Knuppel Dik Kombuis

Knuppel Dik Kombuis Catering for any home cooked, frozen meals, platters and salads on request. We specialize in Papterte, Garlic Loafs, Salads ect for your braai.
(7)

05/07/2024

Ertjie, boontjie en groentessop beskikbaar in Mosselbaai. R70 pel liter.
Bestel by Ebbie 0828508761

13/05/2024

Hi julle. Hier is die week (13 tot 17 Mei) se spyskaart.

Maandag: Vars Tuna viskoekies mat tartar sous, kapokaartappel en gemengde groente.

Dinsdag: Hoenderstukke, Gegeurde rys, pampoenpoffers met karamelsous en boontjies.

Woensdag: Beesstert, aartappels, rys en patats.

Donderdag: Varknek, pietersielie aartappels, koolbredie en wortels.

Vrydag: Ertjiesop, Groentesop, boontjiesop en Hoendersop R70 per liter. Bestel genoeg om te vries vir die koue aande.

Alle etes is R85 per bord behalwe die sop.
Bestel voor 10 elke oggemd by Ebbie 0828508761.

Dankie vir almal se ondersteuning. Sterkte vir die week. 💐

29/04/2024

Hi julle
Hier is die week (29 April tot 3 Mei) se spyskaart:

Maandag: Gevulde hoenderrol met spinasie en feta, kapokaartappels, wortels en kool met spek.

Dinsdag: Skaap kookvleis, aartappels, rys, pampoenpoffers met karamelsous en boontjies.

Woensdag: Gebakte Varktjops, pietersielie aartappel, lemoen patats en spinasie.

Donderdag: Kerrie frikadelle, rys, blomkool en broccoli met kaassous en pampoen.

Vrydag: Spagetti Bolognese.

Bestel by Ebbie 0828508761 elke oggend voor 10.

Aflewering in Hartembos Dinsdae, Woensdae en Donderdae.

Alle etes is R85 per bord.

Lekker week. Dankie vir almal se getroue ondersteuning.

Hi julle. Hier is die week (22 April tot 26 April)  se spyskaart.Maandag: Frikadelle, Kapokaartappels, gevulde skorsies ...
22/04/2024

Hi julle.

Hier is die week (22 April tot 26 April) se spyskaart.

Maandag: Frikadelle, Kapokaartappels, gevulde skorsies en boontjies.

Dinsdag: Blatjang hoender, gegeurde rys en geroosterde gemengde groente.

Woensdag: Pork Belly, geroomde aartappels, pampoentert en koolgebak.

Donderdag: Gevulde hoenderborsies, knoffelaartappels, soetwortels en spinasiegebak.

Vrydag: 2 vetkoeke met kerriemaalvleis.

Bestel asb voor 10 elke oggend by Ebbie 0828508761. Alle etes is R85 per bord.

Sterkte vir die week. Dankie vir almal se getroue ondersteuning.

11/03/2024

Hi julle. Hier is die week (11 Maart tot 15 Maart) se spyskaart:

Maandag: Chicken strips, pietersielie aartappels en gemengde groente gebak met kaassous.

Dinsdag: Spaghetti bolognese mer mengelslaai.

Woensdag: Beef roast, gegeurde rys, wortels en boontjies.

Donderdag: Sweet en sour pork op rys of noodles.

Vrydag: Pastapot met rolletjie en nagereg.

Bestel asb voor 10 elke oggend by Ebbie 0828508761.

Dinsdae, Woensdae en Donderdae sal daar aflewerings gedoen word in Hartenbos.

Lekker week vir almal. Dankie vir jul getroue ondersteuning 💐

Hi almal. Hier is die week (4 tot  8 Maart)  se spyskaart:  Maandag: Hoender schnitzel met kaassous, Kapokaartappels, ge...
04/03/2024

Hi almal.

Hier is die week (4 tot 8 Maart) se spyskaart:

Maandag: Hoender schnitzel met kaassous, Kapokaartappels, gebakte pampoen en ertjies.

Dinsdag: Gevulde Varknek, meksikaanse rys, gemmer patats en groenbone.

Woensdag: Herderspastei met gemengde groente.

Donderdag: Skaapvleisbredie met aartappels en rys met geroomde spinasie.

Vrydag: Lasagne en mengelslaai.

‼ ‼ FOTO`S IS VAN ETES WAT IN VERLEDE GEMAAK IS. ELKE WEEK SE SPYSKAART IS ANDERS.

Bestel asb voor 10 elke oggend by Ebbie 0828508761.

Alle etes is R85 per bord. Ons doen aflewering by Coinspark elke Dinsdag, Woensdag en Donderdag.

