Die Adalaide rok het ‘n ‘off the shoulder’ neklyn, sakke en ‘n sleep wat met ‘n knopie wegbind.
Hierdie moderne balrok beklemtoon ‘n klein middeltjie, steek groter heupe weg en dra die boodskap dat ‘n prinses sopas die vertrek binne gekom het.
Fyn kant detail by die skouers en rug, skep tekstuur.
Ons Hannah rok het haar heel eerste verskyning gemaak by die FAB Bridal expo.
Model: Hanneke Marais
Matriekafskeid 2016:
Kontak ons by 021 -919 8498 / [email protected] om jou matriekrok te ontwerp en maak en word bederf met 'n gratis fotosessie in jou droomrok!