Lollipop

Lollipop Party planning
(3)

Ek het nie v tinkerbell gemaak nie.Wel die blom
12/08/2024

Ek het nie v tinkerbell gemaak nie.
Wel die blom

Vir oupa...N lekker sjokelade koek!!!!
12/08/2024

Vir oupa...
N lekker sjokelade koek!!!!

Eerste Dino partytje Onverbeterlike royal icing koekies Purple Pepper Baked goods Koek het mamma gereel deur SS Somethin...
09/08/2024

Eerste Dino partytje

Onverbeterlike royal icing koekies Purple Pepper Baked goods
Koek het mamma gereel deur SS Something Sweet
Lollipop vir al die res wat mooi is!!!!!🤣

09/08/2024

3 Partytjies
1 skool partytjie
1 Troue
4 koek
In 2 Weke......

Loading...........

07/08/2024

Aan al Lollipop se getroue facebook "recommendation" ondersteurners. Julle is die beste.
Ek waardeer elke aanbeveling!!!!!

Julle help groei aan my besigheid!!!
Sonja Botha Van Wyk
Rene Carson
Melanie Van Breda
Liesl Fourie
Madri Van Staden
Mariette Grobler

Ronel Esterhuizen
Charne Visser
Megan Muller
Aney Van Aswegen
Zilla Steyn

En elkeen wie se name ek nie nou kry.

Baaaaaaie dankie!!!!

N Mamma in die buiteland wat partytjie self  doen So paar goedjies vir haar gemaakCupcaketoppersPartytjie sakkiesEn n al...
07/08/2024

N Mamma in die buiteland wat partytjie self doen
So paar goedjies vir haar gemaak
Cupcaketoppers
Partytjie sakkies
En n aliceband vir die verjaardag dogtertjie.

Hier is wat die mamma gesoek het op prentjie 1 .....en die res is die produk wat sy gekry het.Sy was heel gelukkig.
03/08/2024

Hier is wat die mamma gesoek het op prentjie 1 .....en die res is die produk wat sy gekry het.

Sy was heel gelukkig.

Die tannie wou nie vars Rose hê nie. Griet.......was bietjie stresvolMaar die probeerslag d**k ek lyk heel skaflik.
03/08/2024

Die tannie wou nie vars Rose hê nie. Griet.......was bietjie stresvol

Maar die probeerslag d**k ek lyk heel skaflik.

Hoekom moet mens net 1 tema vir jou koek hê as jy van sooooo baie goed hou!!!!
20/07/2024

Hoekom moet mens net 1 tema vir jou koek hê as jy van sooooo baie goed hou!!!!

98 jaar oud!! Hoe dierbaar is dit om so n koek te kry
20/07/2024

98 jaar oud!! Hoe dierbaar is dit om so n koek te kry

Chinchilla en Hasie partytjieDie tema was nou nerens beskikbaar vir n bietjie inspirasie.Maar was regtig nou n baie mooi...
14/07/2024

Chinchilla en Hasie partytjie
Die tema was nou nerens beskikbaar vir n bietjie inspirasie.
Maar was regtig nou n baie mooi dogtertjie tema partytjie.
I.p.v kreatiewe woorde v d sweeties het ek feite oor die diertjies gedoen.
Royal icing koekies deur Purple Pepper Baked goods
En al die ander eetgoed deur Lollipop
Puik venue Little Leaders Exclusive Potchefstroom

Vir n dogter wat 17 geword het.
13/07/2024

Vir n dogter wat 17 geword het.

Die week se oulike koek!!!!
13/07/2024

Die week se oulike koek!!!!

29/06/2024
Wie se jy kan nie n Prinses koek hê as jy 21 word
28/06/2024

Wie se jy kan nie n Prinses koek hê as jy 21 word

2018 het ek 26 unicorn koeke in 1 jaar gemaak.....Eerstee een weer
28/06/2024

2018 het ek 26 unicorn koeke in 1 jaar gemaak.....
Eerstee een weer

Naweek koeke........Die bruid het blommetjies gegee
28/06/2024

Naweek koeke........
Die bruid het blommetjies gegee

So bietjie moeilik gewees!
20/06/2024

So bietjie moeilik gewees!

Die naweek se babatee.Eerste keer wat ek n baba tee doen. Was redelik moeiteloos as jy dit vir sulke aangename mense doe...
17/06/2024

Die naweek se babatee.
Eerste keer wat ek n baba tee doen. Was redelik moeiteloos as jy dit vir sulke aangename mense doen.
Ouma het dir dankie geskenkie en ricecrispie koekies gemaak.
En wat sal my partytjies nou wees sonder my staatmaker Royal icing koekies - Purple Pepper Baked goods
En my regterhand met al my print werk.....ek design en stuur dit net, en dis altyd perfek.

Verlede naweek se koeke!
15/06/2024

Verlede naweek se koeke!

🐄 Was die nou n lekker tema!!!!  🐄 Die mamma is so oulik. Sy maak altyd self die koek.
15/06/2024

🐄 Was die nou n lekker tema!!!! 🐄
Die mamma is so oulik. Sy maak altyd self die koek.

N Klaspartytjie vir Rowan by die skool.
04/06/2024

N Klaspartytjie vir Rowan by die skool.

2 Wild.....en Franco is!!!!. Hard geval....geen trane....
01/06/2024

2 Wild.....en Franco is!!!!. Hard geval....geen trane....

Eerste koek v d naweek.
31/05/2024

Eerste koek v d naweek.

Eerste keer met Gelatine gewerk om die blom te kon maak......Pienk is maar mooi!!!!!
27/05/2024

Eerste keer met Gelatine gewerk om die blom te kon maak......
Pienk is maar mooi!!!!!

N selfdoen partytjie.Hondjies.Lollipop maak die pringel hourtjies,oreos in sjokelade met n hondjie p**t en Twix sjokelad...
25/05/2024

N selfdoen partytjie.Hondjies.
Lollipop maak die pringel hourtjies,oreos in sjokelade met n hondjie p**t en Twix sjokelade wat wit sjokelade oor het as n worshondjie

Wortelkoek. En die oupa se eerste kar was n Morris.
25/05/2024

Wortelkoek.
En die oupa se eerste kar was n Morris.

Die mamma was net so verlig soos ek, ons moes bietjie kreatief d**k, want die meermin se lyfie wou nie sit nie.....
04/05/2024

Die mamma was net so verlig soos ek, ons moes bietjie kreatief d**k, want die meermin se lyfie wou nie sit nie.....

04/05/2024

Address

Potchefstroom

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lollipop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share