Mystical Woods

  • Home
  • Mystical Woods

Mystical Woods On the Northern slope Magalies mountain is our beautiful venue hidden away, Mystical Woods

16/02/2025
15/02/2025
08/02/2025

Ons (Valies & Vriende) jaarlikse huldeblyk-konsert aan die BIG DADDY is om die spreekwoordelike draai! Bring die hele familie en kom geniet die dag saam met ons... daar gaan talle stalletjies wees, baie te eet en te drink, nostalgiese countrymusiek deur 20 sterre, en natuurlik kan jy daarmee saam ook lekker dans!

Dankie vir Danie vd Westhuizen wat sorg vir die klank en beligting - dankie Mara vd Berg vir die hulp met die kunstenaars en reëlings - dankie Tony Knight wat altyd saam met my "rondhol" as die mc's - dankie aan Jurg & Linda, Francis en al die ander Sharky-personeel, wat sorg dat dinge vlot verloop - dankie aan ons "paparazzi" Cobus & Erika, wat sorg dat die goue oomblikke vasgevang word - 'n reuse dank aan die kunstenaars wat gaan sorg vir 'n onvergeetlike dag ter ere van Lance! - dankie aan die no-1 stasie IFM 102.2 as ons media borg - en laastens, maar beslis nie die minste nie, dankie aan ons Hemelse Vader dat ons nog sulke dae in liefde saam kan geniet!

"Share" asb, en nooi almal saam na die groot arena toe!
Vir Stalletjies en Plekbesprekings - 072 400 0075

30/01/2025
27/01/2025
23/01/2025
16/01/2025

Address


Opening Hours

Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27651689926

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mystical Woods posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mystical Woods:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Opening Hours
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Event Planning Service?

Share