Established caterer doing steaks the way you like it. Try me to prepare anything your event requires TODAY! Available for any occasion in the Western Cape
Address
High Street
Worcester
Telephone
Website
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Dial-a-steak Catering Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Contact The Business
Send a message to Dial-a-steak Catering Services:
Shortcuts
Category
Our Story
Met meer as 20 jaar ondervinding in die kosbedryf is topgehalte diens steeds ‘n prioriteit. Dit is steeds verblydend dat daar jaarliks dieselfde funksies vir mense gedoen kan word, troues, skoudanse [van meer as 700 mense], skoolfunksies, boerevereinigings, jaareindfunksies, personeeletes, matriekafskeide, glansgeleenthede, fondsinsamelings-etes, ensovoorts. Verder was ons ook al betrokke by die KKNK waar ons vir mense, wat die treinritte soontoe gedoen het, moes voorsien van ontbyt en aandete, asook op 'n ander geleentheid deel van een van die kuier-areas se spyseniers. Die meeste funksies is om die omtrek van Worcester-omgewing, maar was egter al wyd in plekke soos: Phillipi, Houtbaai, Stilbaai, Vredenburg, Garies, Ceres, Paarl, Stellenbosch, Wellington, Swellendam, Durbanville, Yzerfontein, Grabouw, Hermanus...die hele Wes-Kaapland is ons speelgrond! Geen plek in die Wes-Kaap is te ver nie! Die spesialis-dis is die "steak menu" [dis wat die meeste kliënte graag wil hê en ons gebruik slegs A-graad vleis], maar ons het al skaap gespit, skaapboude, varknek, hoender-fillette, hoender-stukke, sosaties, wors, en nog meer gebraai... verder doen ek potjiekosse van enige soort - bredies, groente, afval, waterblommetjie, tamatie... Vir die meer elegante funksies, soos troues sal ons saam met die bruidspaar die spyskaart deurpraat en seker maak dat die styl van die troue deurslag gee in die kos! Vir meer inligting en kwotasies kontak my by [email protected] of 082 576 3866. Eric en span