Krummel & Koljander

Krummel & Koljander CATERING for all events. Weddings. Birthdays. Corporate functions.

Elke troue wat ons aanpak is vir ons spesiaal maar hierdie een was so bietjie ekstra…My sussie het die keer die stap gen...
16/10/2024

Elke troue wat ons aanpak is vir ons spesiaal maar hierdie een was so bietjie ekstra…
My sussie het die keer die stap geneem en K&K was in beheer van al die reëlings, die opmaak, die koördinering, die look, die feel, elke stappie tot en met die kos natuurlik. Ons is mal oor mooi maak en om vir hulle die aand voor die troue die eerste keer te wys hoe hul troue gaan lyk was pricelist! Dankie dat julle my vertrou het met jul mooiste dag!

En dan sonder hierdie verskaffers en service providers sou dit natuurlik nie moontlik kon wees nie. Die lekkerste span mense- vanaf die eerste email tot die laaste oproep. Julle elkeen het my prentjie brein realiteit gemaak. DANKIE!

Ons toekomstige bruidspare van Stormsvlei- gaan loer gerus na die span mense, tried and tested 👌🏻

Venue - Krummel & Koljander se tweede huis. Die prentjie mooie Stormsvlei.
Stormsvlei Weddings, Events & Accommodation

Artwork welcome sign Your Fine Lines

Ligte - (ek het ‘n halwe woord gegee en jy het magic gemaak!) Tentmen Tentmen

Stoele & dekor - Flamboijant Decor Wedding and Events

Blomme verskaf- dit was net moeiteloos. Sy het selfs dit Donderdag vir my by venue gaan aflaai, gereed vir my om net Vrydag te begin met blomme. Weltevrede Flowers

MUA- Jy maak SO mooi! Beauty Bar Bonnievale

Hare- Rehandi Kuyler RV hair & aesthetics Riviersonderend. Perfection👌🏻

Fotos - jy’s al familie! Jocelyn de K**k Photography

Photobooth taxi - DIE lekkerste lag en foto’s - VW Kombi Photobooths

Koek - Bruidjies, jy sal nooit ‘n fout maak met haar koeke nie! - Be Sweet

Stationary & dansvloer sticker - STAR SIGNS
Dankie dat jy altyd met my “crazy” deal!

DJ - hierdie ou het all the bells and whistles, kan nie anders om te dans tot jou boude pyn nie! Arno Mocke Creative Professional - Swellendam

Kos - Krummel & Koljander
- Harvest tafel

- Moroccan lamspastei
- Spinasie & feta gevulde hoenderrol
- Geroosterde aartappels met bulgaarse coriander
- Butternut ringe met karamelsous
- Groenslaai

- Sugarcone roomys
- Doughnuts
- Troukoek (chocolate & wortel)

- Midnight slap chip snack

Address

Riviersonderend

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Krummel & Koljander posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Krummel & Koljander:

Share

Category