CHEF Pieter Germishuys

CHEF Pieter Germishuys Executive Chef / Assessor / Moderator / Culinary Consultant & Event Planner

Good morning!Monday is all about INSPIRATION...A new week with new and wonderful opportunities...7 days with 24 hours in...
24/06/2024

Good morning!

Monday is all about INSPIRATION...A new week with new and wonderful opportunities...7 days with 24 hours in a day to make a difference, whether it is small or huge!

Tell me from where are you saying HELLO!!!!

Have a lekker one!

23/07/2023

POS BESKIKBAAR in die KOMBUIS (Rustenburg, op die Kloof/Donkerhoek pad)

Jy moet PASSIE hê vir kos en "actually" kan en wil opdaag vir werk en jou skof.

VEREISTES:

• Afrikaanssprekend (Lees, skryf en praat)
• Eie vervoer
• Stiptelikheid en doelgerig
• Moet kennis hê van KOS, BURGERS, STEAKS &
basiese s***e
• Moet VINNIG KAN werk en kan beplan.
• Hoë standaard van netheid en higiëne handhaaf

Moet instruksies kan uitvoer en onder druk kan werk sonder toesig.

'n Basiese kennis van kos is 'n vereiste.

Ek soek iemand wat ook BASIESE kookkos kan maak...belangrikste, dit moet lekker smaak.

As jy ERNSTIG is en wil werk (en ek bedoel ERNSTIG), stuur Pieter 'n wattsapp na 083 865 9585 (Slegs wattsapp)

Posisie is dadelik beskikbaar.

As ek nie terug reply nie, dan het jy ongelukkig nie aan die basiese vereistes voldoen nie.

3 dae verpligte "Training".

Daar is bietjie minder as TWEE weke oor om jou kaartjies te koop vir Jakkie Louw en Charlize Berg se vertoning "Jakkals ...
09/07/2023

Daar is bietjie minder as TWEE weke oor om jou kaartjies te koop vir Jakkie Louw en Charlize Berg se vertoning "Jakkals & Berg" by Libertas Rustic Venue Rustenburg

21 JULIE 2023
R130 per kaartjie

Vir kaartjies stuur 'n wattsapp vir Pieter na 083 865 9585.

Nick Oosthuizen hanteer die voorprogram vir die vertoning!

Daar sal kos te koop aangebied word.

Kontantkroeg

Hoop ons sien sommer 'n klomp van julle daar!

Dit is hulle splinternuwe produksie.

Inspiration for the week...
03/07/2023

Inspiration for the week...

03/07/2023

🎼🎤CORLEA BOTHA kom weer RUSTENBURG toe!!! Die wat al haar vertoning gesien het sal weet dat dit AMAZING!!!! is. Sy is definitief een v ons land se top vroulike kunstenaars...So kry al jou vriende, kollegas en familie bymekaar! En dis ook 'n SATERDAG!📌

🎼🎤CORLEA BOTHA kom weer RUSTENBURG toe!!! Die wat al haar vertoning gesien het sal weet dat dit AMAZING!!!! is. Sy is de...
03/07/2023

🎼🎤CORLEA BOTHA kom weer RUSTENBURG toe!!! Die wat al haar vertoning gesien het sal weet dat dit AMAZING!!!! is. Sy is definitief een v ons land se top vroulike kunstenaars...So kry al jou vriende, kollegas en familie bymekaar! En dis ook 'n SATERDAG!📌 VOORAFBESPREKING is belangrik!

29/06/2023

https://fb.watch/lsJ1UozI0Q/?mibextid=Nif5oz

Onthou om jou kaartjie te bespreek.
Libertas Rustic Venue Rustenburg
21 Julie 2023
R130 pp

Voorprogram: Nick Oosthuizen

Kaartjies: Wattsapp Pieter by 083 865 9585

Today i want to leave you with a deep thought...Everyone or most of you have watched the movie "Titanic", whether it was...
23/06/2023

Today i want to leave you with a deep thought...

Everyone or most of you have watched the movie "Titanic", whether it was on the big screen or a pirated copy on dvd (😂😂😂)...one thing still stays the same...the moral lesson of the story...."to follow your heart." It may take time to heal, but life does not stop with the death, divorce or desertion of a loved one. Titanic's second life lesson is this: Losing even your greatest love doesn't mean you need to lose yourself.

We can all overcome obstacles with pride & honor...you do not have to be sold to the higest bidder...

Become your own "Ship of dreams"....

I figure life's a gift...and i don't intend on wasting it... A person's heart is a deep ocean of secrets...

Sleep tight....hold onto your dreams and keep flying....

