03/11/2018
Ek is baie besig met arm ruikers vir die verskillende afskeid partytjies. (corsage) Ek sal in die fotos plaas van die verskillendes. Ek wag net dat die partytjies verby kom. Ek maak ook blom haarstukke met Rhine stones en krale in plaas van die ruikers. Ek het ook persoonlike bedkussings vir n vriendin ontwerp geborduur met kruis steek krale en lint,