Dankie vir almal se getroue ondersteuning.
Sterkte vir die week.

Broodtafel en slaaie gemaak vir `n 70 ste verjaarsdag.
26/02/2024

Broodtafel en slaaie gemaak vir `n 70 ste verjaarsdag.

26/02/2024

Hi julle.

Hier is die week (26 Feb tot 1 Maart) se spyskaart:

Maandag: Gammon, knoffel Kapokaartappels en gemengde groente.

Dinsdag: Blatjang hoender, spaanse rys, pampoenpoffers met karamelsous en ertjies.

Woensdag: Skaapboud, tamatie rys, gebakte aartappels en mieliepoffers.

Donderdag: Gekrummelde varktjop, pietersielie aartappels, groenbone en wortels.

Vrydag: Hoender stirfry op noodles.

Bestel asb elke dag voor 10 by Ebbie 0828508761.
Alle etes is R85 per bord.

Dankie vir almal se getroue ondersteuning.
Sterkte vir die week. 💐

NUUSFLITZ !!!!Vanaf 6 Feb sal ons op Dinsdae, Woensdae en Donderdae in Hartenbos aflewer. Hier is die week (6 Feb tot 9 ...
06/02/2024

NUUSFLITZ !!!!
Vanaf 6 Feb sal ons op Dinsdae, Woensdae en Donderdae in Hartenbos aflewer.

Hier is die week (6 Feb tot 9 Feb) se spyskaart:

Dinsdag: Kerrie hoenderstukke, aartappel, rys en gemmer patats.

Woensdag: Gevulde hoenderborsies met ham en kaas, Gegeurde rys, spinasietert en wortels.

Donderdag: Beef roast, koring, skorsies en groenbone.

Vrydag: Spaghetti bolognese.

Bestel asb by Ebbie 0828508761. Voor 10 elke oggend.

Alle etes is R85 per bord.

Dankie vir almal se getroue ondersteuning. Sterkte vir die week. 💐💐

29/01/2024

Hi julle.
Hier is die week )29 Jan tot 2 Feb) se spyskaart:

Maandag: Braaigeur hoender oondskottel, rys, pitmielie soufflè en soetwortels.

Dinsdag: Frikadelle OF lewerkoekies met Kapokaartappels en ertjies.

Woensdag: Groenboontjie bredie, aartppels en rys.

Donderdag: Varknek, aartappelgebak, pampoenpoffers en spinasie.

Vrydag: Pasta Alfredo

Bestelling moet asb voor 10 in wees elke oggend by Ebbie 082 850 8761.
Alle etes is R85.

Dankie vir julle getroue ondersteuning en voorspoed vir die week.

22/01/2024

Hi julle.

Hier is die week (22 tot 26 Jan 2024) se spyskaart:

Maandag: Geroosterde Varkrib, Kapokaartappels, ertjies en wortels.

Dinsdag: Gevulde hoenderborsie, Gegeurde rys, spinasie en patats.

Woensdag: Geroosterde bees, pietersielie aartappels, skorsies en groenboontjies.

Donderdag: Macaroni en maalvleisgereg.

Vrydag: Hoender schnitzel, gevulde aartappel en gemengde groente.

Alle etes is R85 en moet elke oggend voor 10 bestel word by Ebbie 0828508761.

Dankie vir almal se ondersteuning en sterkte vir die week.

15/01/2024

Hi julle.
Welkom aan al die nuwe lede.

Hier is die week se spyskaart.

Maandag: Beesvleis Kaserolgereg, Stampmielies, aartappels en gestoofde patats.

Dinsdag: Gebakte Hoender, Gegeurde rys, blomkool mer kaassous en wortelgereg.

Woensdag: Gammon met pynappelsous, Kapokaartappels, pampoenpoffers en groenboontjies.

Donderdag: Skaapboud, rys, gebakte aartappels, gemengde groente met kaassous.

Vrydag: Lewerkoekies, Kapokaartappels met gebraaide uie en Soetsuur sous en ertjies.

Alle etes is R85 per bord. Oplaai in Boland Park in Mosselbaai.
Bestellings moet asb voor 10 in wees elke dag by Ebbie 0828508761.

Onthou daar kan ook slaaie, papterte, knoffelbrode, lasagnes ens gemaak word om te vries of vir funksies.

Lekker week vir almal.

20/11/2023

Hi almal.
Hier is die week (20 tot 25 Nov) se spyskaart:

Maandag: Pynappel Hoender, aartappelpoffers, soetpampoen en groenbone.

Dinsdag: Macaroni en kaas met bacon.

