Klei Kind

Klei Kind Small home based business in Pretoria. Taste safe playdough & activities🎈
(11)

A f s l a g - ons DIGITALE weergawe is 25% afgemerk in ons aanlyn winkel! Goeie nuus ons is amper heeltemal opgevang met...
21/11/2023

A f s l a g - ons DIGITALE weergawe is 25% afgemerk in ons aanlyn winkel! Goeie nuus ons is amper heeltemal opgevang met verlede week se elfie bokse. Die laaste bokse gaan môre saam die koerier🚚

Ons kry nog baie navrae - Ons elfies vier Jesus bokse is uitverkoop. Jammer! Ons gaan op die stadium nie nou weer maak n...
20/11/2023

Ons kry nog baie navrae - Ons elfies vier Jesus bokse is uitverkoop. Jammer! Ons gaan op die stadium nie nou weer maak nie. Daar is wel 'n digitale weergawe aanlyn beskikbaar.

‼️ Ek sal vir die volgende paar dae nie reageer op boodskappe nie. Bestellings gaan ook langer neem. Ek sal elkeen wat w...
14/11/2023

‼️ Ek sal vir die volgende paar dae nie reageer op boodskappe nie. Bestellings gaan ook langer neem. Ek sal elkeen wat wag vir 'n elfie boks vanaand epos. My seuntjie is vandag onverwags in die hospitaal opgeneem. Jammer vir die ongerief. Wees verseker die bokse gaan almal voor 1 Desember bereik.

Ons het 'n wenner van 1 Elf op die rak boks en Pudo aflewering! Baie geluk Chantelle Navias. Inbox ons asb jou besonderh...
13/11/2023

Ons het 'n wenner van 1 Elf op die rak boks en Pudo aflewering! Baie geluk Chantelle Navias. Inbox ons asb jou besonderhede dat ons jou boks vir jou kan stuur.

Dankie vir almal wat ingeskryf het. Hou die blad dop, ons gaan nog so paar kompetisies doen binnekort :)

Dankie vir almal se inskrywings. Wow dit het regtig alle verwagtinge oortref. Die kompetisie is nou gesluit. Ons kondig ...
12/11/2023

Dankie vir almal se inskrywings. Wow dit het regtig alle verwagtinge oortref. Die kompetisie is nou gesluit. Ons kondig later vandag die wenner aan❤️

L A A S T E K A N S- Inskrywings sluit vandag. Onthou skryf in op die oorspronklike post.

W A T C H  T H I S  S P A C E🎄
10/11/2023

W A T C H T H I S S P A C E🎄

D A N K I E!❤️ Elke bestelling klein of groot maak ons so opgewonde. Ons is dankbaar vir al die bestellings en werk hard...
10/11/2023

D A N K I E!❤️ Elke bestelling klein of groot maak ons so opgewonde. Ons is dankbaar vir al die bestellings en werk hard om dit so gou moontlik uit te kry. Huidiglik is daar 7 - 10 wersdae wagtyd voor bestellings gereed is.
‼️ Plaas asb alle bestellings aanlyn- dit help dat ons nie vergeet van jou nie.
‼️Ons wil graag ons bestellings vinnig uit kry, daarom gaan ons dalk 'n dag of twee neem om Whatsapp boodskappe te antw.
‼️Pudo- ons sukkel die laaste week met lockers wat net heeltemal af is, al is dit nie beurtkrag nie en ook wat vol is. Ons doen ons bes om so gou moontlik 'n plekkie te kry.

Dankie vir almal se inskrywings. Wow dit het regtig alle verwagtinge oortref. Die kompetisie is nou gesluit. Ons kondig ...
07/11/2023

Dankie vir almal se inskrywings. Wow dit het regtig alle verwagtinge oortref. Die kompetisie is nou gesluit. Ons kondig later vandag die wenner aan❤️

W E N ! ! Jy kan 'n elf op die rak boks wen met Pudo ingesluit.
Hierdie boks bevat alles wag nodig is vir 24 dae se aktiwiteite. Dit sluit nie die elfie in nie en is geskik vir 1 kind. Ekstra kinders pakke kan aangekoop word.

