07/02/2024
WEN! WEN! WEN! Kom ouens en kêrels... Skryf in vir ons kortbroek kompetisie! Moenie skaam wees nie, dit gaan slegs oor die meeste likes! Stuur vir ons 'n vollyf foto met jou Boerboel, Wildebees, Bosveld, Plaasbul of Khaki... enige handelsmerk! Inskrywings sluit 20 Februarie. Meer info op Uplift Media Group (Official) FREE
Die winter is sterk oppad, dra daai kortbroek met TROTS! Wys jou Vleis of jou M... meisie! Lekker stewige Overland Goldfields koopbewys op die spel vir nog so kortbroek, of twee!
with Leandra Van Heerden and Izelle Horn Strydom