Woensdag: Geroosterde Beesvleis, gegeurde rys, geroomde spinasie en wortels.

Donderdag: Bees vleis roerbraai op rys.

Vrydag: Soetsuur vark op pasta.

Alle etes is R85 per bord. Bestel elke oggend voor 10 uur.

Onthou daar word ook slaaie, papterte, knoffelbrode gemaak op aanvraag vir julle bykosse met n braai.

Papterte vries baie lekker en knoffelbrode ook vir daai onverwagse braai oor n naweek.

Dankie vir almal se getroue ondersteuning. Sterkte vir die week wat voorlê. 💐

06/11/2023

Hi almal.
Hier is die week (6 Nov tot 10 Nov) se spyskaart:

Maandag: Geroosterde Vark tjop, aartappelslaai en koringslaai.

Dinsdag: Bees roerbraai op rys.

Woensdag: Gevulde Hoenderborsie, Kapokaartappels, patatrol en geroomde spinasie.

Donderdag: Maalvleis broodjie, gegeurde rys, ertjies en mielietert.

Vrydag: Hoenderpastei, aartappels, wortels en groenbone.

Bestel asb voor 10 elke dag by Ebbie 0828508761.

Alle etes is die week nog R75. Van volgende week af sal daar n verhoging wees weens stygende kostes.

Onthou daar kan ook slaaie, papterte, lasagne en knoffelbrode gemaak word vir funksies of net n lekker naweek braai.

Dankie vir almal se getroue ondersteuning. Sterkte vir die week.

25/10/2023
23/10/2023

Hi julle.
Hier is die spyskaart vir die week. 23 OKT tot 27 OKT

Maandag: Vingerlekker Hoenderskottel, geroomde aartappels, groenboontjies en gemmer patats.

Dinsdag: Pastapot met mengelslaai.

Woensdag: Frikadelle, rys, soetwortels en broccoli met kaassous.

Donderdag: Kouevleis met 2 slaaie.

Vrydag: Kerrie en rys met gebakte nagereg en vla.

Alle bestellings moet asb voor 10 elke oggend in wees.
Bestel by Ebbie 0828508761.
Alle etes is R75 per bord.

Lekker week vir almal.
Dankie vir jul getroue ondersteuning.

19/10/2023
18/09/2023

Hi julle.
Hier is die week se spyskaart:

Maandag: Pastapot met mengelslaai.

Dinsdag: Gekrummelde varktjops met kapokaartappels, ertjies en soetwortels.

Woensdag: Beef stew, rys, pampoentert en spinasie.

Donderdag: Hoenderpastei, pietersielie aartappels en geroosterde groente.

Bestel voor 10 elke dag by Ebbie 0828508761.

Dankie vir almal se getroue ondersteuning. Lekker week vir almal.

11/09/2023

Hi julle. Hier is die week (11 tot 14 Sept) se spyskaart.

Maandag: Hoender kerrie en rys met aartappel en butternut.

Dinsdag: Soetsuur vark op rys of noodles.

Woensdag: Beef Roast, Gegeurde rys, Nutty crust patats en. Groenboontjies.

Donderdag: Hoender Stirfry op rys.

Alle etes is R75. bestellings moet asb voor 10 elke oggend in wees. Bestel gerus by Ebbie 082 850 8761

Onthou ons maak ook slaaie, potbrode Lasagne ens vir funksies. Kontak vir Ebbie vir meer inligting.

Dankie vir almal se getroue ondersteuning.

04/09/2023

Hi julle.

Hier is die week ( 4 Sept tot 7 Sept) se spyskaart:

Maandag: Beesstert, aartappels en rys (kerrie)

Dinsdag: Varkboud, kapokaartappels en geroosterde groente.

Woensdag: Gebakte hoender, gegeurde rys, soetwortels en murgpampoen gebak.

Donderdag: Club Steak en gevulde aartappel.

Alle etes is R75 per bord.
Bestel asb voor 9 elke oggend by Ebbie 0828508761.
Oplaai in Boland Park.

Dankie vir almal se getroue ondersteuning.
Lekker week vir almal.

21/08/2023

Hi julle.

Hier is die week (21 tot 24 Aug) se spyskaart:

Maandag. Hoender schnitzel met peppersous, pietersielie aartappels, skorsies en soutwortels.

Dinsdag. Geroosterde varkboud, koring, pampoen en murgpampoen poffers.

Woensdag: Beesvleisbredie, rys, lemoenpatats en groenboontjies.

Donderdag: Lasagne, broodrolletjie en slaai.

Alle etes is R75 per bord.