MAKE EACH DAY COUNT! 🌟⌛

https://youtu.be/uUKX8GMBliI

Chef

Inspirational and Outstanding Quotes

13/06/2023

Dit sal nou lekker wees om te gaan kyk.

Wie is 'n Jakkie Louw en Charlize Berg fan...Splinternuwe Produksie " Jakkals & Berg"SAVE THE DATE!!21 Julie Libertas Ru...
07/06/2023

Wie is 'n Jakkie Louw en Charlize Berg fan...

Splinternuwe Produksie " Jakkals & Berg"

SAVE THE DATE!!

21 Julie Libertas Rustic Venue Rustenburg
R130 pp

Ons gee 2 stelle van 3 x kaartjies weg vir 2 persone wat die post like, share met 15 mense en dan share!

Die wenners word 7 Julie bekend gemaak.

Dit beloof om een AMAZING vertoning te wees.
Nick Oosthuizen hanteer die voorprogram.

Bespreek julle kaartjies betyds!
Die vertoning word binne gehou.

30/05/2023
Catering & EVENTS!
18/05/2023

Catering & EVENTS!

Daar is 'n paar exciting events wat opkom....dagboek die datums:Al die funksies vind plaas by Libertas Function Venue. K...
20/04/2023

Daar is 'n paar exciting events wat opkom....dagboek die datums:

Al die funksies vind plaas by Libertas Function Venue. Kyk bietjie hoe mooi is die venue!

Nick Oosthuizen hanteer die voorprogram vir Touch of Class en Angel de Lange se voorprogram.

28 April: Touch of Class
6 Mei: Angel de Lange : "The Bonnie Tyler Story"
Daar is ook 'n modelkompetisie deur die dag.
14 Mei: Moedersdag met Tanya V (Voorprogram deur Divann Dee)
3 Junie: Jukebox Heroes met Dewald Dippenaar (Bon Jovi, Bryan Adams & Neil Diamond Tribute)

Kom kuier gerus saam!

Vir kaartjies wattsapp Pieter by 083 865 9585

Onthou ook!

Ek doen nogsteeds troues!

MOEDERSDAG is om die draai!Kom vier die dag saam net ons by Libertas Venue op die Rex (Oorsaak) pad net buite Rustenburg...
11/04/2023

MOEDERSDAG is om die draai!

Kom vier die dag saam net ons by Libertas Venue op die Rex (Oorsaak) pad net buite Rustenburg!

Tanya V Moller gaan al die MAMMAS, OUMAS en die hele gesin bederf met 'n vertoning wat Top-klas is! Hierdie kunstenaar mag maar sing...en haar persoonlikheid is aansteeklik.

Voorafbespreking en betaling.

Kontantkroeg (Ongelukkig geen eie drank nie)

O ja....kyk na die spyskaart wat voorberei word deur Sjef Pieter Germishuys van INSPIRARE Catering & Events.

Volwassenes: R225.00
Pensioenarisse: R155.00
Kinders: R120 (5 jaar en jonger: GRATIS)

SPYSKAART

BUFFET

Brokkoli, Spek, Kaas en Peppadew Slaai
Koring slaai met Perskes, Kerrie en Soetrissies
Ham, Songedroogde Tamatie & Uie Quiches
Gegeurde Stromboli Rolletjies

Nostalgiese "Chutney/Mayonnaise" Pangebraaide Hoender Fillette

Beesvleis Skywe in 'n Romerige Sampioen Sous
Oondgeroosterde Groente

Tradisionele Soet Pampoen

Geroomde Spinasie

Gegeurde Rys

NAGEREG:

Sjokolade Mousse en Bessie Tertjies
Peppermint Karamel Terrien
Malvapoeding met Melktert
Vrugte Sosaties met 'n Sitrus Stroop

So waarvoor wag jy...bespreek sommer nou al!

Vir besprekings, stuur 'n wattsapp na 083 865 9585 (Pieter)

Opsoek na HARDWERKENDE & passievolle personeel wat by ons wil kom aansluit!SLEGS Saterdae en SondaeKOMBUIS:2 x personeel...
29/03/2023

Opsoek na HARDWERKENDE & passievolle personeel wat by ons wil kom aansluit!

SLEGS Saterdae en Sondae

KOMBUIS:

2 x personeel wat kan braai, 'n pizza oond beman, wat NETJIES & skoon werk en wat nie bang is om te gesels nie!
(Basiese kennis v kos en voorbereiding daarvan)

Deeltydse kelners
Kroeg personeel

Moet oor eie vervoer beskik.

Stuur 'n wattsapp na 083 865 9585.

Opkomende sangers is ook welkom om 'n boodskap te stuur.

