Bydi Bos

Bydi Bos Bydi Bos is ’n kuierplek vir groot en klein - van kinderpartytjies tot funksies soos eindjaarfunksies, spanbou, konferensies en troues.

Daar is meer as een ‘venue’ om van te kies, asook verskillende pakkette. Daar is ook braaigeriewe, ’n swembad, ’n heerlike kuierplek in die bos met sy eie badkamers, kroeg en boma. Ouers kan rustig sit en kyk hoe kinders hulself moeg speel.Twee reuse sandputte met swaaie, ’n boomhuis, klimrame, twee ‘foefieslides’, twee fietsiebane met karre en ’n verskeidenheid diere maak dit ’n kinderparadys. By

di Bos is weg van die stad se gejaag in ’n bosveld-omgewing, maar slegs 10 minute se ry vanaf Hans Strijdomrylaan op ’n plot in Donkerhoek.

Address

Donkerhoek
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bydi Bos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bydi Bos:

Share

Category