Windhoek Spitbraai

Windhoek Spitbraai Spitbraai catering and automatic spitbraai rentals.

Verjaar jy binnekort?  Bederf jou gaste met die lekkerste kos! Kontak George vir jou volgende spitbraai!
18/07/2024

Verjaar jy binnekort? Bederf jou gaste met die lekkerste kos! Kontak George vir jou volgende spitbraai!

Treat your guests to great food and leave the hard work up to us!  Call George today at 0817987091 to book your function...
11/07/2024

Treat your guests to great food and leave the hard work up to us! Call George today at 0817987091 to book your function!

03/07/2024
31/05/2024

Congratulations to Francois de Goede who won the whole lamb in the raffle competition.

To book your next spitbraai contact George at 081 798 7091

12/05/2024

Bel vir George op hierdie nommer 0817987091 en bespreek jou eie lekker SPITBRAAI. DANKIE GEORGE

03/05/2024

We do the Spitbraai and side dishes for functions. Call George on 0817987091 for quotation. Enjoy your day

Send a message to learn more

5 Lammers gebraai vir die NG Kerk in Windhoek. Dankie vir die mooi kompliment. Skakel ons 0817987091 vir enige funksie
24/04/2024

5 Lammers gebraai vir die NG Kerk in Windhoek. Dankie vir die mooi kompliment. Skakel ons 0817987091 vir enige funksie

21/04/2024

Contact George on 0817987091 or Elsa on 0812060550 for your next function. We did 5 lambs for the NG Church function today. You can also win a lamb of 23kg, if you buy a lottery ticket of N$100. Draw will take place on 31 May 2024. Contact us by WhatsApp

13/04/2024

Die skelm happies....

Skakel 0817987091 of 0812060550 vir jou happie

27/03/2024

Hallo aan ons nuutste volgers! Opgewonde om julle aan boord te hê! Ricardo Haukambe, Berthildis Tsuos

27/03/2024

Niks is vir ons te moeilik nie. In die middel van nerens op 'n plaas, Spit ons nogsteeds! Skakel 0817987091 vir jou volgende funksie.

27/03/2024

Troue op 'n plaas naby Groot Oab vir 250 mense

24/03/2024

Dis baie spesiaal. Kontak ons vir familie funksie. 0817987091

Ons funksie vir 300 mense gister by WAP het mooi afgeloop. 12 Lammers gebraai, aartappelslaai, groenslaai en knoffelbroo...
17/03/2024

Ons funksie vir 300 mense gister by WAP het mooi afgeloop. 12 Lammers gebraai, aartappelslaai, groenslaai en knoffelbrood was harde werk en heerlik. Dankie Janien vir die geleentheid en mooi kompliment. Ons maak weer so. Kontak ons gerus vir enige funksie. 0817987091

09/03/2024

Skakel ons vir 'n heerlike Spitbraai. 0817987091

13/02/2024

Spitbraai hoenders elke Sondag. Bestel en betaal voor donderdag 12uur. N$150 per hoender. Kan kom optel by Deo Gloria Sentrum Woonstel of ons kan aflewer van 12uur tot 2uur. Skakel 0817987091

Huur 'n Spitbraai vir N$750. Stuur WhatsApp vir meer inligting
30/01/2024

Huur 'n Spitbraai vir N$750. Stuur WhatsApp vir meer inligting

07/01/2024

6 Spitbraais op 1 slag vir troue. Skakel 0817987091 vir enige funksie

24/12/2023

Oukerks Sondagmiddag ete. Skakel ons vir Nuwe Jaar funksie. 0817987091

Address

Schlettwein Street Pioneers Park DEO Gloria Sentrum
Windhoek
9000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Windhoek Spitbraai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share

Category