Grootfontein Show Society

Grootfontein Show Society The Grootfontein Show is a proud tradition dating back to 1911 when the first show was held.

Its focus is agriculture, as Grootfontein lies in the heart of the maize triangle and is surrounded by various cattle, small stock, and horse farmers.

Uitstallers word hartlik uitgenooi na Grootfontein se Kersmark, aangebied op die skougronde op Saterdag 30 November vana...
09/10/2024

Uitstallers word hartlik uitgenooi na Grootfontein se Kersmark, aangebied op die skougronde op Saterdag 30 November vanaf 10:00.

Stalletjies kos N$300.

Laai jou inskryfvorm af by: https://www.grootshow.com/

*Die geleentheid vervang die Boeremark van 26 Oktober*

27/09/2024
Wishing The Windhoek Showgrounds all the best with their show that is starting today and running until the 5th of Octobe...
27/09/2024

Wishing The Windhoek Showgrounds all the best with their show that is starting today and running until the 5th of October.

Also wishing all livestock breeders, travelling from afar to the capital all the best with the showing of their livestock!

Thank you, 067!
26/09/2024

Thank you, 067!

Presies  2024 Skou
26/09/2024

Presies 2024 Skou

๐—š๐—ผ๐—ฏ๐—ฎ๐—ฏ๐—ถ๐˜€ ๐—ฆ๐—ธ๐—ผ๐˜‚ ๐—ฏ๐—ฒ๐—ด๐—ถ๐—ป ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด - ๐˜ƒ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐˜€๐—ฝ๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ!Van een plattelandse skou na 'n ander: Grootfontein Skouvereniging wens Gobabis La...
26/09/2024

๐—š๐—ผ๐—ฏ๐—ฎ๐—ฏ๐—ถ๐˜€ ๐—ฆ๐—ธ๐—ผ๐˜‚ ๐—ฏ๐—ฒ๐—ด๐—ถ๐—ป ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด - ๐˜ƒ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐˜€๐—ฝ๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ!

Van een plattelandse skou na 'n ander: Grootfontein Skouvereniging wens Gobabis Landbou Skou alle sterkte en voorspoed toe met hul skou wat vandag begin.

Klein dorpies se skoue het JOU ondersteuning nodig! Gaan maak 'n draai.

Baie geluk aan die wenners van Grootfontein skou se fotografie-kompetisie:1ste: Adelheid Sieberts - Grootfontein Supertu...
25/09/2024

Baie geluk aan die wenners van Grootfontein skou se fotografie-kompetisie:

1ste: Adelheid Sieberts - Grootfontein Supertube

2de: Regina du Plessis - Old Church

3de: Linde Thomas - Makalani Tree

๐— ๐—ผ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ฟ๐—ฒ๐˜€๐˜‚๐—น๐˜๐˜€: ๐—›๐—ผ๐—ฟ๐˜€๐—ฒ ๐—ฆ๐—ต๐—ผ๐˜„ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฐ* Namibian Grand Champion Senior MareWatasha - owned by New Dawn Stables and exhibited by P...
23/09/2024

๐— ๐—ผ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ฟ๐—ฒ๐˜€๐˜‚๐—น๐˜๐˜€: ๐—›๐—ผ๐—ฟ๐˜€๐—ฒ ๐—ฆ๐—ต๐—ผ๐˜„ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฐ

* Namibian Grand Champion Senior Mare

Watasha - owned by New Dawn Stables and exhibited by Pieter Schreuder

* Namibian Grand Champion Junior Stallion

Inferior - owned by New Dawn Stables and exhibited by Jacobus Lukert

These two classes qualified for Champion of the Yard, with Inferior being crowned the ultimate winner.

๐—›๐—ผ๐—ฟ๐˜€๐—ฒ ๐—–๐—ต๐—ฎ๐—บ๐—ฝ๐—ถ๐—ผ๐—ป๐˜€๐—ต๐—ถ๐—ฝ ๐—ฅ๐—ฒ๐˜€๐˜‚๐—น๐˜๐˜€, ๐—š๐—ฟ๐—ผ๐—ผ๐˜๐—ณ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ถ๐—ป ๐—ฆ๐—ต๐—ผ๐˜„ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฐ* Best of Breed and Champion of the Yard:Saalperd: Inferior - owned by...
23/09/2024

๐—›๐—ผ๐—ฟ๐˜€๐—ฒ ๐—–๐—ต๐—ฎ๐—บ๐—ฝ๐—ถ๐—ผ๐—ป๐˜€๐—ต๐—ถ๐—ฝ ๐—ฅ๐—ฒ๐˜€๐˜‚๐—น๐˜๐˜€, ๐—š๐—ฟ๐—ผ๐—ผ๐˜๐—ณ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ถ๐—ป ๐—ฆ๐—ต๐—ผ๐˜„ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฐ

