Die BEESkraal

Die BEESkraal Weddings, events or functions

🤍🤍🤍
06/06/2024

🤍🤍🤍

17/03/2024

Daar is net iets oor 'n troue! 😍 Een van ons heel gunstellinge!

Die BEESkraal dit was vir ons so lekker om by julle venue te wees vanaand. Dankie!

Dan, wil ons BAIE GELUK se aan ons pragtige kliente! Dankie vir die geleentheid om deel te wees van julle spesiale dag. Absoluut 'n eer gewees!

Waar twee, een word! Mag hierdie nuwe avontuur so geseend wees! Mag julle saam droom, saam bou, saam die berge klim en mees belangerik, saam bid.

🤍🤍🤍
09/11/2023

🤍🤍🤍

Bernard & Elzaan
26/09/2023

Bernard & Elzaan

🤍 Smit troue
27/08/2023

🤍 Smit troue

Suksesvolle 1ste open air movie night. Wat ‘n perfekte aand om valtynsdag te vier. Dankie vir julle ondersteuning. Op no...
14/02/2023

Suksesvolle 1ste open air movie night.
Wat ‘n perfekte aand om valtynsdag te vier.

Dankie vir julle ondersteuning. Op nog vele meer sulke aande by die Beeskraal.

14/02/2023
WEN n aand saam n geliefde onder die sterre!!Die BEESkraal wil 5 gelukkige paartjies bederf met n kaartjie om die ikonie...
30/01/2023

WEN n aand saam n geliefde onder die sterre!!

Die BEESkraal wil 5 gelukkige paartjies bederf met n kaartjie om die ikoniese film - The Notebook - 'n all time favourite ;) te kom geniet onder die sterre met springmielies en drankie in die hand!

So hoe gemaak om n kaartjie te wen?
So maak mens...
LIKE - TAG - SHARE!
1. Like die BEESkraal Facebook blad - https://www.facebook.com/diebeeskraal
2. Hak n vriend of twee in die kommentaar afdeling van die plasing.
3. Deel die plasing/geleentheid op jou Facebookblad.

Dis al, nou staan jy n kans om n spesiale iemand te bederf met n onvergeetlike aand.

Wenners word Maandag die 6de Februarie 2023 aangekondig.

Die BEESkraal invites you to enjoy a romantic movie night underneath the stars this Valentines day. With ticket options to suit everyone's needs and desires! Do the open air movie night plain and simple with a Standard ticket that includes entry and blanket, or bump it up a notch to the double delig...

Open air movie night!Het jy al planne die Valentynsdag...?Kom geniet n piekniek onder die maan saam jou geliefde of vrie...
29/01/2023

Open air movie night!

Het jy al planne die Valentynsdag...?

Kom geniet n piekniek onder die maan saam jou geliefde of vriende.
Hierdie Valentynsdag bied die BEESkraal n open air movie night aan, buite op die gras onder die sterre!

Moet dit nie misloop nie!
Kaartjies begin by R150.00 pp en is beskikbaar op webtickets. Heerlike platter opsies asook peuselhappies is beskikbaar om vooraf te bestel op webtickets.
Daars sal n kontant kroeg by die venue wees.

Volg die skakel om jou kaartjie te bespreek - https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1524387778
Spasie is beperk so bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Ons bied ook spesiale opsies vir die aand aan, kyk gerus deur die opsies wat op die 2de foto aangeheg word.
Vir enige vrae kontak ons gerus - Michelle 0824574995 / Sonja 0733192218

☀️☀️☀️
26/01/2023

☀️☀️☀️

Kom geniet ons eerste open air movie night op valentynsdag…
17/01/2023

Kom geniet ons eerste open air movie night op valentynsdag…

BTS van Chantal & Harold se troue vandag
05/11/2022

BTS van Chantal & Harold se troue vandag

Gavin & Elizma
11/11/2021

Gavin & Elizma

Gavin & Elizma 🤍
28/10/2021

Gavin & Elizma 🤍

“The show must go on!”Ons is baie opgewonde om John Rock Prophet hier by die BEESkraal te hê. Ons het net beperkte kaart...
06/08/2021

“The show must go on!”

Ons is baie opgewonde om John Rock Prophet hier by die BEESkraal te hê.

Ons het net beperkte kaartjies te koop, volgens Covid regulasies. Daarom is ons kaartjies ook klein bietjie duurder as beplan.

Stuur ons ‘n DM of WhatsApp as julle enige vrae het of as julle kaartjies wil bespreek.

WhatsApp: Michelle - 082 457 4995

Pieter & Liemie | Troudag‘n Paar foto’s van hulle pragtige herfs troue hier by die BEESkraal. Dekor: Splendid Parties | ...
05/06/2021

Pieter & Liemie | Troudag

‘n Paar foto’s van hulle pragtige herfs troue hier by die BEESkraal.

Dekor: Splendid Parties | Vanessa Crawford
Blomme: Judy Boer Geyser, Elmeri Duminy & Splendid Flowers

Teken die datum aan en moet dit nie mis nie!John Rock Prophet kom BEESkraal toe. Meer volledige inligting sal volg.     ...
08/05/2021

Teken die datum aan en moet dit nie mis nie!
John Rock Prophet kom BEESkraal toe.

Meer volledige inligting sal volg.

29/04/2021
Welkom by die BEESkraal...
20/04/2021

Welkom by die BEESkraal...

Address

Die BEESkraal
Standerton
2430

Telephone

+27824574995

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die BEESkraal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die BEESkraal:

Videos

Share

Category


Other Wedding Venues in Standerton

Show All