Hermes Teetuin & The Cake Cloche

Hermes Teetuin & The Cake Cloche Our kitchen provides homemade jams, cakes, tarts, platters and fudge.

Ek het mos gesê daar gaan nog items uitpop wat ons ook nog van die hand moet sit. Kom ons begin maar met hierdie. Kontak...
23/09/2021

Ek het mos gesê daar gaan nog items uitpop wat ons ook nog van die hand moet sit. Kom ons begin maar met hierdie. Kontak nommer 0835605759 (Helene).

Baie, baie dankie vir elkeen se ondersteuning Vrydag en Saterdag en ook die afgelope tyd met al die garage en bootsales....
13/09/2021

Baie, baie dankie vir elkeen se ondersteuning Vrydag en Saterdag en ook die afgelope tyd met al die garage en bootsales. Die huis is leeg en ons het vanoggend die sleutels oorhandig. Nou moet ons by die kleiner huisie uitpak en vir alles plek gee. As daar dalk nog iets is wat ons nie plek voor het nie sal ons dit maar plaas dalk stel iemand daarin belang. Baie liefde💞

Vra jul mans moet asseblief vinnig kom inloer want hier is weer dinge uit die garage ook. Ongelukkig sal ek nie kan what...
10/09/2021

Vra jul mans moet asseblief vinnig kom inloer want hier is weer dinge uit die garage ook. Ongelukkig sal ek nie kan whatsapp ontvang nue ( te besig) sal beter wees om te bel as jy in iets belangstel 0835605759

Ons pak uit en maak die tafels vol, die beskuit is in die oond besig om uit te droog. Moet nie hierdie laaste een in Mee...
07/09/2021

Ons pak uit en maak die tafels vol, die beskuit is in die oond besig om uit te droog. Moet nie hierdie laaste een in Meerluststraat 30 mis nie. Kan ons groot asseblief vra dat jul die kennisgewing met jul vriende ook deel. Baie dankie

HIER KOM DIE LAASTE EEN, al wat ons kan sê is BAIE DANKIE. Dalk sien ons jul nog vir oulaas Vrydag of Saterdag. Vergeef ...
06/09/2021

HIER KOM DIE LAASTE EEN, al wat ons kan sê is BAIE DANKIE. Dalk sien ons jul nog vir oulaas Vrydag of Saterdag. Vergeef asseblief die tikfoutjie wat deurgeglip het op die kennisgewing. Ons printer is vanoggend Worcester toe en kom eers Woensdag terug.
Het sommer paar goedjies saam met die kennisgewing opgesit.

Ons het nog twee tafels wat ook maar moet gaan. Hul is 150cmx75cm en 75cm hoog. Hul prys is R210 elk maar daar is net n ...
06/09/2021

Ons het nog twee tafels wat ook maar moet gaan. Hul is 150cmx75cm en 75cm hoog. Hul prys is R210 elk maar daar is net n voorwaarde aan verbonde vir die persone wat hul gaan koop. Ons wil hul nog asseblief tot Saterdag middag 3 uur gebruik maar hul moet weg wees voor Sondagaand. Baie dankie, kontak ons asseblief op 0835605759

Ons voorraad is uitgepak by NGK Proteahoogte se Wintermark. Daar is baie tafels met verrassings op gaan maak gerus n dra...
30/08/2021

Ons voorraad is uitgepak by NGK Proteahoogte se Wintermark. Daar is baie tafels met verrassings op gaan maak gerus n draai.

Ons is so dankbaar dat daar weer n wintermark kan wees. Die protokol word streng toegepas.Onsself het ook weer n tafel m...
26/08/2021

Ons is so dankbaar dat daar weer n wintermark kan wees. Die protokol word streng toegepas.
Onsself het ook weer n tafel met vars pampoenterte elke dag asook konfyte, fudge, brownies ens

Hierdie tupperware moet asseblief ook gaan. 0835605759
25/08/2021

Hierdie tupperware moet asseblief ook gaan. 0835605759

Vir julle wat gevra het hier kom n paar tafeldoeke, die Teetuin het baie gehad maar heelwat is alreeds verkoop. Kontakno...
23/08/2021

Vir julle wat gevra het hier kom n paar tafeldoeke, die Teetuin het baie gehad maar heelwat is alreeds verkoop. Kontaknommer 0835605759

Ons laaste garage/bootsale gaan die naweek van die 10de en 11de September wees. Kom ons plaas nog n paar goed op faceboo...
23/08/2021

Ons laaste garage/bootsale gaan die naweek van die 10de en 11de September wees. Kom ons plaas nog n paar goed op facebook ingeval ons te min tafels dan het om alles op uit te pak.
Daar is nog wat ons gaan plaas ons wil nie so baie op eenslag opsit nie.
Dankie vir getroue ondersteuning 0835605759

Ietsie te koop op Vrydag die 13de.Kontaknommer 0835605759
13/08/2021

Ietsie te koop op Vrydag die 13de.
Kontaknommer 0835605759

Nog n paar goedjies vir die wat gevra het en vir wie dit moeilik is om altyd by die bootsale/garagesale uit te kom.Konta...
12/08/2021

Nog n paar goedjies vir die wat gevra het en vir wie dit moeilik is om altyd by die bootsale/garagesale uit te kom.
Kontak Helene 0835605759

Die tafels raak al voller en voller vir ons laaste garage/bootsale. Ons sal binnekort meer besonderhede plaas wanneer di...
09/08/2021

Die tafels raak al voller en voller vir ons laaste garage/bootsale. Ons sal binnekort meer besonderhede plaas wanneer dit gaan plaasvind asook nog meer fotos.