21/03/2023

Would you like to receive "on the job" operational training under my guidance?

An OPPORTUNITY awaits for 3 x prospective candidates...its hard work, but you can reap the reward at the end.

REQUIREMENTS:

• Hard working and fast learning
• Keep to the standards set
• Fast pace and quick thinker
• GOAL-ORIENTATED, ambitious and career driven
• Team player
• Passion and pride in your work
• Have respect for the industry
• Willingness to learn and to take positive criticism
• Basic grilling experience (but not compulsary)

CLEANLINESS & PERSONAL HYGIENE of UTMOST importance.....and you must be able to grow with the company!

- OWN Transport to and from work.
- NO accomodation

In the beginning you will ONLY work on Weekends and an occasional day in the week. Position is based in Rustenburg....

Remuneration will be discussed at the interview.

Full training will be given.

ONLY interested candidates to apply. Probation period of 2-months will apply.

Wattsapp the following to 083 865 9585

1. CV
2. A short motivational letter why you should be considered
3. Head and shoulder photo (only 1)

Closing date: 26 March 2023

Regards,

Pieter Germishuys
EXECUTIVE CHEF & OWNER
INSPIRARE CATERING & EVENTS

15/03/2023

Die aap is uit die mou!

Ek mag bekendmaak dat ek gekies is as deelnemer van die kookprogram "KOOKPUNT" op VIA...

Ons skiet en neem die episode van reeks 3 op in die mooie Kaapstad op 27 Maart 2023...

Soos julle weet moet ek afvlieg en die kostes daarvan moet ek dra. Ibdien daar enige iemand is wat 'n bydrae sal wil gee of kan maak om vd uitgawes te dek kan jy dit in die vlg rekening inbetaal:
P Germishuys
ABSA Spaar
Rek no. 9066 388122
Verwysing: Kookpunt (Naam & van)

Volg my journey....deel met almal en gee my julle support op my reis!





https://fb.watch/j1sREfelWg/

Almal van ons VERJAAR in 2023! Of hou 'n gender reveal, babatee, jaareindfunksie of net'n private kuier by die huis.Ons ...
05/03/2023

Almal van ons VERJAAR in 2023! Of hou 'n gender reveal, babatee, jaareindfunksie of net'n private kuier by die huis.

Ons CATER by enige venue!

INSPIRARE Catering & Events vat nie net die stres van jou skouers af nie, hulle koördineer jou dag tot in die fynste detail.. TOP KWALITEIT CATERING & WATERTAND SPYSKAARTE.

Ons pas aan by JOU begroting en maak dit werk!

Tag iemand wat opsoek is na 'n venue vir 'n troue, verjaarsdag of funksie!

Stuur 'n Wattsapp vir Pieter by 083 865 9585 en dan stuur ons 'n GRATIS kwotasie.

Dui aan:

Datum
Getal Gaste
Waarna julle kyk (Catering)
Sou jy 'n DJ of kunstenaar benodig
Benodig jy 'n kwotasie op dekor en blomme?
Begroting

Wag om van jou te hoor!
....onthou!

Ons doen ook TROUES, KLEIN KONFERENSIES, JAAREINDFUNKSIES, BABA TEE'S, KUIER MANNE AANDE, MARKTE, SJEFKLASSE EN VELE MEER!

13/02/2023

Laaste dag om te bespreek.

07/02/2023

"Life is like a camera, Focus on what's important, Capture the good times, Develop the negatives, abd if things don't work out..take another shot!"

05/02/2023

A bit of motivation for the week:

"You don't get to choose if you get hurt in this world, old man, but you do have some say in who hurts you."

Don't get bogged down in the minutia, because it won't matter next year, or even tomorrow. Don't be afraid of heartbreak or struggle, because look, that's inevitable and a part of life. You never know what the world has coming for you, so go out and make things happen.

As a whole, we spend a great deal of time trying to avoid pain but, if we read carefully, The Fault In Our Stars also teaches us that “pain demands to be felt” and “the universe likes to be noticed.” No matter how we try, we don't get to choose if we get hurt; it is a near certainty that we will.

03/02/2023

Dit gaan 'n great show wees, maar dan gaan jy jou kaartjie moet koop!

Be bold, be creative and be in full bloom!
28/01/2023

Be bold, be creative and be in full bloom!

24/01/2023

Big shout out to my newest top fans! Dankie!

Marian Coetzee

Address

Rustenburg
0299

Telephone

+27838659585

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CHEF Pieter Germishuys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to CHEF Pieter Germishuys:

Videos

Share

Nearby event planning services


Other Rustenburg event planning services

Show All