Elysian Meraki Productions

Elysian Meraki Productions Lifestyle & Wedding Photographer
Based in Pretoria, Gauteng & Bethlehem, Free State
(1)

🥂📸
13/01/2025

🥂📸

Your Dream Wedding awaits at The Venue Hartswater!

Say “I do” in the heart of the Northern Cape. Let us help you create unforgettable memories on your special day.

Contact us for our 2025 Wedding Packages
📞 053 880 0100
📧 info@thevenuenc
🌐 https://www.thevenuenc.co.za






"The most important thing in the world is family and love" Venue: Andes Cafe and Guest Farm
11/01/2025

"The most important thing in the world is family and love"

Venue: Andes Cafe and Guest Farm

"Family; where life begins and love never ends. The people you laugh with, live for and love forever."Venue: Andes Cafe ...
11/01/2025

"Family; where life begins and love never ends. The people you laugh with, live for and love forever."

Venue: Andes Cafe and Guest Farm

"When we have each other, we have everything." Venue: Andes Cafe and Guest Farm
11/01/2025

"When we have each other, we have everything."

Venue: Andes Cafe and Guest Farm

"Oh, give thanks to the LORD, for He is good! For His mercy endures forever." - 1 Chronicles 16:34Pierre & Wena met hull...
11/01/2025

"Oh, give thanks to the LORD, for He is good! For His mercy endures forever." - 1 Chronicles 16:34

Pierre & Wena met hulle vier pragtige kinders het gemaak vir nog 'n pragtige familiesessie vir Desember!

Dit was so 'n groot voorreg om julle op julle plaas te kon afneem.

Viv and Kayla have been dating for a few years now, and for their anniversary they decided to go to Clarens.Kayla wanted...
10/01/2025

Viv and Kayla have been dating for a few years now, and for their anniversary they decided to go to Clarens.

Kayla wanted to do a couple shoot in the mountains to celebrate their anniversary, but little did she know that Viveshen had other plans.

Viv contacted us and told us what his plans were, and of course, we were immmediately on board with the surprise!

The moment could not have been more special! Kayla never suspected anything!

Cheers to the two of you! 🤍

🫶🏼📸🥂
10/01/2025

🫶🏼📸🥂

Hi

We would love to hear some feedback from you, so if you have worked with either Paula, or myself, will you please leave a review on our page and whether you will recommend us, or not?

We love all your heartfelt messages, but we aren't always able share that with our public audience, mainly because we don't get around to it😂🤍 And in order to ensure transparency with future clients, a public platform is much better.

We look forward to hear from you!

- EM Team 🤍

"You knit me together in my mother's womb" - Psalm 139:13Ons eerste sessie vir 2025 was 'n klein, intieme sessie vol opw...
06/01/2025

"You knit me together in my mother's womb" - Psalm 139:13

Ons eerste sessie vir 2025 was 'n klein, intieme sessie vol opwinding vir die kleine baba wat binnekort haar verskyning gaan maak!

Frank en Marissa, mag julle hierdie nuwe fase ongelooflik baie geniet!🤍

Venue: Studio

"Ons het 'n hond, ons het 'n huisie" 🤍Ons droom nog steeds oor hierdie mooi home session van laas jaar😍🥂🥹            lif...
06/01/2025

"Ons het 'n hond, ons het 'n huisie" 🤍

Ons droom nog steeds oor hierdie mooi home session van laas jaar😍🥂🥹

life

23 jaar van liefde en lewe.Julle, hierdie sessie was ekstra spesiaal, want hy was op Christo en Marielet se 23ste huweli...
06/01/2025

23 jaar van liefde en lewe.

Julle, hierdie sessie was ekstra spesiaal, want hy was op Christo en Marielet se 23ste huweliksherdenking - 'n leeftyd se herinneringe vasgevang in 'n paar oomblikke.

"The greatest legacy we can leave our children, is happy memories" - Og Mandino

06/01/2025
Hierdie spesiale verlowing sessie is al die pad gereël vanuit Dubai af. 'n Vriendin van Shane en Drizel het my gekontak ...
06/01/2025

Hierdie spesiale verlowing sessie is al die pad gereël vanuit Dubai af.

'n Vriendin van Shane en Drizel het my gekontak en vertel dat hierdie twee in Suid-Afrika gaan kom kuier oor Desember, en dat Shane graag vir Drizel wil vra om met hom te trou, en dat sy dit moes reël sodat Drizel werklik niks kan agterkom nie.

Baie WhatsApp's en 'n paar vlugte later, het ons hierdie hele storie aan mekaar geslaan, en hierdie dag kon nie beter uitdraai nie.

Dit was 'n vroeë, bewolkte oggend in Harties tussen die pragtige 'gentle giants' van die Elephant Sanctuary (as jy nog nie daar was nie, asseblief gaan besoek hulle!).

Ek moes maak asof ek deel is van die staff wat net foto's van die oggend se toergroep moes neem, maar ook spesifiek vir dié twee moes af neem - wat 'n uitdaging! Maar tog het alles mooi verloop totdat die groot vraag uiteindelik gevra is!

Dit was 'n maklike 'Ja' gevolg deur gelukstrane, lag, applous van die naby-aanskouende toergroep, en 'n hartstogtelike soen!

Wat 'n goeie begin vir 'n lekker dag en 'n lekkerder vakansie vir Shane en Drizel

2024 - wat 'n jaar!Vreeslik dankie vir elkeen van julle se ondersteuning. Ons het soveel nuwe mense ontmoet en ook sovee...
02/01/2025

2024 - wat 'n jaar!

Vreeslik dankie vir elkeen van julle se ondersteuning. Ons het soveel nuwe mense ontmoet en ook soveel van ons bestaande kliënte se nuwe mylpale saam met hulle gevier.

Ons was die laaste ruk ongelooflik stil gewees, maar so hard aan die werk agter die skerms (letterlik agter die skerm besig om te edit). Daar is nog soveel unposted sessies wat na julle kant toe kom, so brace yourselves!

Sonder julle, kan ons nie doen waarvoor ons lief is nie, so dankie. Dankie vir al die lag, vir huil, vir travel, vir kuier, vir julle. Ons sien uit vir 'n even better 2025!

Baie liefde en afwagting,
EM Productions span

Finally we found a date to take pictures of this beautiful family! How stunning? “Your family is the best team you could...
19/12/2024

Finally we found a date to take pictures of this beautiful family! How stunning?

“Your family is the best team you could ever have!”

Van 'n stunning maternity sessie by die Voortrekker Monument, na hierdie pragtige, intieme new-born sessie in Calum en A...
19/12/2024

Van 'n stunning maternity sessie by die Voortrekker Monument, na hierdie pragtige, intieme new-born sessie in Calum en Anja se mooie huis.

Wat 'n voorreg om saam met julle te kan juig oor julle nuwe fases!

Mooiste klein Isabella, dit was so lekker om jou uiteindelik te ontmoet! Dis werklik altyd 'n fees saam met die Potgiete...
18/12/2024

Mooiste klein Isabella, dit was so lekker om jou uiteindelik te ontmoet!

Dis werklik altyd 'n fees saam met die Potgieters - en nou is julle gesinnetjie groter!

So lief vir julle klomp!

When we have each other we have EVERYTHING!
18/12/2024

When we have each other we have EVERYTHING!

You're the best thing I have ever waited for!🤍
18/12/2024

You're the best thing I have ever waited for!🤍

Address

Pretoria
0103

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elysian Meraki Productions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share