An awesome sunset show here at Kersfees Fees 2024!!
Bring your kiddies, your mom, your neighbors and come join us at Laerskool Laeveld!! We will soon be welcoming Bernice West to the stage.
Staring Pierre Coetzee #pierrecoetzee
Die mense is besig om in te roll vir Kersfees Fees 2024! Pierre Coetzee is nou op verhoog om almal lekker op te warm vir Bernice West!!
Kaartjies is te koop by hek!!
Lonita Swift at Kersfees Fees 2024
Kaartjies is beskikbaar by die hek๐๐
Wit warm by die Kersfees Fees. Bring die hele familie
Warm weer is nie net vandag se voorspelling nie maar ook die tiepe Fees Gees wat jy kan verwag by die Kersfees Fees vandag ! Bring jou kampstoel en jou hoed en kom geniet ons Worship sessie saam met Church Unlimited se Worship Band ๐ฅณโค๏ธ
Kom maak โn draai vandag ! Kaartjies is beskikbaar by die hekke ook !๐ #kersfees #fees #mbombela