Bestellings moet asb voor 10 in wees elke dag.

Bestel by Ebbie 0828508761.

Oplaai in Boland Park.
Lekker week vir almal. Dankie vir julle getroue ondersteuning.

07/08/2023

Hi almal.
Hier is die week (7 Aug tot 10 Aug) se spyskaart.

Maandag: Gevulde hoenderborsies, aartappelgebak, vla ertjies en geroomde mieliepoffers.

Dinsdag: Spaghetti Bolognese.

Woensdag: Lamsboud, gegeurde rys, roomspinasie en pampoenkoekies met karamelsous.

Donderdag: "Sticky" Varknek, rys, soetwortels en groenbone.

Alle bestellings moet asb voor 9 uur in wees elke dag.

Alle etes is R75 per bord.

Bestel by Ebbie 0828508761.

Onthou ons maak ook slaai, knoffelbrode ens vir funksies. Groot bakke lasagne en ook groot hoenderpasteie op bestelling.

Dankie vir almal se getroue ondersteuning.
Lekker week vir almal.

31/07/2023

Hi julle. Hier is die week (31 July - 3 Aug) se menu.

Maandag: Beesvleis, rys, aartappels, skorsies en boontjies.

Dinsdag: Soetsuur vark op noodles.

Woensdag: Hoenderpastei, pietersielie aartappels, pampoen en boontjies.

Donderdag: Frikadelle, Kapokaartappels, wortels en lemoenpatats.

Alle etes is R75 per bord. Bestellings moet voor 9 uur in wees elke oggend.
Bestel by Ebbie 0828508761.
Lekker week vir almal.

Hi julle. Hier is die week (24 Jul tot 27 Jul) se menu. Oplaai in Boland Park. Mosselbaai.Alle bestellings moet elke ogg...
23/07/2023

Hi julle. Hier is die week (24 Jul tot 27 Jul) se menu.

Oplaai in Boland Park. Mosselbaai.

Alle bestellings moet elke oggend voor 9 uur in wees.

Maandag: Hoender schnitzel met pepper of sampioen sous, pietersielie aartappels, patatrol en wortels.

Dinsdag: Gekrummelde varktjops, gegeurde rys met pampoen en groenboontjies.

Woensdag: Bobotie, geelrys en gemengde groente.

Donderdag: Hoenderkerrie en rys met gebakte nagereg.

Alle etes is R75 per bord. Bestel by Ebbie 0828508761.

‼️Die foto's is van vorige etes wat gemaak is.

18/07/2023

❗️❗️Gevriesde maaltye vir aflewering Vrydag 21 July 2023 in George oplaai in Mosselbaai.
‼️Bestellings moet Woensdag 19 Julie 2023 - 10 uur in wees.

Vars kerrievis 1kg R120

Gevriesde Hoenderpasteie, Lasagne, Bobotie
2 porsie bakkie R70
4 porsie bakkie R140

Gevriesde Groentesop, Boontjiesop en Ertjiesop R65 per liter emmertjie.

Bestel by Ebbie 0828508761.

OEEEE vandag se dis van die dag lyk weer heerlik.  Onthou more is daar Frikadelle, kapokaartappels, koolgebak en soetwor...
10/07/2023

OEEEE vandag se dis van die dag lyk weer heerlik. Onthou more is daar Frikadelle, kapokaartappels, koolgebak en soetwortels. Bestel by Ebbie 082 850 8761 😃 Oplaai in Bolandpark Hartenbos.
volg ons Whatsapp groep om op datum te bly met die spyskaart.

10/07/2023

Hi julle.

Hier is die week (10 Julie - 13 Julie) se menu.
Alle bestellings moet voor 8 elke oggend in wees.

Maandag: Varkboud, gegeurde rys, pampoen en boontjies.

Dinsdag: Frikadelle, kapokaartappels, koolgebak en soetwortels.

Woensdag: Beesbredie, rys, aartappels en soet patats.

Donderdag: Gebakte hoender, pietersielie aartappels, geroomde spinasie en pampoenpoffers met karamelsous.

Alle etes is R75 per bord.
Bestel by Ebbie 0828508761.
Oplaai in Boland Park Mosselbaai.

Join ons Whatsapp groep om die daaglikse menu te kry vanaf 10 Julie 2023.
04/07/2023

Join ons Whatsapp groep om die daaglikse menu te kry vanaf 10 Julie 2023.

WhatsApp Group Invite

Address

Kiewietlaan
Mosselbaai

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Knuppel Dik Kombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Knuppel Dik Kombuis:

Share

Category


Other Caterers in Mosselbaai

Show All