Everbloom Flower Boutique

Everbloom Flower Boutique Your Moments, Our Blooms
Fresh flowers weekly
Bouquets made on order OR ready made bunches available at Genade Shoppie!

Contact us on 071 873 2056
📍 Secunda, Mpumalanga

Daar is slegs 18 dae oor voor Valentyns dag🗓Moet nie wag tot op die nippertjie om jou bos blomme te bestel nie!Stuur vir...
27/01/2025

Daar is slegs 18 dae oor voor Valentyns dag🗓

Moet nie wag tot op die nippertjie om jou bos blomme te bestel nie!
Stuur vir ons ń boodskap na 071 873 2056 met jou bestelling en ons plaas jou dan op ons lys🩷
Aflewering sal beskikbaar wees in Secunda, Trichardt en Evander🚗

Die beste van als?
Almal wat hulle bestellings plaas en betaal voor of op die 10de Februarie sal 10% afslag ontvang❗️

So wikkel wikkel wikkel en stuur solank daardie boodskap!

Love is in bloom🩷Vandag kyk ons terug op die Kombuis Tee wat ons gedoen het in November. Met die mooiste sagte pink en b...
24/01/2025

Love is in bloom🩷

Vandag kyk ons terug op die Kombuis Tee wat ons gedoen het in November.
Met die mooiste sagte pink en blomme as die tema kan jy net nie verkeerd gaan nie🌸

Stuur ń WhatsApp na 071 873 2056 vir enige navrae📞

Venue en Kos: Genade Shoppie se Huis Kombuis
Fotograaf: Tanja Pretorius. She Photography

Trou jy in 2025? Of het jy dalk ń spesiale funksie in 2025? Wel, dan het ons goeie nuus vir jou! Ons bespreekings is ree...
22/01/2025

Trou jy in 2025?
Of het jy dalk ń spesiale funksie in 2025?

Wel, dan het ons goeie nuus vir jou!
Ons bespreekings is reeds oop vir 2025🤍

Maar jy gaan moet wikkel, ons het reeds naweke wat vol geboek is🗓
Ons doen als vanaf tafel rangskikings tot jou blomme meisies se Flower Crowns!

Stuur gerus vir ons ń boodskap na 071 873 2056 vir enige navrae✨️

Valentyns dag is om die draai❤️Bestellings is nou oop!Maak seker om jou bestelling te plaas voor die 10de Februarie om t...
17/01/2025

Valentyns dag is om die draai❤️

Bestellings is nou oop!
Maak seker om jou bestelling te plaas voor die 10de Februarie om teleurstelling te vermy💐

Stuur ń WhatsApp na 071 873 2056 vir enige navrae

Ons is by die Boere Mall by The Plaza at Lake Umuzi! Bosse blomme is beskikaar vanaf R149💐Jy wil dit nie mis nie! Aflewe...
30/11/2024

Ons is by die Boere Mall by The Plaza at Lake Umuzi!

Bosse blomme is beskikaar vanaf R149💐

Jy wil dit nie mis nie!

Aflewering opsies is ook beskikbaar as jy dit nie self kan kom haal nie🚗

Stuur ń WhatsApp na 071 873 2056 vir enige navrae📞

Is hulle nie mooi nie?Daar is slegs ń paar van hierdie week se R149 bosse blomme oor🤍🩷Aflewering is beskikbaar indien jy...
25/11/2024

Is hulle nie mooi nie?

Daar is slegs ń paar van hierdie week se R149 bosse blomme oor🤍🩷
Aflewering is beskikbaar indien jy dit nie self kan gaan kry by Genade Shoppie nie🚗

Stuur vir ons ń WhatsApp na 071 873 2056 vir enige navrae📞

Die emmers is weer vol by Genade Shoppie 💐Ons mix bunches is weer terug vir slegs R149 per bos, so maak seker om joune t...
23/11/2024

Die emmers is weer vol by Genade Shoppie 💐

Ons mix bunches is weer terug vir slegs R149 per bos, so maak seker om joune te kry voordat hulle weer uitverkoop!

Ons Welcome box is hier! Verwelkom jou gaste op ń unieke manier🩷Beskikbaar vir enige geleentheid, van ń verjaarsdag tot ...
19/11/2024

Ons Welcome box is hier!

Verwelkom jou gaste op ń unieke manier🩷

Beskikbaar vir enige geleentheid, van ń verjaarsdag tot jou troue🎁

Stuur ń WhatsApp na 071 873 2056 vir meer inligting📞

***

Our Welcome box is here!

Welcome your guests in a unique way🩷

This box is perfect for any occasion, from a birthday to your wedding🎁

Send a WhatsApp to 071 873 2056 for more information📞

Ons het bosse Dahlias beskikbaar!Daar is slegs 4 bosse beskikbaar teen R149 so maak seker om so gou as moontlik vir ons ...
13/11/2024

Ons het bosse Dahlias beskikbaar!