* Best of Breed and Champion of the Yard:

Saalperd: Inferior - owned by New Dawn Stables and exhibited by Jacobus Lukert

Arabier: Estralita - owned and exhibited by Lexi Williams

* Namibian Grand Champion Five-gaited Natural Mane & Tail:

America's First Date - owned by New Dawn Stables and ridden by Pieter Schreuder

* Namibian Grand Champion Fine Harness Horse:

The Jolly Queen - owned by New Dawn Stables and exhibited by Pieter Burger

* Namibian Grand Champion Five-gaited Child's Horse:

Desert Thunder - owned and ridden by Janel Schreuder

* Namibian Grand Champion Three-gaited Horse:

1st Secret Stone Wall - owned by Sunset Stables and ridden by Gine Cloete
2nd A Moment in Time - owned by New Dawn Stables and ridden by Pieter Burger
3rd King Samurai owned by Dalenza Stalle and ridden by Lizanne Henning

* Namibian Grand Champion Park Horse:

1st Mockingbird owned by Sunset Stables and ridden by Michelle Oosthuizen
2nd Horse Power owned by Dalenza Stalle and ridden by Desirรฉ Jacobs
3rd Man's Grace and Glory owned by New Dawn Stables and ridden by Pieter Schreuder

* Namibian Grand Champion Five-gaited Horse

1st Sensation II - owned and ridden by Chantrice Harper
2nd Watasha - owned by New Dawn Stables and ridden by Pieter Schreuder
3rd Advocator's Dream - owned by Sunset Stables and ridden by Michelle Oosthuizen

* Champion Arabian Child's Horse

1st Estralita - owned and ridden by Lexi Williams
2nd Hadan - owned by Jan Fourie and ridden by Carmen Coleman
3rd Princess Fiona - owned by Rina Kriel and ridden by Runรฉ Swartz

* Champion Arabian Riding Horse

1st Majeeda - owned and ridden by Caroline Neumann
2nd Shariik - owned and ridden by Ariane Neumann
3rd Nasr - owned by Makayla Swartz and ridden by Runรฉ Swartz

* Friesian / Vlaam Three- gaited Championship

1st Albert - owned and ridden by Caroline Neumann
2nd Galant - owned and ridden by Natascha Gericke
3rd Emily - owned and ridden by Chantrice Harper

* Champion Open Child's Three-gaited Horse

1st Estralita - owned and ridden by Lexi Williams
2nd Adante - owned and ridden by Jeannรฉ-Louis van der Merwe
3rd Qatar - owned and ridden by Jana du Plessis
4th Somoya - owned by Thalicha Raes and ridden by Natascha Grundeling
5th Nasr - owned by Makayla Swartz and ridden by Runรฉ Swartz

* Open Three-gaited Championship

1st Shariik - owned and ridden by Ariane Neumann
2nd Majeeda - owned and ridden by Caroline Neumann

* Barrel Racing Finals

1st Pannoowau - owned by Chahanic Equestrian Centre and ridden by Ryan Grundeling
2nd Vlek - owned and ridden by Jeannรฉ-Louis van der Merwe

* Champion Walk/Trot Child's Pleasure Horse
Glam Guru - owned by Sunset Stables and ridden by Ruan Swartz

* Champion Walk/Trot Child Horse
1st Vegas Blue - owned by Sunset Stables and ridden by Anja Oosthuizen
2nd Kingston - owned and ridden by Eleanor Oosthuizen

Kobie Vermaak is die vrou wat sorg dat almal iets gehad het om te eet. Nie net het sy ingestaan vir SME-stalletjies ook ...
22/09/2024

Kobie Vermaak is die vrou wat sorg dat almal iets gehad het om te eet. Nie net het sy ingestaan vir SME-stalletjies ook waar nodig nie, sy het gesorg dat elke spasie vir kosstalletjies gevul word.

Soms spring sy in en maak ook sommer posters om te help bemark!

Dankie Kobie, jy's 'n ster!

Laaste maar nie die minste nie: Sonder hierdie mense is daar geen werkende skouterrein nie. Sonder die munisipaliteit he...
22/09/2024

Laaste maar nie die minste nie: Sonder hierdie mense is daar geen werkende skouterrein nie. Sonder die munisipaliteit het ons nie gronde om op te skou nie!

Hierdie mense sorg vir alles van stukkende waterpype regmaak tot werkende dreine, toilette en krane. Hulle sorg dat die asdromme leegkom en die gras gesny word. Dan is daar gras wat natgemaak moet word sodat dit groen is vir ons skou en die terrein wat heeltyd natgespuit moet word in skoutyd teen die stof (spesiale dankie vir ons Munisipaliteit!)

Breek iets is hierdie mense daar om dit reg te maak.

