Dream Sounds

Dream Sounds Dream Sounds and Lighting, you dream it we do it!!! We provide quality sound and lighting for any ti
(13)

Mnr en Mev Vd Merwe.Gerhard en Lize-Marie, dankie vir die voorreg wat Dream Sounds kon he om deel te wees van jul spesia...
10/03/2024

Mnr en Mev Vd Merwe.
Gerhard en Lize-Marie, dankie vir die voorreg wat Dream Sounds kon he om deel te wees van jul spesiale dag.
Mag julle altyd net God se rykste seën in jul lewens en huwelik he.
😍😍😍😍😍

25/02/2024

Watch, follow, and discover more trending content.

And we made it🥳🥳🥳🥳
04/02/2024

And we made it🥳🥳🥳🥳

We've got this!!! 5 ure om te gaan. Kompressies hardloop laag😊01h00Staying strong to help fight cancer 🤍💪💜 Dankie Abi da...
03/02/2024

We've got this!!! 5 ure om te gaan. Kompressies hardloop laag😊
01h00
Staying strong to help fight cancer 🤍💪💜
Dankie Abi dat jy ons kom company hou 🥰

03/02/2024

CANSA RELAY FOR LIFE 2024
Dream Sounds SUPPORTING THIS AMAZING INITIATIVE 🥳

Die begin van n 12 uur skof. Nou is die ogies nog wakker 🤣
03/02/2024

Die begin van n 12 uur skof. Nou is die ogies nog wakker 🤣

03/02/2024

CANSA RELAY FOR LIFE 2024

21/09/2023

Die wêreld sê: “Jy is te vet.” God sê: “Jy is op 'n ontsagwekkende, wonderbaarlike wyse geskep.” Die wêreld sê: “Jy is ‘n mislukking.” God sê: “Jy is my oogappel; jy is kosbaar.” Kom ons Dank GOD VANDAG vir alles wat ons het en vir alles wat ons is. GOD is groot aan sy lifde is daar geen einde nie. HY IS LIEF VIR JOU.

Maryna Malan my vrou my beste vriend my partner in crime my JESUS maatjie baie BAIE geluk met joy 18de verjaarsdag. Mag ...
16/08/2023

Maryna Malan my vrou my beste vriend my partner in crime my JESUS maatjie baie BAIE geluk met joy 18de verjaarsdag. Mag jy n amazing dag hê en dat Liewe JESUS jou uit jou sokkies uit sal seën die nuwe lewens jaar. Jy is amazing love jou tonne.

Dream Sounds het n Youtube channel gaan like en share asb. Enige voorstele.
15/08/2023

Dream Sounds het n Youtube channel gaan like en share asb. Enige voorstele.

Del dine videoer med venner, familie og verden

Wow wow wow. ONS GOD IS ONS ALLES.
29/07/2023

Wow wow wow. ONS GOD IS ONS ALLES.

8029 likes, 201 comments. Check out Just.Advice's video.

Dankie HERE vir U natuurskoon en vir die gawe om dit te kan sien.
28/07/2023

Dankie HERE vir U natuurskoon en vir die gawe om dit te kan sien.

Check out Dream Sounds Middelburg's video.

20/07/2023

Weet jullr wat. Ons dien n amazing GOD. Vanoggend het ek n kleingelowige oomblik. Ek palraat met Jesus en ek vra askies vir my klein geloof.

15 min later koop ek goedjies by spar en alles total op R103.45. En daar seen GOD my met R100 rewards wat beteken dat ek toe net R3.45 moes betaal.

Vertrou op GOD. Hy sorg vir ons elke dag.. Hy is AMAZING.

Dankie Rocco de Villiers dit was awesome.
17/06/2023

Dankie Rocco de Villiers dit was awesome.

Watch, follow, and discover more trending content.

Dream Sounds team vir die dag.  Afgri 100 jaar verjaarsdag.
29/04/2023

Dream Sounds team vir die dag. Afgri 100 jaar verjaarsdag.

TBTF MBOMBELA
22/04/2023

TBTF MBOMBELA

22/04/2023
13/02/2023

Why
Dͦrͦeͦaͦmͦ Sͦoͦuͦnͦdͦsͦ
No nonsens, no hassels
Just a pure love for music and lighting.

Birthday partys
School functions
Work functions
Sport days
Golf days
Praise and Worship
Sound insallations
and much more.

Call us on
083 443 4660 Werner
073 463 5100 Maryna

Call us for a quote and to book
your next function.

13/02/2023

Dream Sounds
17 jaar van Musiek en beligting. Samro gerigestreerd. Vriendlike diens en kwalityd uit die boonste rakke. 0834434660

Perks of the job 🥳🥳🥳🥳🥳😁😁😁😁
27/12/2022

Perks of the job 🥳🥳🥳🥳🥳😁😁😁😁

Baie mense vier more halloween. Ons as Jesus kinders en as n besigheid van Jesus sé NEE.Kom ons vier op 31 Oktober 2022 ...
30/10/2022

Baie mense vier more halloween. Ons as Jesus kinders en as n besigheid van Jesus sé NEE.

Kom ons vier op 31 Oktober 2022 JESUS 🙌

ALMAL IS WELKOM!!!!

Lighuis Gemeente Middelburg
19h00 tot 20h00

Dit gaan n belewenis wees!

Dankie Here vir hierdie geleentheid om U te vier🙏🏻

30/09/2022

Here, ons bid U seën oor Laerskool Dennesig. Wees asb met elke leerder, werker en onderwyser🙏🏻🥰

More (Vrydag 30 Sept 2022) is dit Dennesig Laerskool se b***t om gebless te word met Lofprysing 🎶🎶🎶Dream Sounds gaan van...
29/09/2022

More (Vrydag 30 Sept 2022) is dit Dennesig Laerskool se b***t om gebless te word met Lofprysing 🎶🎶🎶
Dream Sounds gaan van 6h30 af by Dennesig Laerskool se hoof hek die ouers en kinders se dag ophelder met heerlike lofprysing musiek, tot eer van God 🙏🏻🙏🏻🎶🎶

Dit is gratis, want dis tot eer van God! Indien daar nog skole is wat julle wil he ons moet besoek kontak ons gerus. Saam gaan ons ons kinders en skole groot maak vir God 🎶🥰

Werner 0834434660
Maryna 0734635100

Wat n voorreg om uiteindelik my Coisie saam my op n gig te kan vat 🎶
24/09/2022

Wat n voorreg om uiteindelik my Coisie saam my op n gig te kan vat 🎶

Address

Middelburg
1055

Opening Hours

Monday 07:00 - 22:00
Tuesday 07:00 - 22:00
Wednesday 07:00 - 22:00
Thursday 07:00 - 22:00
Friday 07:00 - 22:00
Saturday 07:00 - 22:00

Telephone

+27834434660

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dream Sounds posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share


Other Performance & Event Venues in Middelburg

Show All