Daar is slegs 4 bosse beskikbaar teen R149 so maak seker om so gou as moontlik vir ons ń WhatsApp te stuur na 071 873 2056 om joune te kry!

Elke bos het tussen 8 tot 10 stele💐

Aflewering beskikbaar in Secunda, Trichardt sowel as Evander🚗

***

We have Dahlias bunches available!

Availability is limited at 4 bunches for this week, so be sure to send a WhatsApp to 071 873 2056 as soon as possible to reserve your bunch.

Each bunch has between 8 and 10 stems💐

Delivery available in Secunda, Trichardt and Evander🚗

Die emmers is weer prop vol by Genade Shoppie! Hierdie week se bosse is lekker kleurvol💐Van Magnifica Proteas tot die mo...
08/11/2024

Die emmers is weer prop vol by Genade Shoppie!

Hierdie week se bosse is lekker kleurvol💐
Van Magnifica Proteas tot die mooiste Tealight Candle Rose!

Glo my jy wil hierdie week s'n nie mis nie!

Celebrating another trip around the sun🎀We had the biggest joy of creating some 40 count rose bouquets last week💐Do you ...
30/10/2024

Celebrating another trip around the sun🎀

We had the biggest joy of creating some 40 count rose bouquets last week💐

Do you need a unique rose bouquet for that someone special?
Red, white or mixed. We do it all!

Then send us a message to place your order!

*Note: All special orders has to be placed 7 days in advance🗓

Ons is by die Boere Mall by The Plaza at Lake Umuzi! Kom maak ń draai en kry vir jou ń mooi bos sonneblomme vir R120 of ...
26/10/2024

Ons is by die Boere Mall by The Plaza at Lake Umuzi!
Kom maak ń draai en kry vir jou ń mooi bos sonneblomme vir R120 of ń vars bos Proteas💐

Oms is hier tot 14h00 so kom maak ń draai!

Ons is weer by die naweek se Boere Mall by The Plaza at Lake Umuzi! Ons gaan weer vars bosse blomme hê sowel as ń paar b...
23/10/2024

Ons is weer by die naweek se Boere Mall by The Plaza at Lake Umuzi!

Ons gaan weer vars bosse blomme hê sowel as ń paar bosse Pampas gras💐

Saam met elke bos wat gekoop word gee ons ń lekker kolwyntjie gratis ter ondersteuning van Breast Cancer Awareness Month🩷

Hier is dit nou! Vanaf volgende week doen ons Posy Subscriptions💐Wat is Posy Subscriptions? Wel, dis waar jy besluit of ...
16/10/2024

Hier is dit nou!

Vanaf volgende week doen ons Posy Subscriptions💐

Wat is Posy Subscriptions?

Wel, dis waar jy besluit of jy weekliks, elke twee weke of maandeliks ń vars bos blomme afgelewer wil hê!

Die perfekte opsie vir jou huis, kantoor of vir jou vrou👀

Elke week se bosse is uniek, so nee jy hoef nie te bekommer dat jy dieselfde bos blomme vir ń maand gaan kry nie!

Aflewering vir Secunda en Trichardt is ingesluit by die prys🚗

Stuur vir ons ń WhatsApp na 071 873 2056 vir enige navrae of bestelling📞

***

It's finally here!

From next week we will be doing Posy Subscriptions💐

What is a Posy Subscription?

Well, that's where you decide whether you would like a fresh bunch of flowers delivered weekly, biweekly or monthly!

The perfect option for your home, office or for your wife👀

Each week's bunches are unique, so you don't have to worry about getting the same bouquet of flowers for a month!

Delivery for Secunda and Trichardt is included in the price🚗

Send a WhatsApp message to 071 873 2056 for any inquiries or orders📞

Sjoe! Baie dankie Andrea Dickenson!Dit was so ń lekker nuwe uitdaging om vir jou skoonma iets spesiaal te maak💐Ons hoop ...
16/10/2024

Sjoe!

Baie dankie Andrea Dickenson!
Dit was so ń lekker nuwe uitdaging om vir jou skoonma iets spesiaal te maak💐

Ons hoop dat sy haar mandjie vreeslik baie geniet!

Wow!! Super impressive...

Van die eerste oomblik wat ek kontak gemaak het was die diens ongeloooflik 💫

Baie dankie vir jou moeite met die aflewering van die mooiste geskenk... dit lyk ongelooflik mooi!

Ek kan jou regtig aanbeveel. Kan sien daardie geskenk is met soveel liefde gemaak.

Bair dankie weereens!! Everbloom Flower Boutique

Address

Secunda
2302

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27718732056

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Everbloom Flower Boutique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Everbloom Flower Boutique:

Videos

Share

Category