Jabulani Wedding, Functions and Conference Venue

Jabulani Wedding, Functions and Conference Venue Jabulani means to celebrate and our venue is just the place for that. Jabulani offers the perfect venue for weddings, conferencing, year-end functions and more.

Our facility can accommodate any gathering from an intimate meeting to a large corporate conference.

13/03/2019
12/03/2019
Tema ""Paris""
06/03/2019

Tema ""Paris""

Baie geluk julle. Was n groot voorreg om julle troue vir julle te kon doen net soos julle dit wou gehad het.
29/01/2019

Baie geluk julle. Was n groot voorreg om julle troue vir julle te kon doen net soos julle dit wou gehad het.

Wat n mooi troue. Dankie Lezelea vir die voorreg om jou troue te kon doen. Geen troue vir ons is te groot of te klein ni...
29/01/2019

Wat n mooi troue. Dankie Lezelea vir die voorreg om jou troue te kon doen. Geen troue vir ons is te groot of te klein nie.

Wat n lekker dag saam familie en vriende. Baie dankie vir elkeen wat die dag met ons gedeel het. Troue was by ons eie ve...
12/11/2018

Wat n lekker dag saam familie en vriende. Baie dankie vir elkeen wat die dag met ons gedeel het. Troue was by ons eie venue, Jabulani Venue en blomme en dekor deur ons self gedoen.

08/11/2018

15 Desember 2018.
Soek jy dalk nog n venue vir n troue, verjaarsdag, jaareindfunksie of enige funksie vir die 15 Desember 2018 kontak ons dan dadelik, want asgevolg van n kansellasie is ons nouweer beskikbaar op 15 Desember. Of as jy iemand soek om jou dekor of blomme by n ander venue te kom doen kontak ons ook gerus by 071 611 6064 of 082 680 1455.

Wat n mooi en lekker matriekafskeid deur Jabulani Venue.  Party het gerock. Alle voorspoed vir julle almal vir die toeko...
18/10/2018

Wat n mooi en lekker matriekafskeid deur Jabulani Venue. Party het gerock. Alle voorspoed vir julle almal vir die toekoms en alle geseen

GEE TERUGVOERING ASB!!!!! Wat d**k julle Rustenburgers en omgewing van die idee om JAY EN LIANIE op een verhoog saam  te...
15/10/2018

GEE TERUGVOERING ASB!!!!! Wat d**k julle Rustenburgers en omgewing van die idee om JAY EN LIANIE op een verhoog saam te kry by Jabulani Venue Rustenburg vir n lekker opskop en dans!!!!!!! Moenie op ander "pages" share nie asb.

12/10/2018

HI ALMAL!!! Stuur invite na al jou vriende in omgewing op jou facebook om ons Jabulani Wedding Function and Conference Venue blad kan like sodat hulle kan sien wat als hier gebeur. Baie dankie. Waardeer. Flip & Adre

03/10/2018

Baie geluk julle. Was weereens n pragtige troue .

Baie geluk julle. Was weereens n pragtige troue  .
03/10/2018

Baie geluk julle. Was weereens n pragtige troue .

KOM MENSE TYD RAAK MIN!!!! Wie in Rustenburg of in omgewing is n aanhanger van MANIE JACKSON!!!!! Hy is in Rustenburg by...
24/09/2018

KOM MENSE TYD RAAK MIN!!!! Wie in Rustenburg of in omgewing is n aanhanger van MANIE JACKSON!!!!! Hy is in Rustenburg by Jabulani Venue, Vrydagaand 5 Okt 2018. Los n comment met jou telefoon nommer vir n kaartjie en ek kontak of whatsupp jou. Slegs R100pp.

Wow. Julle het pragtig gelyk en dit was so n voorreg om ons hartsvriende se troue te kon  doen en die aand met hulle te ...
05/09/2018

Wow. Julle het pragtig gelyk en dit was so n voorreg om ons hartsvriende se troue te kon doen en die aand met hulle te kon deel.

Baie geluk julle. Was n voorreg om julle troue by ons te kon gee en doen.
05/09/2018

Baie geluk julle. Was n voorreg om julle troue by ons te kon gee en doen.

50ste Verjaarsdagparty met n Country Tema. Mag jy geseend word met nog 50 jaar.
05/09/2018

50ste Verjaarsdagparty met n Country Tema. Mag jy geseend word met nog 50 jaar.

WAT N STUNNING TROUE GEGEE DEUR JABULANI VENUE. NOG EEN VIR DIE BOEKE!!!
05/08/2018

WAT N STUNNING TROUE GEGEE DEUR JABULANI VENUE. NOG EEN VIR DIE BOEKE!!!

Wow!!! Wat n mooi troue. Dankie dat ons hierdie mooi dag vir julle kon spesiaal maak en julle droom kom bewaarheid.
18/06/2018

Wow!!! Wat n mooi troue. Dankie dat ons hierdie mooi dag vir julle kon spesiaal maak en julle droom kom bewaarheid.

Ooievaarts Party
18/06/2018

Ooievaarts Party

Troue, Juan en Natanya
18/06/2018

Troue, Juan en Natanya

Pragtige Bruidspaar, pragtige mense en pragtige troue.
09/05/2018

Pragtige Bruidspaar, pragtige mense en pragtige troue.

08/05/2018
Wow, Stunning!!!
08/05/2018

Wow, Stunning!!!

Ooivaarts Party.
07/05/2018

Ooivaarts Party.

Don & Magda Troue
07/05/2018

Don & Magda Troue

N pragtige en suksesvolle troue gedoen deur Jabulani Venue
07/05/2018

N pragtige en suksesvolle troue gedoen deur Jabulani Venue

Adriaan 40ste Verjaarsdag, Neon Party.
18/04/2018

Adriaan 40ste Verjaarsdag, Neon Party.

BLOMME GEDOEN VIR N TROUE BY MAKINKY MANZI VENUE
17/04/2018

BLOMME GEDOEN VIR N TROUE BY MAKINKY MANZI VENUE

18/01/2018
Wian & Elaine Troue, 9 Des 2017.
11/12/2017

Wian & Elaine Troue, 9 Des 2017.

MEDI CARE JAAREINDFUNKSIE 2017
11/12/2017

MEDI CARE JAAREINDFUNKSIE 2017

20/11/2017
JABULANI VENUE is situated in the tranquil surroundings of the Magalies mountains, Rustenburg. Our venue provides an big...
20/11/2017

JABULANI VENUE is situated in the tranquil surroundings of the Magalies mountains, Rustenburg. Our venue provides an big dance floor and buffet area.We also create a tailer made menue, provide cash bar, do the decore and have special flower packages. All in one!! Our chapel is something to see. Individual packages to suit our clients requirements and budgets.Contac Adre 0826801455 Flip 0716116064

Address

Plot 239, Dinnie Estate Road
Rustenburg
0300

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jabulani Wedding, Functions and Conference Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jabulani Wedding, Functions and Conference Venue:

Share


Other Rustenburg event planning services

Show All

You may also like