
13/01/2025
LJ Audio - Mobile DJ
LJ Audio is 'n gelisensieerde Mobile DJ. Ons spesialiseer in klank en beligting vir enige van die volgende byeenkomste:
*Troues
*Vejaarsdag Partytjies
*Jaar-eind Funksies
*Danse / B***e
Ons het verskillende pakkette om van te kies, en kan ook die pakkette aanpas vir die kliënt se behoefte.
Kontak ons gerus vir kwotasies of enige navrae:
Sel: 071 460 9812
E-mail: [email protected]
www.facebook.com/ljaudiodj
www.ljaudio.co.za