π¦ Het jy geweet jy kan enige van ons produkte aanlyn bestel?ππ©·
Jou one-stop-shop!ππΌ
π©· Skoene
π©· Veils
π©· Garters
π©· Oorbelle
π©· Armbande
π©· Haarstukke
π©· Hangertjies
π©· Beltjies
π©· Bruidsmeisies rokke
π©· Proposal Bokse
π©· Lingerie
π©· Japonne
π©· Custom Geskenkies
π©· Ringboksies
π©· PJ Stelle
π©· Custom Neonligte
En nog vele meer!π₯³
Besoek ons webtuiste op https://bruidjie.tweedehandsebruidjie.co.za om aanlyn te bestel!π
π¦ Ons courier regoor Suid-Afrika vanaf slegs R70!
π Besoek ons webtuiste op www.bruidjie.tweedehandsebruidjie.co.za om te sien wat ons Bruidswinkel alles bied!π₯³π©·
Aanlyn bestellings is welkom - courier opsies is beskikbaar!π¦
Of maak jou afspraak op WhatsApp 083 940 6095!π©·
π Ruimsig, Roodepoort, Gauteng
IRISπ©·
- Strapless
- Clean
- Fitted
Ons hou van hierdie speletjie!ππ©·
IRISπ©· - beskikbaar as deel van ons Bruidjie Eerstehands reeks!π©·π©·
www.bruidjie.tweedehandsebruidjie.co.za/product/iris/
WhatsApp ons op 083 940 6095 om 'n afspraak te maak om haar te kom aanpas!π₯°
Baie baie geluk Lenchen du Toit met die wen van jou troue!π₯Ήπ₯³π©·
Garden World Wedding Venue
Prodjweddings
Stefan Coetzee Wedding Photographer
LumenLazer
Aurora - Dawn of DΓ©cor
Beautifully Baked By Bianca
Tweedehandse Bruidjie
Glimmer N Gloss
Ons Garters is op ons aanlyn winkel beskikbaar!π₯
Pryse wissel van R90 - R240 π
Aanlyn bestellings beskikbaar, Γ³f kom maak 'n draai by ons Bruidswinkel in Roodepoort!π₯°
(Slegs beskikbaar op afspraak)
Happy Shopping Bruidjies!πππΌ
π Garters
π Skoene
π Haarstukke
π Hangertjies
π Oorbelle
π Bruidsmeisie rokke
π Veils
π Nuut & Tweedehandse trourokke
ππΌ www.bruidjie.tweedehandsebruidjie.co.za
π BRUIDJIE (eerstehands) Rok Naam: Daisy ππΌ This subtle A-Line forms loose around the hips with a floral embodied bodice with dainty thin straps. Her lengthy train is rounded off with the same floral embroidery and ensures for a train with flare. πPrys nuut te koop op bestelling: R13 200. Loer gerus na meer besonderhede oor HAZEL op ons webtuiste: https://bruidjie.tweedehandsebruidjie.co.za/en/product/daisy/ Maak 'n afspraak by ons via WhatsApp op 083 940 6095 om haar aan te kom pas!π
Dresses our brides recently said YES to!ππ₯
Ready to say YES to the perfect wedding dress?π
Book your appointment via our WhatsApp line: 083 940 6095 π₯³
Or view our wedding dress stock here:
www.tweedehandsebruidjie.co.za/in-ons-bruidswinkel
π Roodepoort, Gauteng
#southafricanweddings #bridal #bridalboutique #bride #yestothedress #bridalfitting #prelovedshop #southafricantiktok #bridal #bridaltiktok #weddingdresses #weddingtiktok #weddingdressshopping
πππ Discover everything for your special day at our store! From new and pre-loved wedding dresses to accessories like earrings, hairpieces, shoes, garters, veils, and bridesmaid dresses. Book an appointment today and find everything you need to feel beautiful on your wedding day! πππ
β¨ Something delightful and new is on its way to you! Can you feel the butterflies of excitement fluttering? πΈπ« #StayTuned #ComingSoon
sustainability
/sΙΛsteΙͺnΙΛbΙͺlΙͺti/
[noun]
the ability to maintain or support a process continuously over time.
Bows & Chic
GRATIS om hier te leesππΌ
https://online.fliphtml5.com/agutz/uvaf/
Vruglyfies - 'N ROK VIR ELKE FIGUUR π
Onseker oor watter tipe figuur jy het, en watter trourokvorm die beste by jou figuur sal pas?π
Ons is trots om 'n artikel te kon skryf en illustrasies saamstel vir Trou Idees: Troues & Funksies se eerste digitale tydskrif! πβ€οΈ
Lees GRATIS hierππΌ
https://online.fliphtml5.com/aznnw/ooik/
The only DRAMA in your life should be the train of your wedding dress π
Enzoani LARISSA nou in voorraad & beskikbaar vir passings!ππ»β€οΈ
π Ruimsig, Roodepoort Gauteng
PROMOSIES tot einde Meiβ¨
Nog opsoek na 'n begroting-vriendelike trourok?π
Maak gerus 'n afspraak vir een-tot-een private rokpassings by ons nuwe winkel in Ruimsig, Roodepoort!
π GRATIS WEEKPASSINGS!
Maandae - Donderdae is passings GRATIS!
π NAWEKE SLEGS R25 PER ROK!
Betaal slegs R25 per rok aangepas op n Vrydag of Saterdag!
π Hoe weet ek watter trourokke julle tans in voorraad het vir passings?
Loer gerus op www.tweedehandsebruidjie.co.za/product-category/Bruidswinkel
om meeste van ons rokke aanlyn te besigtig.
* ReΓ«ls & Voorwaardes geld
* Op afspraak alleenlik
* Promosie geldig tot einde Mei
Trourok te sien in die video:
Natalia Trisolino - HANNAH
π VIP Village
182 Hole in One Avenue
Ruimsig
Roodepoort
Gauteng
Nog opsoek na 'n trourok binne n begroting?π€©
As jy nog nie gehoor het nie, Tweedehandse Bruidjie het 'n Bruidswinkel oopgemaak vir trourokpassings in Ruimsig, Roodepoort!
Ons trourokke se pryse wissel van R2800 - R13 000 π
πMaandae - Donderdae is passings GRATIS!
πBetaal slegs R25 per rok aangepas op n Vrydag of Saterdag, of bespreek ons eksklusiewe passingspakket wat 'n lekker bottel sjampanje insluit vir jou en jou gaste!π₯
Maak jou afspraak hier!
www.tweedehandsebruidjie.co.za/passings
π VIP Village
182 Hole in One Avenue
Ruimsig
Roodepoort
Gauteng
* ReΓ«ls & Voorwaardes geld
* Op afspraak alleenlik
* Geldig tot einde Mei