Jy moet al die stappe voltooi om in aanmerking te kom. Vir elke 3 mense wat jy tag kry jy 1 inskrywing.
1. ❤️/👍 die plasing.
2. Skryf in die kommentaar of jy 'n Afr/Eng boks verkies.
3. Share die plasing en tag Klei Kind.
4. Tag 3 vriendinne wat ook so boks nodig het.

Inskrywings sluit 12 November 2023. Wenner sal 13 November aangekondig word. Prys kan nie uitgeruil word vir kontant of ander items nie.

Jy kan steeds bestel op www.kleikind.co.za

Minder as 'n maand dan is die elfies hier!! Maak seker jy bestel vandag nog aanlyn - dit is amper uitverkoop!
03/11/2023

Minder as 'n maand dan is die elfies hier!! Maak seker jy bestel vandag nog aanlyn - dit is amper uitverkoop!

🚂🚂
01/11/2023

🚂🚂

Welgedaan  B O K K E !!
29/10/2023

Welgedaan B O K K E !!

Daar is baie min elf bykomstighede oor vir die selfdoen ouers. PLUS dit is afgemerk. Bestel voor jy uitmis.
28/10/2023

Daar is baie min elf bykomstighede oor vir die selfdoen ouers. PLUS dit is afgemerk. Bestel voor jy uitmis.

Cute accessory to use with your Elf activities.

Jy kan een van ons Elf vier Jesus bokse wen. Gaan skryf in op Corinne's Petite Partyki Datjies se blad op die oorspronkl...
27/10/2023

Jy kan een van ons Elf vier Jesus bokse wen. Gaan skryf in op Corinne's Petite Partyki Datjies se blad op die oorspronklike plasing. Deel die met almal wat sou wou wen❤️

Die Elfies vier Jesus ❤️ ons kan uiteindelik paar foto's deel. In hierdie boks van 24 dae ae aktiwiteite word maats heri...
27/10/2023

Die Elfies vier Jesus ❤️ ons kan uiteindelik paar foto's deel. In hierdie boks van 24 dae ae aktiwiteite word maats herinner van Jesus se liefde en dat ons eintlik Sy verjaarsdag vier tydens die feestyd. Bestel jou boks aanlyn op www.kleikind.co.za.

Die elfies vier J E S U S! As mamma van klein kindertjies wil ek graag hê hulle moet tog altyd onthou wat die regte rede...
21/10/2023

Die elfies vier J E S U S!

As mamma van klein kindertjies wil ek graag hê hulle moet tog altyd onthou wat die regte rede agter kersfees is. Hulle is mal oor hulle elfies en ons het dit goed gedink om 'n elfie boks te maak waar hulle elkedag iets van Jesus sal leer.

Lys van sommige aktiwiteite in die kommentaar. Foto's volg binnekort.

Jy kan ook jou boks aanlyn bestel. Bestellings sluit 17 November 2023. 12:00
https://www.kleikind.co.za/store/Elf-Celebrates-Jesus-Kit-p596911010

Wow die reaksie op ons elfie bokse is wonderlik. Ons waardeer elke boodskap oor dit. Hier is wat van die mense sê❤️
20/10/2023

Wow die reaksie op ons elfie bokse is wonderlik. Ons waardeer elke boodskap oor dit. Hier is wat van die mense sê❤️

Het jy al jou elfie boks bestel? 24 dae se aktiwiteite in een boks.🎄
18/10/2023

Het jy al jou elfie boks bestel? 24 dae se aktiwiteite in een boks.🎄

Visvang klei en drukker 🎣🐟
18/10/2023

Visvang klei en drukker 🎣🐟

Elf on the shelf kit- eeeeeekkkkk the elves are almost here! Our conveniently packed boxes are ready to be shipped. The ...
17/10/2023

Elf on the shelf kit- eeeeeekkkkk the elves are almost here! Our conveniently packed boxes are ready to be shipped. The first batch is already with the couriers. Make sure you order yours before they sell out. We are in Pretoria East but courier nationwide. Order online : https://www.kleikind.co.za/store/Limited-Christmas-Items-c153216533

🐷🐑🐄
13/10/2023

🐷🐑🐄

👾 Klei en drukkers vir Helgard se 1ste verjaarsdag🙂
09/10/2023

👾 Klei en drukkers vir Helgard se 1ste verjaarsdag🙂

Die einde van die jaar kom vinnig nader! Ons sien reeds dat koerier maatskappye langer neem as gewoonlik om pakkies af t...
06/10/2023

