Madam Martha Mathematix
Martha teaches the monsters the alphabet Amelia Pieterse Bianca Appelcryn #JeanClaudedoVal. For more info on our Reading show whatsapp 062 799 4499 or [email protected]
Kersfees is hier
Tiaan Slabbert @DihanKeun @NtshikengMatooane @AtterburyFairytreeTheatre Alicia Badenhorst
Kom lag lekker saam die De Lange familie! Want kyk Rocky word behoorlik gebad vir die familie funksie 🤣
en n lekker BONUS vir die kinders -Laat hulle , hul briewe en kersfees lysies skryf en bring dit saam op die dag van die vertnoning en dan kan hulle dit self vir Kersfeesvader gee ...😉
🎼🎄🎅ðŸŽðŸ˜‚
Kom kyk hoe die talentvolle @tiaan_slabbert die rol van Kobus- die Pa- gaan vertolk in n splinternuwe poppekas vertoning "Kersfees is hier!"
7de Desember , 10 uur by die Atterbury Teater / Atterbury Theatre Pretoria
Kaartjies is R150 p.p
Kom lag lekker saam die De Lange familie!
en n lekker BONUS vir die kinders -Laat hulle , hul briewe en kersfees lysies skryf en bring dit saam op die dag van die vertnoning en dan kan hulle dit self vir Kersfeesvader gee ...😉
🎼🎄🎅ðŸŽðŸ˜‚
Daar is net liefde vir Ouma en Oupa - hulle is nou regtig lekker karakters en maak net die beste span ðŸŽðŸŽ…🎄🎼😉
Kyk n bietjie na die pragtige, snaakse paartjie hier ...
Ouma en Tannie Gene klets te lekker oor Ma en haar kersete...
🎅ðŸŽðŸŽ„🎼😂😉
Almal al vir die pragtige Ntshikeng Matooane ontmoet?
Kom kyk gerus hoe sy die rol van Aunty Viv vertolk in n splinternuwe poppekas vertoning- Kersfees is hier!
7 Desember 2024 by die Atterbury Theatre (Atterbury Teater / Atterbury Theatre Pretoria) 10 uur . Kaartjies is R150 p.p en beskikbaar op seatme.co.za
🎅ðŸŽðŸŽ„🎼😂😉
Kom lag lekker saam die De Lange familie!
en n lekker BONUS vir die kinders -Laat hulle , hul briewe en kersfees lysies skryf en bring dit saam op die dag van die vertnoning en dan kan hulle dit self vir Kersfeesvader gee ...😉
🎼🎄🎅ðŸŽðŸ˜‚
Mmm lyk bietjie dol in die gesin van die De Langes ...
Kom kyk wat by die De Langes se kersete gaan afloop . Almal is welkom om Kersfees te kom vier saam die De Lange gesin op die 7de Desember , 10 uur by die Atterbury Teater / Atterbury Theatre Pretoria .
Kaartjies is R150 p.p en jy kan bespreek op seatme.co.za
Sien julle daar vir harde lag en lekker vermaak!
🎅ðŸŽðŸŽ„🎼😂
Kersfees is hier ! wel volgens Boeta en Sussa 😂😉
Hulle gaan ons vermaak by die Atterbury Teater / Atterbury Theatre Pretoria 10 uur op die 7de Desember
Moenie uitmis op lekker #kinderteater en #poppekas vermaak nie
🎅ðŸŽðŸŽ„🎼
Het almal al vir die lieflike Alicia Badenhorst ontmoet?
Kom kyk gerus hoe sy die rol van Mamma De Lange vertolk in n splinternuwe poppekas vertoning- Kersfees is hier!