PMB Dans in Afrikaans / Bring & Braai

PMB Dans in Afrikaans / Bring & Braai Maandelikse lekker Afrikaanse Dans / Bring en Braai by die Bishopstowe Community Hall. Braaivleisvure, pap & sous, stoele, tafels en musiek sal voorsien word.

Daar is min geleenthede vir 'n lekker Afrikaanse opskop saam met vriende en familie in Pietermaritzburg! So, bring net jou eie piekniekmandjie (eetgerei, slaaie, snacks) en kom kuier lekker saam. Ingangsfooi: R50 vir volwassenes, R20 vir kinders. Drank slegs beskikbaar by kontantkroeg. Laat weet ons asb. dus wat julle voorkeure vir alkoholiese / nie-alkoholiese verversings is. Bespreek asb. tafels

vooraf met getalle (volwassenes en kinders). Kinders welkom, maar is ouers se verantwoordelikheid. Springkasteel vir kinders onder 12 beskikbaar. Vang die goeie tye vas by ons 'photobooth' hoekie en bring gerus 'n snaakse hoed saam! Daar sal sekuriteit wees. Sien julle daar!

Address

Bishopstowe Hall
Pietermaritzburg

Telephone

0725715724

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PMB Dans in Afrikaans / Bring & Braai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to PMB Dans in Afrikaans / Bring & Braai:

Share


Other Performance & Event Venues in Pietermaritzburg

Show All