07/08/2024
Dié paartjie se troue is die perfekte balans tussen, elegant, modern en klassiek. Adrian en Rachel se deftige troue in Franschhoek het soveel mooi klassieke elemente en bied tonne trou inspirasie vir toekomstige bruide.
Helé en haar talentvolle span van N Concepts and Designs het seker gemaak geen detail was bespaar wanneer dit kom by die dekor en blom ontwerpe van die paartjie se troue nie. TRUNK Events se professionele span was Rachel en Adrian se op die dag koördineerders. Geniet die pragtige foto’s wat Duane Smith Photography afgeneem het.
Lees meer hier: https://www.mooitroues.co.za/2024/06/adrian-rachel-se-deftige-troue-in-franschhoek/
Artikel Krediet:
Fotograaf: Duane Smith Photography
Venue + Spyseniering: La Paris Estate
Blomme + Dekor: N Concepts and Designs
Bruidegom-pak: Samwell Bespoke
Grimering+ Hare: Marnel Toerien
Huwelik kontrak: Potgieter Joubert Inc
Huweliksbevestiger: Adam CradletoGrave
Koördineerder: TRUNK Events
Kroegdiens: urbantonic
Musiek: Get Lucky Entertainment
Platejoggie: DJ Cosher
Paartjie se verblyf: La Paris
Skoene: La Paire Shoes SA
Skryfbehoeftes: Secret Diary curated gifting and stationery
Koffie: BeanO Coffee Company
Strooimeisie-rokke: Vein by Wynand Lourens
Trourok: Bridal Blanco
Trouringe: Sid Forman Custom and Design Jewellers
Troukoek: Sweet LionHeart
Vermaak:Martinus Van Tee Studio
Regstreekse Kunstenaar: South-African Live Wedding Painter
Horas: Cassandra – Schtick Around
Videograaf: Gustav Franke-Matthecka
Wittebrood Bestemming: Japan – Tokyo, Nagoya, Osaka and Takayama
Wittebrood Plek: Tokyu Stay Shinjuku Eastside