Kersversierings is ook baie te veel vir daardie kleiner huisie. Hierdie wat geplaas is lyk nog pragtig en sommige baie m...
06/08/2021

Kersversierings is ook baie te veel vir daardie kleiner huisie. Hierdie wat geplaas is lyk nog pragtig en sommige baie min gebruik. O835605759 as jy in iets belangstel. Helene

Ons gaan die 5 tafeltjies nou ook verkoop hul het klaar gewerk. Die prys is R120 elk en die mate is 85cmx85cm en 73cm ho...
30/07/2021

Ons gaan die 5 tafeltjies nou ook verkoop hul het klaar gewerk. Die prys is R120 elk en die mate is 85cmx85cm en 73cm hoog. Kontaknommer 0835605759

Ons is besig om die tafels vol te maak vir ons laaste boot/garage sale wat in Augustus in die Teetuin gaan wees. Baie da...
29/07/2021

Ons is besig om die tafels vol te maak vir ons laaste boot/garage sale wat in Augustus in die Teetuin gaan wees. Baie dankie vir elkeen se getroue ondersteuning ons sal die huis en Teetuin nooit sonder jul leeggekry het nie.

Die twee banke is verkoop aan die dame wat eerste opsie gehad het. Baie dankie vir almal se belangstelling
26/07/2021

Die twee banke is verkoop aan die dame wat eerste opsie gehad het. Baie dankie vir almal se belangstelling

Ons dae raak al minder en ons gaan nog n boot/garage sale hou, maar plaas intussen n paar items wat u reeds kan koop. Ek...
22/07/2021

Ons dae raak al minder en ons gaan nog n boot/garage sale hou, maar plaas intussen n paar items wat u reeds kan koop. Ek sal dit hou totdat u dit kom afhaal. Whatts-app as u belangstel in iets 0835605759. Dankie Helene

Ons het 2 sulke banke wat ook nou verkoop moet word. Die eerste 5 fotos is soos die showroom dit adverteer en die laaste...
19/07/2021

Ons het 2 sulke banke wat ook nou verkoop moet word. Die eerste 5 fotos is soos die showroom dit adverteer en die laaste foto is dit soos dit in ons ander huis gestaan het. Ons het throws oorgegooi om dit meer te beskerm. Die oortreksels haal ook maklik af as mens dit in die wasmasjien wil was. Hul prys is R800 elk en ons sal geleentheid gee dat jy eers daarna kan kyk voordat jy finaal besluit. Ons gaan maar name moet afskryf om die persoon wat eerste belangstel kans te gee om te kom kyk. Ons sal dit so gou moontlik oorbring na ons huis hier in Meerluststraat, OakGlen
Telefoonnommer 0835605759

Weer n paar goedjies wat te koop is. 0835605759 (Helene)
15/07/2021

Weer n paar goedjies wat te koop is.
0835605759 (Helene)

Die huis is verkoop en ons ontdek nog items wat ons nie kan saamneem nie. Soos ons oppak sal ons van dit plaas en ons sa...
13/07/2021

Die huis is verkoop en ons ontdek nog items wat ons nie kan saamneem nie. Soos ons oppak sal ons van dit plaas en ons sal ook nog een garage sale hou van die laaste goed. Dankie nogmaals vir elkeen se ondersteuning. 0835605759 as jy iets meer wil uitvind

Kyk wat is weer alles beskikbaar in die Hermes Kombuis. Ryp vye konfyt, hanepootkonfyt, kweperkonfyt, pruimkonfyt, maket...
13/06/2021

Kyk wat is weer alles beskikbaar in die Hermes Kombuis. Ryp vye konfyt, hanepootkonfyt, kweperkonfyt, pruimkonfyt, maketaanstukke, maketaan met pynappelkonfyt, groen vye, appelkoos en perskekonfyt. Ons het heelwat van elke soort in voorraad. Moet nie vergeet van die beskuit, koekies en fudge nie. Kontak nr 0835605759.

Verskriklik baie dankie vir elkeen se ondersteuning Vrydag en vandag, ons tafels is behoorlik leeg gekoop. Wat vir my op...
05/06/2021

Verskriklik baie dankie vir elkeen se ondersteuning Vrydag en vandag, ons tafels is behoorlik leeg gekoop. Wat vir my opgeval het met dié een was dat hier baie mans was, groooot dankie aan elke man wat hier was ek kom agter mans hou ook van bargains 🤣. Met die volgende garage sale/mark kan ons nou van die tafels ook verkoop hul sal nie meer nodig wees nie. Lieflike naweek vir elkeen van jul verder. 💕

Soek jy dalk iets spesiaal vir teetyd dan moet jy n draai kom maak. Die tafels dra ook al bietjie ligter dit was die moe...
04/06/2021

Soek jy dalk iets spesiaal vir teetyd dan moet jy n draai kom maak. Die tafels dra ook al bietjie ligter dit was die moeite werd om flyers uit te deel.

Ons het al begin uitpak, daar is nog heelwat om te kom  Kombuis
01/06/2021

Ons het al begin uitpak, daar is nog heelwat om te kom Kombuis

Address

Meerlust Street, Oakglen
Bellville
7530

Telephone

0835605759

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hermes Teetuin & The Cake Cloche posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share


Other Bellville event planning services

Show All