07/05/2021
One of our beautiful couples
Die rustieke troue van Jason en Michèlle wat ons in dié inskrywing deel, wys ons aan ons lesers hoe mooi ʼn troue kan wees, al het die paartjie se ouers meeste van die dekor items self gemaak.
Die paartjie het besef dat dít húl troudag is en het elemente van hul stokperdjies uitgebeeld in keuse van venue ens.
Jason kon nie die trane keer toe hy uit sy beeldskone bruid uit eintlik in die trougang sien loop nie. Dié paartjie moes weens die KOVID-19 inperkings hul troue twee keer uitstel!
Mooi Troues se lesers kan nou rustig die skakel volg om Jason en Michèlle se rustieke troue te geniet: https://www.mooitroues.co.za/2021/05/jason-michelle-se-rustieke-troue/
Artikel Diensverskaffers:
Fotograaf: Simoné Venter Photography
Venue: Tolderia Resort, Ermelo Mpumalanga
Blomme: Flower Box Ermelo
Bruidegom-pak: Eurosuit
Dekor: Liki se Goedjies
Fotohokkie: Simoné Venter Photography
Gaste Geskenke: Liki se goedjies
Grimering: Beauty Lounge Ermelo
Hare: N Joubert (strooimeisie)
Huwelik kontrak: Zaritha Van Wyngaard
Huurdienste: MNE Verhurings/Hiring
Huweliksbevestiger: Leon de Jager
Juweliersware: American Swiss
Musiek: AMA Producciones
Platejoggie: AMA promotions
Paartjie se verblyf: Tolderia /Springgrove Estate
Skoene: Superbalist.com
Strooimeisie-rokke: Ma van Bruid – Melinda Swanepoel
Tente: Umbali Weddings
Trourok: Ma van Bruid – Melinda Swanepoel
Trouring: American Swiss
Troukoek: Ma van Bruid- Melinda Swanepoel
Videograaf: Twenty Twenty Films
Wittebrood plek: Ballito Lamontagne