Baie dankie Sussie Vermeulen, Oom Johan Pretorius, Arnold Ameb en Sirien. Julle is ysters!

As jou kinders jou beursie leeggemaak het, sรช die span vir die vermaak-, kuns- en vroueprogram vir jou BAIE dankie. Ons ...
22/09/2024

As jou kinders jou beursie leeggemaak het, sรช die span vir die vermaak-, kuns- en vroueprogram vir jou BAIE dankie.

Ons wil hรช hulle moes die skou geniet, mooi herinneringe opbou sodat hulle dit eendag sal vorentoe vat.

Want hulle is die toekoms.

Die span se werk het behels alles van die rolskaatsbane, spookhuis, petting zoo, springkastele, kaskarresies, skolekuns, opmaak van die Kanaal7/skoukomitee vlot, bemarking tot die vroueprogram met Wilene.

Dankie Heleen Erasmus, Chantรฉ Nell, Marna van Wyk, Leanka van Zyl en Elvira Hattingh.

Die dame agter die perdeskou! Megan Wise, jy en jou span sorg dat daar altyd iets op die skou te sien is. Die arena is d...
22/09/2024

Die dame agter die perdeskou!

Megan Wise, jy en jou span sorg dat daar altyd iets op die skou te sien is. Die arena is die hart van ons skougronde en daar is niks lekkerder as om na julle pragtige diere en uitstekende perderuiters te kyk nie.

Baie dankie vir jou harde werk. Ook jul weke se werk om die perdestalle mooi te kry, warm water by die badkamers te kry, staaldeure aan te sweis, stukkende toilette reg te maak, programme uit te werk en nog als anders.

Jy en Chantรฉ was weke voor die tyd elke dag besig om by die perdestalle te werk. Ons sien dit. Baie, baie dankie aan ons voorsitter van die perdekomitee!

Nog pragfoto's van Grootfontein se perdeskou. Wenners word mรดre bekendgemaak.
22/09/2024

Nog pragfoto's van Grootfontein se perdeskou. Wenners word mรดre bekendgemaak.

22/09/2024

Without our Sponsors, there would've been no Grootfontein Show 2024!

Hereby a heartfelt thank you - Please SUPPORT these businesses caring to make YOUR show a memorable event!

Look at them here: https://www.grootshow.com/sponsors

22/09/2024

KOMITEE 2024 BAIE DANKIE.
Sonder julle was niks moontlik nie.

Om vir en saammet mense te werk, 1. wat vir niks skrik nie, 2. wat nie wag dat jy vir hulle planne uit d**k nie, 3. wat trots op hom/haarself is, 4. wat ล„ standaard vir hom/haarself gestel het wat hoog genoeg is om n uitdaging te bly, 5. wat BAIE KEER uit sy/haar eie sak betaal vir verbetering en instandhouding, 6. wat hul gesinne en eie besighede vir dae aanmekaar afskeep, 7. wat n liefde vir God en Gemeenskap het en daarom geen probleem het om te DIEN nie.
Dit is die Genade Voorreg van God Almagtig.

Ek het hierdie week soveel mooi in ons Gemeenskap gesien maar wat uitstaan is DANKBAARHEID.
Solank ons Dankbaarheid kan toon in n tawwe ekonomiese tyd, erge droogte jaar en vele uitdagings, weet ek, ons staan in n verhouding met God en kan ons Sy Koninkryk op aarde help mooier maak.

In Foto's: Baie geluk aan al die telers met 'n besonderse kleinveeskou vanjaar op Grootfontein.Geniet.
21/09/2024

In Foto's: Baie geluk aan al die telers met 'n besonderse kleinveeskou vanjaar op Grootfontein.

Geniet.

Sy is liefde, sy is omgee. Sy trek alles en almal byeen - met soveel deernis en menslikheid - vir haar wil jy net die be...
21/09/2024

Sy is liefde, sy is omgee. Sy trek alles en almal byeen - met soveel deernis en menslikheid - vir haar wil jy net die beste gee.

Ons grootste dankie aan ons skoupresident Nita Pretorius.

Daar is maar een soos sy!

Danksy haar het die skouterrein 'n nuwe baadjie aangetrek - alles is opgekikker en spog met 'n nuwe lagie verf. Sy d**k aan al die fyner dinge om 'n skou te maak werk. Sy koรถrdineer als, oord**k als en werk self die heel, heel hardste.

Ieder en elk se belange dra sy op die hart. Ons kon vir geen beter leier vra nie.

'n Groot hart wat maklik oorloop van al die omgee.

Opregte dankie van ons skoukomitee, tannie Nita.

Address

Grootfontein

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Grootfontein Show Society posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Grootfontein Show Society:

Videos

Share


Other Performance & Event Venues in Grootfontein

Show All