op die menu: Spaghetti Bolognese topped with parmesan cheese and basil, served with chili and garlic on the side and focaccia bread.

Kontak ons gerus om jou bestelling te plaas op 0823091961 of 0767837386.

Maak gerus kontak met ons vir enige funksies of spyskaart vir die Daily meals. Ons nommer is 0767837386 of 0823091961. S...
14/01/2025

Maak gerus kontak met ons vir enige funksies of spyskaart vir die Daily meals. Ons nommer is 0767837386 of 0823091961. Sluit ook aan by ons Whatsapp groep vir al ons specials.

Vandag se hearty was chicken schnitzel, mac&cheese en ń lekker groen slaai met n slaaisousie. Healthy: chicken fillet me...
06/01/2025

Vandag se hearty was chicken schnitzel, mac&cheese en ń lekker groen slaai met n slaaisousie.
Healthy: chicken fillet met crunchy veggies

More op die menu: savoury mince, garlic&herb baby potatoes, butternut fillet with creamed spinach

Stuur boodskap na 0823091961 om jou bestelling te plaas 👌🏻

Opwindende nuus!! Ons het ń nuwe been…. Kosserig. Ons is baie opgewonde oor ons nuwe identiteit vir ons daaglikse etes. ...
05/01/2025

Opwindende nuus!! Ons het ń nuwe been…. Kosserig. Ons is baie opgewonde oor ons nuwe identiteit vir ons daaglikse etes. Gaan volg en like asb ons nuwe page Kosserig. Om te sien wat is daagliks beskikbaar is daar ook ń whatsapp groep. Hier is die link https://chat.whatsapp.com/BEomgKctjyVIUXDWwAEajb

Address

6 Dippenaar Road
Krugersdorp
1739

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 07:00 - 00:00

Telephone

+27767837386

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kosserig posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kosserig:

Share

Category