DJ JXN

DJ JXN Pretoria based. Specialize in weddings. Offer services for all celebrations. We do travel.
(5)

16/04/2024

It's good to create a vibe.
We specialize in weddings. Contact me today for a quote.

21/03/2024

Sonneblomfees set intro. DJ JXN had the privilege of being on stage for 2 hrs at the start of the first of many Sonneblomfees festivals at Casalinga Muldersdrift.

What do you think of the intro?

Sonneblomfees ons doen dit weer. Hierdie stage was NEXT LEVEL AMAZING.
21/03/2024

Sonneblomfees ons doen dit weer. Hierdie stage was NEXT LEVEL AMAZING.

Ons is beskikbaar vir enige funksie, troue, fees en bekendstellings.  Met jare se ondervinding in die musiek bedryf, ver...
21/03/2024

Ons is beskikbaar vir enige funksie, troue, fees en bekendstellings. Met jare se ondervinding in die musiek bedryf, verstaan ons klank en ons Kan ons crowd lees. Kontak ons vir n kwotasie.

19/03/2024
Nog 1 dag! Kaartjies nog beskikbaar online by ticketmasters.co.za Fees weer is sonskyn en n heerlike somersdag. Pak jou ...
15/03/2024

Nog 1 dag!

Kaartjies nog beskikbaar online by ticketmasters.co.za

Fees weer is sonskyn en n heerlike somersdag. Pak jou sonroom, lae sambreel, kampstoel of kombers.

Jy weet nou wat ons weet. Dis die fees van die jaar!!!! Casalinga- Muldersdrift, is jy reg vir ons?

Ons sien julle mĂ³re!!!!
Sonneblomfees

Die man gaan lekker Kom vibe by die Sonneblomfees. Jy moet Kom saam kuier!
06/03/2024

Die man gaan lekker Kom vibe by die Sonneblomfees. Jy moet Kom saam kuier!

Dit is nie 'n partytjie sonder nie đŸ˜‰.

Hierdie talentvolle kletsrymer gaan beslis die partytjiegees bring by Sonneblomfees. Kry jou kaartjies vandag op Ticketmaster!

https://www.ticketmaster.co.za/event/sonneblomfees-tickets/1945 (link in bio)



Het jy al JOU Sonneblomfees kaartjies gekoop?Maak seker jy kry dit vandag nog by Ticketmaster.Vir n lekker vibe en musie...
06/03/2024

Het jy al JOU Sonneblomfees kaartjies gekoop?

Maak seker jy kry dit vandag nog by Ticketmaster.

Vir n lekker vibe en musiek, maak seker jy het jou sitplek tussen 11h00 en 13h00 vir DJ JXN. Kom groet as jy daar is!

Ellis Park Stadium Jhb. Sonneblomfees stage.DJ JXN on stage 12h00 followed by DroomsindroomPop in for some great rugby a...
02/03/2024

Ellis Park Stadium Jhb. Sonneblomfees stage.
DJ JXN on stage 12h00 followed by Droomsindroom
Pop in for some great rugby afterwards - 15h00

SOUND HQ

Het jy al JOU kaartjies gekry vir die fees van die jaar?16 Maart - Casalinga MuldersdriftVIP 90% UITVERKOOPKinder speel ...
01/03/2024

Het jy al JOU kaartjies gekry vir die fees van die jaar?
16 Maart - Casalinga Muldersdrift

VIP 90% UITVERKOOP
Kinder speel area en Acrobranch
Stalletjies
Kos trokkies en Baie verversings!

Sonneblomfees
DJ JXN
Snotkop Justin Vega Early B Die Piesangskille Die Heuwels Fantasties VanCoet Angelique Ge**er Droomsindroom

DJ JXN gaan by die Sonneblomfees kuier. Ek is op die hoof verhoog 11h00 - 13h00. Hekke open 10h00. VIP kaartjies teen R6...
18/02/2024

DJ JXN gaan by die Sonneblomfees kuier. Ek is op die hoof verhoog 11h00 - 13h00.

Hekke open 10h00. VIP kaartjies teen R650pp wat wyn en versnapperinge insluit. Gewone algemene ingang is R280pp.

Bring you piekniek mandjie, lae stoel en slegs eetgoed. Daar is verversings te koop en ander stalletjies.

Heerlike dag uit. Kinder area vir die klein span.

18/02/2024

I'm a Pretoria based DJ. Premium wedding services and any other celebration, bringing you the latest technology to make your day unforgettable. SAMRO & SAMPRA registered and licensed, I offer a range of packages to suit your needs, with travel options available.

Let me provide the perfect soundtrack to your celebration, tailored to your unique style and preferences.

With years of experience and an passion for creating memorable moments, I'm dedicated to exceeding your expectations. Let's make your day truly remarkable.

Address

Pretoria

Telephone

+27693227396

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DJ JXN posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share

Category