Die einde van die jaar kom vinnig nader! Ons sien reeds dat koerier maatskappye langer neem as gewoonlik om pakkies af te lewer en dit mag ook net nog langer word. Ons wil almal graag help, maar kan ongelukkig geen meer laaste minuut bestellings akkomodeer nie. Ons het nou 'n defnitiewe 5 werksdae wagtyd (naweke uitgesluit) vir klei voor ons koerier. Ons maak per bestelling en wil verseker julle kry slegs die beste produk. Die voorbereidingstyd verseker dat ons genoeg verpakking het, die regte plakker ontwerp en sagte klei maak. Maak asb seker julle bestel betyds en neem die koerier tyd in ag ook :) bestellings vir 2023 sluit 8 Desember om 12:00.

‼️Ons pak bietjie reg en wil plek maak vir nuwe voorraad. Hierdie items is beskikbaar teen afslag. Persoon wat eerste vi...
03/10/2023

‼️Ons pak bietjie reg en wil plek maak vir nuwe voorraad. Hierdie items is beskikbaar teen afslag. Persoon wat eerste vir ons 'n inbox stuur met items en koerier opsie (Pudo/Courier Guy/Fastway) en die wie eerste betaal kry dit. Pakkies word binne 24 uur na betaling gestuur. Geen items word uitgehou sonder betaling nie. Hoeveelhede beskikbaar in die foto beskrywing :

☆ S p e e l k l e i ☆ Vakansie is om die draai. Hou jou kinders besig met sagte klei🎈Gebruik die kode VAKANSIE vir 20% a...
27/09/2023

☆ S p e e l k l e i ☆ Vakansie is om die draai. Hou jou kinders besig met sagte klei🎈Gebruik die kode VAKANSIE vir 20% afslag op klei bakkies (nie partytjie boks) wanneer jy aanlyn bestel.

Bestel jou aanlyn op www.kleikind.co.za en deel sommer met almal wat klein kinders het🎈

🍉
26/09/2023

🍉

🐇 Monré is 3 🐇
25/09/2023

🐇 Monré is 3 🐇

🐻🐻🐻
22/09/2023

🐻🐻🐻

🐷🐝 Varkie bubbles en pakkies vir die maatjies in die bytjie klas, want hulle maatjie verjaar 🎈
21/09/2023

🐷🐝 Varkie bubbles en pakkies vir die maatjies in die bytjie klas, want hulle maatjie verjaar 🎈

🎣🐟
20/09/2023

🎣🐟

Nog van Ben se Fiesta🥳 ons het stempels vir elke maatjie met hul naam gemaak in plaas van 'n drukker🎈
19/09/2023

Nog van Ben se Fiesta🥳 ons het stempels vir elke maatjie met hul naam gemaak in plaas van 'n drukker🎈

🥳 Ben se eerste FIESTA 🥳 Hierdie was verseker 'n lekker nuwe tema om aan te werk. Elke maatjie ontvang 'n stempel met hu...
19/09/2023

🥳 Ben se eerste FIESTA 🥳 Hierdie was verseker 'n lekker nuwe tema om aan te werk. Elke maatjie ontvang 'n stempel met hul naam in plaas van 'n drukker.

Bubbles, klei en partytjie-pakkies 🕺🎈
18/09/2023

Bubbles, klei en partytjie-pakkies 🕺🎈

✈️✈️✈️ Foto : Uit die Hart Fotografie
15/09/2023

✈️✈️✈️

Foto : Uit die Hart Fotografie

Het jy al van ons gewilde kosblik items bestel? Dit maak sommer enige etenstyd ekstra pret. Plus dit kan ook gebruik wor...
13/09/2023

Het jy al van ons gewilde kosblik items bestel? Dit maak sommer enige etenstyd ekstra pret. Plus dit kan ook gebruik word om goedjies te bou in ons tuisgemaakte klei. Besoek ons webtuiste vir al die opsies🎈

🦙No drama-lama 🦙 hoe cute is die klein drukkertjies vir klei?
12/09/2023

🦙No drama-lama 🦙 hoe cute is die klein drukkertjies vir klei?

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 13:00

Telephone

+27824638669

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klei Kind posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klei Kind:

Videos

Share


Other Party Entertainment Services in Pretoria

Show All