Olive + Petals

Olive + Petals Olive + Petals specialize in Catering, Home Cooked Meals, Takeaways, Cakes and Pastries and much more
(3)

En ons is reg om jou in Maart te help 🍽  ☎️  WA 0790513733Jy kan daagliks, weekliks of maandeliks bestel!
26/02/2024

En ons is reg om jou in Maart te help 🍽

☎️ WA 0790513733

Jy kan daagliks, weekliks of maandeliks bestel!

🍽 Kyk uit vir ons Vrydag "special" πŸ˜‰ volg binnekort
25/02/2024

🍽

Kyk uit vir ons Vrydag "special" πŸ˜‰ volg binnekort

06/01/2024
Reg vir 2024  πŸ“…
01/01/2024

Reg vir 2024 πŸ“…

So skop ons 2024 af 🍽...
01/01/2024

So skop ons 2024 af 🍽...

Voorspoedige 2024... πŸ™ Mag dit Ε„ veryklike jaar wees!Vandag kan ek net sΓͺ DANKIE, liewe Jesus.Dis alles U goedheid en gu...
01/01/2024

Voorspoedige 2024... πŸ™

Mag dit Ε„ veryklike jaar wees!

Vandag kan ek net sΓͺ DANKIE, liewe Jesus.

Dis alles U goedheid en guns β™‘

🍽- bestellings sluit daagliks 08:00🍽- optel vanaf 14:00 daagliksπŸš—- R30  πŸ“… Maand pakette volg binnekort! Verseker etes wa...
22/10/2023

🍽- bestellings sluit daagliks 08:00

🍽- optel vanaf 14:00 daagliks

πŸš—- R30

πŸ“… Maand pakette volg binnekort!

Verseker etes wat jy nie wil mis nie! Veral die Redwine Oxtail... so bespreek vroegtydig πŸ₯‡

☎️ 0790513733

Oktober se maand paket pryse. Jy kan daagliks, weekliks of maandeliks bestel. Vir heerlike huislike etes, WA 0790513733.
21/09/2023

Oktober se maand paket pryse.

Jy kan daagliks, weekliks of maandeliks bestel.

Vir heerlike huislike etes, WA 0790513733.

Jy wil nie mΓ΄re se aand ete mis nie...beslis een vir die resepte boek.. πŸ½πŸ“Œ vanaf 01/09 het ons aflewerings kostes ingetr...
03/09/2023

Jy wil nie môre se aand ete mis nie...beslis een vir die resepte boek.. 🍽

πŸ“Œ vanaf 01/09 het ons aflewerings kostes ingetree πŸš—. Secunda R30.

WA 0790513733

Dis daai tyd van die jaar alweer!  πŸŽ„ En ons is al vroeg vroeg aan die gang. Ons kerskoeke is klaar gebak en sal gereed w...
28/08/2023

Dis daai tyd van die jaar alweer! πŸŽ„ En ons is al vroeg vroeg aan die gang.

Ons kerskoeke is klaar gebak en sal gereed wees vanaf 1 November vir afhaal.

Wat maak dit so spesiaal?

β€’Ons koeke kry 4 tot 5 keer alkohol
β€’Rus vir 3 maande, lekker moist
β€’Het Ε„ jaar raklewe.
β€’Weeg 1.5kg

Bespreek joune nou, beperkte voorraad.

☎️ 0790513733

Neem kennis van verlengde werks ure ⌚️
28/08/2023

Neem kennis van verlengde werks ure ⌚️

Nuwe week, nuwe menu!
27/08/2023

Nuwe week, nuwe menu!

Maand pakket:Uitgesluit 25 September vir aandetes. πŸ”₯ πŸͺ΅ BRAAIDAG πŸ”₯ πŸͺ΅ kort jy Ε„ slaai, knoffelbroodtjie of Γ± paptert? Ons ...
22/08/2023

Maand pakket:
Uitgesluit 25 September vir aandetes.

πŸ”₯ πŸͺ΅ BRAAIDAG πŸ”₯ πŸͺ΅ kort jy Ε„ slaai, knoffelbroodtjie of Γ± paptert? Ons is hier om te help, sodat jy meer tyd langs die πŸ”₯ kan spandeer!!!

⌚️ Winkel is oop 08:00 tot 13:00 @ 25 September

πŸš— aflewering- vanaf 1 September is daar R30 aflewerings fooi betaalbaar in Secunda, R50 Trichardt en Evander.GEEN gratis aflewerings meer nie!

🚧- ons is nog besig met bouwerk by die winkel. Verskoon die stof! Ons is besig om "memories" te bou! Iets NUUTS wag! πŸ˜‰

πŸ“Œ Lifestyle centre
Shop 7
Langs Goudveld Slaghuis
Extension 22

Happy birthday sir. Client, I need a cake with alcohol ...  πŸ™ƒ Hennessy infused chocolate cake with flavoured  Hennessy b...
12/08/2023

Happy birthday sir.

Client, I need a cake with alcohol ... πŸ™ƒ

Hennessy infused chocolate cake with
flavoured Hennessy buttercream!

Hope you have wonderful birthday!

We are extending. πŸ‘·β€β™€οΈ 🏒 πŸ— πŸ‘·β€β™‚οΈ Please excuse the mess!
09/08/2023

We are extending. πŸ‘·β€β™€οΈ 🏒 πŸ— πŸ‘·β€β™‚οΈ

Please excuse the mess!

Aan elke VROU, gelukkige VROUEDAG!β™‘ O+P span
09/08/2023

Aan elke VROU, gelukkige VROUEDAG!

β™‘ O+P span

PERFEKTE ete vir mΓ΄re aand se koue. 🍽 πŸ₯Ά WA 0790513733
09/07/2023

PERFEKTE ete vir mΓ΄re aand se koue. 🍽 πŸ₯Ά
WA 0790513733

Onthou ons maand pakette begin mΓ΄re. 🍽 Is jou naam al op die lys? πŸ“ƒ
02/07/2023

Onthou ons maand pakette begin môre. 🍽

Is jou naam al op die lys? πŸ“ƒ

Elegant(Γ©) 🧁... πŸ’ƒ
30/06/2023

Elegant(é) 🧁...

πŸ’ƒ

Olive Petals
24/05/2023

Olive Petals

Junie se Maand pakket pryse 🍽 Tuis gemaak, met β™‘. Gratis aflewering Bestellings moet in wees teen 08:00 daagliks.
24/05/2023

Junie se Maand pakket pryse 🍽

Tuis gemaak, met β™‘.

Gratis aflewering

Bestellings moet in wees teen 08:00 daagliks.

Nuwe week, nuwe etes πŸ“ƒ Gratis aflewering πŸš— Bestel voor 08:00 daagliks.
21/05/2023

Nuwe week, nuwe etes πŸ“ƒ

Gratis aflewering πŸš—

Bestel voor 08:00 daagliks.

23/04/2023
Hoop almal het Ε„ GeseΓ«nde Paasnaweek gehad en heerlik gerus.πŸ™πŸ» Hier is ons nuwe week se menu. 🍽️🍴
10/04/2023

Hoop almal het Ε„ GeseΓ«nde Paasnaweek gehad en heerlik gerus.πŸ™πŸ»

Hier is ons nuwe week se menu. 🍽️🍴

Address

2 Moore Street, Shop 7, Lifestyle Centre, Extention 22
Secunda
2302

Opening Hours

Monday 09:00 - 19:00
Tuesday 09:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 19:00
Thursday 09:00 - 19:00
Friday 09:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 19:00

Telephone

+27790513733

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Olive + Petals posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Olive + Petals:

Share

Category


Other Caterers in Secunda

Show All